Search the web
Sign In
New User? Sign Up
ZaLang · ZaLang - South African language workers
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Message search is now enhanced, find messages faster. Take it for a spin.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 40737 - 40766 of 42665   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
40737
File : Quick Guide 50e.pdf Description : Blitsgids 5.0e (net Engels)...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Mar 1, 2009
12:19 pm
40738
Goeiemôre beste Kollegas Vanoggend het ek die volle naam van die Access to Information Act nodig, asseblieftog, in Engels, maar ook in Afrikaans as hy 'n...
Labuschagne & Associa...
leona@...
Send Email
Mar 2, 2009
7:35 am
40739
Hallo Leona Ek het dit as volg: Promotion of Access to Information Amendment Act Wysigingswet op Bevordering van Toegang tot Inligting Groete Carine Goeiemôre...
Carine Janse van Rens...
krinki@...
Send Email
Mar 2, 2009
7:44 am
40740
Act 2 of 2000 = Promotion of Access to Information Act Wet 2 van 2000 = Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting ... From: ZaLang@yahoogroups.com...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
Mar 2, 2009
7:46 am
40741
Baie dankie, Carine, waardeer jou moeite. Het enigiemand die nommer en die jaar, asseblief? (Skuus, ek moes dit sommer met dieselfde asem gevra het!) ... ...
Labuschagne & Associa...
leona@...
Send Email
Mar 2, 2009
7:51 am
40742
Jackie, jy't my gedagtes gelees, baie dankie! Lekker week verder vir julle almal ... L ... From: Jackie Viljoen To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Monday, March...
Labuschagne & Associa...
leona@...
Send Email
Mar 2, 2009
7:52 am
40743
Ekskuus, dit is net "Wet" en "Act", nie "Wysigingswet" of "Amendment Act" nie! Carine Hallo Leona Ek het dit as volg: Promotion of Access to Information...
Carine Janse van Rens...
krinki@...
Send Email
Mar 2, 2009
7:54 am
40744
An English professor wrote the words : "A woman without her man is nothing" on the chalkboard and asked his students to punctuate it correctly. All of the...
Cor Scheepers (GMail)
cor24za
Offline Send Email
Mar 2, 2009
3:32 pm
40745
My standard illustration when I taught English always was: The cool cleric said he wouldn't wear clothes which would distinguish him from other folks. Best way...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Mar 2, 2009
9:49 pm
40746
Hallo Zalangers Het iemand vir my dalk 'n beter voorstel as "ondervraagde" vir 'n persoon met wie 'n TV-onderhoud gevoer word? "Ondervraagde" klink ietwat...
Carine Janse van Rens...
krinki@...
Send Email
Mar 3, 2009
5:02 am
40747
... From: "Carine Janse van Rensburg" <krinki@...> Sent: Tuesday, March 03, 2009 7:02 AM To: <ZaLang@yahoogroups.com> Subject: [ZaLang] E>A:...
johan willemse
vfnprov
Offline Send Email
Mar 3, 2009
5:48 am
40748
Dankie, Johan. Dit klink beslis minder na 'n verdagte in 'n moordsaak! Ek het ook oorweeg om bloot "gas" te gebruik - "die gas in die ateljee is ..."? Groetnis...
Carine Janse van Rens...
krinki@...
Send Email
Mar 3, 2009
6:32 am
40749
Goeiedag taalwerkers Kan iemand dalk help met ’n Afrikaanse vertaling vir die bogenoemde. Ek is ongelukkig woordeboekloos. Dankie Hanna...
Hanna Scheepers
hannax@...
Send Email
Mar 3, 2009
7:45 am
40750
Bouwoordeboek: roof truss = dakkap Niks vir *plated* nie - geplateer? Dakkappe met plate? Ek weet te min - die boukundiges moet hier verder help asb. Hester ...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Mar 3, 2009
7:56 am
40751
Gas sal goed werk vir die radio- en TV-ateljee, in 'n werksonderhoud is dit 'n kandidaat of aansoeker - ek ken ook nie 'n enkele woord wat vir alle geleenthede...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Mar 3, 2009
8:08 am
40752
In my Outlook-program is "bogenoemde" bloot "Goeiedag taalwerkers" ... ek is ongelukkig onderwerpreëlloos. ... From: ZaLang@yahoogroups.com...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Mar 3, 2009
8:11 am
40753
Dankie Hester...
Hanna Scheepers
hannax@...
Send Email
Mar 3, 2009
8:28 am
40754
Terminologie: boubedryf - plated roof trusses So jammer Het nie besef dit is eers ’n moontlikheid nie....
Hanna Scheepers
hannax@...
Send Email
Mar 3, 2009
8:29 am
40755
Al waaraan ek kan dink is geplateerde dakkappe. Dakkappe kan moontlik geplateer wees as dit staalkappe is. Die probleem is dat platering (wat galvanisering kan...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Mar 3, 2009
8:39 am
40756
Ek wonder altyd wat die beste vertaling is vir leading company. Vooraanstaande? Mees toonaangewende? Hoe vertaal julle leading in hierdie konteks? Lynette ...
Lynette Posthumus
lynette@...
Send Email
Mar 3, 2009
8:40 am
40757
Ek sê gewoonlik net 'toonaangewende'. Weet nie of dit help nie. Soms gebruik ek 'voorste' ook, maar dis nie een van my persoonlike favourites nie. Anneline ...
Anneline du Preez
dupreezanneline
Offline Send Email
Mar 3, 2009
8:51 am
40758
Hanna, Dakkappe vir woonhuise word gewoonlik van hout gemaak. Waar die houte bymekaar kom, word hulle met 'n spykerplaat geheg. Is dit nie dalk wat me...
wksmit
edivert@...
Send Email
Mar 3, 2009
9:01 am
40759
Baie dankie vir almal wat gehelp het met die trusses. Ek gaan gou google. Wat sou julle maak met die ... harvest and salvage of logs... Dit is ’n proses wat...
Hanna Scheepers
hannax@...
Send Email
Mar 3, 2009
9:14 am
40760
voorste is lekker kort, kragtig en vaag, andersins is dit maar dieselfde as tooaangewend. Maar 'mees toonaangewend' is nie moontlik nie. 'n Mens gebruik altyd...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Mar 3, 2009
9:21 am
40761
Daardie plate word "gang nails" genome, en die kappe is gang-nailed trusses. Staalkappe word algemeen gebruik vir winkelsentrums en industriële geboue. ... ...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Mar 3, 2009
9:26 am
40762
Dankie Tony, ek sal graag voorste gebruik. Omdat ek dit nog nooit gebruik het nie :-) Maar beslis nie leidende of lydende nie, nê? Groete Lynette _____ From:...
Lynette Posthumus
lynette@...
Send Email
Mar 3, 2009
9:28 am
40763
Ja, dankie julle. My navorsing het nou net dieselfde blootgelê. Ek het besluit op houtdakkappe met steunplate. Sal maar sien wat maak die kliënt daarmee....
Hanna Scheepers
hannax@...
Send Email
Mar 3, 2009
9:34 am
40764
Wel, jy kan 'een van die voorstes' wees of 'die voorste', maar dan sê ek 'die toonaangewende'. Omgekeerd sou ek nie maklik 'een van die toonaangewende'...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Mar 3, 2009
9:46 am
40765
Daar's 'n prentjie by http://www.straitlinetimber.com/index.php?page=project&pid=6. Dis nie gangnails meer nie, dis lasplate met boute deur. Ek sou dit as...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Mar 3, 2009
9:52 am
40766
To chime in, I can't resist posting this in full here: In Praise of the Humble Comma By Pico Iyer Times Monday, Jun. 13, 1988 The gods, they say, give breath,...
Earl de Galantha
degalantha
Offline Send Email
Mar 3, 2009
9:55 am
Messages 40737 - 40766 of 42665   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help