Jackie: Ek korrespondeer privaat met jou verder ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Harteveld, T, Miss...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Apr 1, 2009 7:15 am
40991
Moet dit nie buigbaar wees nie, Tony? ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of transed Sent: 31 March 2009 21:13 To:...
Stella Niemand
stellan@...
Apr 1, 2009 8:48 am
40992
Hallo almal Dink ek reg hier? 'n Stoel kan nie ongerieflik wees nie (tensy hy op die verkeerde plek staan) -- as hy nie lekker sit nie, dan is hy ongemaklik....
Wat is Full screen Touch Display in Engels? Is daar dalk ‘n rekenaar- of selfoonterme êrens beskikbaar? Dankie Lynette [Non-text portions of this message...
Lynette Posthumus
lynette@...
Apr 1, 2009 10:54 am
40994
Ja, Samuel, dis soos ek dit ook het. Iets voel ongemaklik, soos stywe klere, maar 'n huis is bv. ongerieflik. Marianne ... From: ZaLang@yahoogroups.com...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Apr 1, 2009 11:15 am
40995
Stem. ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Samuel Murray (Apeldoorn) Sent: 01 April 2009 12:34 PM To:...
Hulle sê buigsaam - en dis inderdaad meer 'n geval van slap/soepel as van buigbaar, wat eerder 'n geval is dat jy dit tegnies gesproke kan buig as jy hard...
... Ahem, die een met die vergrootglas se naam is "Windows Explorer", nie "Internet Explorer" nie. Dis 'n "explorer" vir jou eie "windows" en nie vir die...
... Die kaaskoppe gebruik raakscherm of aanraakscherm, en ek het al soortgelyke dinge in Afrikaans ook teëgekom. Ek het op 'n stadium streelskerm gebruik...
of volgrootte ..? ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Samuel Murray (Apeldoorn) Sent: 01 April 2009 01:43 PM To:...
Dankie vir jou verduideliking! Hulle sê buigsaam - en dis inderdaad meer 'n geval van slap/soepel as van buigbaar, wat eerder 'n geval is dat jy dit tegnies...
Stella Niemand
stellan@...
Apr 1, 2009 12:53 pm
41002
Lynette, Ek het vandag in Beeld 'n advertensie gesien wat van 'tasskerm' praat. Du Plooy e.a. se rekenaarwdeboek praat van 'full-screen' as 'volskerm'. Mens...
wksmit
edivert@...
Apr 1, 2009 2:25 pm
41003
Jackie: Dankie aan almal wat probeer help het. Ek het reggekom, dankie! ... Ahem, die een met die vergrootglas se naam is "Windows Explorer", nie "Internet...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Apr 1, 2009 3:21 pm
41004
Dis nou slim, Kas, baie dankie! Net nie so seker van "vertoning" vir display" nie, maar wat van iets soos vol-tasskerm? Leona ... From: wksmit To:...
Labuschagne & Associa...
leona@...
Apr 1, 2009 4:39 pm
41005
Mense, ek is baie bang julle kom by die Blou Bul se video uit as dit so aangaan. Zandra ... From: "Labuschagne & Associates" <leona@...> To:...
Zandra Bezuidenhout
zbez@...
Apr 1, 2009 4:42 pm
41006
Goeie more almal Ek is besig om 'n verpleegkundevraestel in Afrikaans te vertaal. By 'n multiple choice question die volgende: Pulse volume that is described...
Hallo The job advertised below will mostly entail English editing. Elise *********** The Language Services of the Department of Cultural Affairs and Sport in...
Elise Engelbrecht
Eengelbr@...
Apr 2, 2009 10:52 am
41009
Dit is eintlik “bedag maak (op iets)” as dit die ww. was maar ek weet nie van s.nw nie. Bedagmaking is seker te lank. Die idee is seker om jou op-en-top te...
Irene Dippenaar
irened@...
Apr 2, 2009 11:35 am
41010
Elise: Wat van flitse? ... Dit is eintlik *bedag maak (op iets)* as dit die ww. was maar ek weet nie van s.nw nie. Bedagmaking is seker te lank. Die idee is...
Elise Engelbrecht
Eengelbr@...
Apr 2, 2009 12:49 pm
41011
... Bedagmaking is myns insiens nie 'n soortnaam nie (of dink jy tog so?). Maar ek dink aan verdagmaking wanneer ek bedagmaking lees. Woorde werk nie altyd...
Ja, jy is waarskynlik reg. Ek moet sê en het nie nageslaan wat 'op-en-top' presies beteken nie, ek het dit waarskynlik op daardie stadium geassosieer met die...
Irene Dippenaar
irened@...
Apr 2, 2009 7:30 pm
41013
Tensy ek dit nie raakgesien het nie, het nienamd op Elize se voorstel van 'flitse' gereageer nie, maar vir my klink dit goed - soos nuusflitse. Of hoe? Ria ......
Ria Crafford
riacrafford@...
Apr 3, 2009 3:58 am
41014
Hallo ZaLangers Kan iemand help met die Afrikaans vir "lump" in die volgende frase: An account that allows you to separate your money into different "pots" or ...
Carine Janse van Rens...
krinki@...
Apr 3, 2009 8:43 am
41015
Hallo almal Watter opsie sou meer korrek wees? 1. pulmonêre- (long-) funksietoetse (met spasies) 2. pulmonêre-(long-)funksietoetse (sonder spasies) Groete en...
Na aanleiding van die term eenmalige bedrag wat in Engels lump sum beteken (oftewel lompsom in die vollksmond), sal die "lump" seker maar bedrae wees? Of dalk...
Gillian de Jager
gdejager@...
Apr 3, 2009 10:24 am
41017
Kan ek heeltemal "stir"? Ek sou die koppelteken na "pulmonêre" weglaat, aangesien dit optree as b.nw.: pulmonêre (long-) funksietoetse? Carine Watter opsie...
Carine Janse van Rens...
krinki@...
Apr 3, 2009 10:31 am
41018
Vir die ou hoesie in die kerk Op 'n plattelandse dorpie was die inwoners hoofsaaklilk Afrikaans magtig. Gedurende 'n wintermaand toe verkoue erg in die omloop...
Gillian de Jager
gdejager@...
Apr 3, 2009 10:33 am
41019
Kategorieë? (sit jou eiers in verskillende nessies?). Ek lees "account" hier as "portefeulje" bv. 'n Liberty Life-portefeulje wat jou toelaat om in verskeie...