Goeiedag Zalangers. Kan iemand help met Afrikaans vir public viewing and public viewing event? Dit is tans openbare besigtings gebeurtenis (halleluja tog!) in...
Hanna Scheepers
hannax@...
May 3, 2009 9:45 am
41143
Sal 'openbare wedstryd' nie werk nie, of 'openbaar toeganklike geleentheid'? Dit sal tog seker uit die konteks blyk wat presies daarmee bedoel word? ... From:...
Dankie vir die antwoord. Ek dink dit kan dalk werk. Dit is wedstryde wat op groot skerms aan die publiek gewys word....
Hanna Scheepers
hannax@...
May 3, 2009 12:07 pm
41145
Met die eerste lees, klink Tony se voorstel goed, maar dit sê niks van ‘viewing’ nie, dit lyk of die publiek die geleentheid kan bywoon. Maar ek het nie...
Irene Dippenaar
irened@...
May 3, 2009 2:27 pm
41146
Kan 'n openbare kykerskerm dalk werk? Gillian ... From: Irene Dippenaar To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Sunday, May 03, 2009 4:31 PM Subject: RE: [ZaLang]...
Gillian de Jager
gdejager@...
May 3, 2009 3:22 pm
41147
Oop vir die publiek? Anda Visagie Departmental Liaison Media24 Family Magazines Advertising & Research Fax-2-email: 086-509-5182 Email: avisagi@... ...
Anda Visagie
avisagi@...
May 4, 2009 7:00 am
41148
... [Non-text portions of this message have been removed]...
Hanna Scheepers
hannax@...
May 4, 2009 7:08 am
41149
Dear colleagues Sugnet Kannemeyer asked me to place this request on ZaLang as the IT people at Momentum have not reconnected her to ZaLang: "Someone at...
Gillian de Jager
gdejager@...
May 4, 2009 7:57 am
41150
Beste lyslede Ek sien die Sakewoordeboek van Geldenhuys en Viljoen gebruik skaalbesparings vir economies of scale.' Weet julle van ander moontlikhede? Met dank...
Christa Meyer
christa@...
May 4, 2009 12:56 pm
41151
Iets met "insae" dalk????? Groete Leona ... From: transed To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Sunday, May 03, 2009 12:10 PM Subject: RE: [ZaLang] Afrikaans vir...
Labuschagne & Associa...
leona@...
May 4, 2009 1:17 pm
41152
Goeiedag Kan iemand asseblief help met die Afrikaans vir callage? Dit is 'n vakature en een van die punte waaraan voldoen moet word is : to achieve callage ...
In most categories, Asda is a top performer in terms of compliance and availability, two of the hottest topics in grocery retailing today. Nevertheless,...
Irene Dippenaar
irened@...
May 4, 2009 7:26 pm
41156
Baie dankie Irene & Leon vir julle hulp. Waardeer dit! Groete...
Hallo ZaLangers Kan iemand help met die beste vertaling van "grooming" in die volgende sin: "You can encourage those with HIV by providing personal care such...
Carine Janse van Rens...
krinki@...
May 5, 2009 8:38 am
41158
Carine, wat van "versorging" of "liggaamsversorging"? Zandra ... From: "Carine Janse van Rensburg" <krinki@...> To: <ZaLang@yahoogroups.com> Sent:...
Zandra Bezuidenhout
zbez@...
May 5, 2009 10:20 am
41159
Dankie, Zandra. Dit mag dalk werk... Carine, wat van "versorging" of "liggaamsversorging"? Zandra ... From: "Carine Janse van Rensburg" <krinki@mweb....
Carine Janse van Rens...
krinki@...
May 5, 2009 10:47 am
41160
Pharos gee ook onder *grooming* = *persoonsversorging* - Groete Gillian ... From: Carine Janse van Rensburg To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Tuesday, May 05,...
Gillian de Jager
gdejager@...
May 5, 2009 11:35 am
41161
Dankie, Gillian. Die herhaling van "versorging" in die sin het net vir my lomp geklink.Skat ek moet dit maar so gebruik. (Verskoning aan almal - ek het vergeet...
Carine Janse van Rens...
krinki@...
May 5, 2009 12:40 pm
41162
Wat van persoonlike higiëne en versorging? anne ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com]On Behalf Of Carine Janse van Rensburg Sent:...
Hallo Dankie nogmaals, maar ek dink nie ek het al die beste moontlike term nie. "Grooming" word in die teks gebruik as 'n soort versamelnaam vir ...
Carine Janse van Rens...
krinki@...
May 5, 2009 1:44 pm
41164
Wat van ‘optof’? Kas From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Carine Janse van Rensburg Sent: 05 May 2009 03:39 PM To:...
Kas Smit
edivert@...
May 5, 2009 2:24 pm
41165
Nie in hierdie register nie. Wat van ‘optof’? Kas From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Carine Janse van Rensburg Sent:...
Stella Niemand
stellan@...
May 5, 2009 2:31 pm
41166
Mooi maak / netjies versorg. (Ja, 'n laer register sou soveel meer toelaat - jy sjoosh jou op) ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com]...
Anda Visagie
avisagi@...
May 5, 2009 2:36 pm
41167
Wat van selfversorging? Of mooimaak? ... Internal Virus Database is out of date. Checked by AVG. Version: 8.0.100 / Virus Database: 270.10.3/1879 - Release...
Hallo ZaLangers Baie dankie vir almal se goeie en interessante bydraes. Ek volstaan tans nog met my vertaling - gebaseer op die besef dat die totale konteks...
Carine Janse van Rens...
krinki@...
May 5, 2009 7:52 pm
41169
Hallo ZaLangers Is daar 'n lanboukundige wat kan help met die vertaling van hierdie soort suiping (Direct Access Livestock Watering)? Bestaan daar 'n Afrikaans...
Carine Janse van Rens...
krinki@...
May 7, 2009 10:53 am
41170
FORWARDED MESSAGE: Please contact Jaqui Taljaard directly: Our client is the Italian Trade Commission, and they are hosting a conference from next week...