Search the web
Sign In
New User? Sign Up
ZaLang · ZaLang - South African language workers
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Show off your group to the world. Share a photo of your group with us.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 41281 - 41310 of 42654   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
41281
Joe, ek hou van koesbal, Samuel, baie kreatief! Leona ... From: Samuel Murray (Krugersdorp) To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Sunday, May 31, 2009 9:27 PM ...
Labuschagne & Associa...
leona@...
Send Email
Jun 1, 2009
7:28 am
41282
Ai tog, Sam, ek het gehoop jy weet toe ek sien jy het geantwoord. Ek het ook aan koesbal gedink, maar dit kom nêrens voor nie. Ek dink ek moet maar vir 'n...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Send Email
Jun 1, 2009
8:08 am
41283
Is dit nie die spel wat ons as kinders 'vroteier' genoem het nie? Klomp van ons in middel en twee gooiers - een aan elke kant, en as jy deur die (tennis)bal...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Jun 1, 2009
8:25 am
41284
Ja, dit klink goed, maar die probleem is dat 'n mens nie sommer 'n woord kan maak vir iets waarvoor onderwysers dalk reeds 'n ander woord het nie. ... From:...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Send Email
Jun 1, 2009
8:28 am
41285
Hester, vroteier is die speletjie waar die kinders in 'n kring sit en dan word iets agter hulle neergesit en hulle moet die persoon wat dit daar neersit om die...
Shanda Luyt
shandavr
Offline Send Email
Jun 1, 2009
8:37 am
41286
Ja, Shanda, dit kan dalk bok-in-die-hok wees, want die spelers wat vir die bal moet koes, is in die middel en die ander staan rondom hulle (glo in 'n kring). ...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Send Email
Jun 1, 2009
8:47 am
41287
File : Quick Guide 50e.pdf Description : Blitsgids 5.0e (net Engels)...
ZaLang@yahoogroups.com
Send Email
Jun 1, 2009
9:09 am
41288
... Ek ken "vroteier" as die spel waarin almal in 'n kring sit en een outjie hardloop om die kring en gooi 'n sakdoek agter iemand se rug, en as hy dit nie...
Samuel Murray (Kruger...
lacialacia
Offline Send Email
Jun 1, 2009
9:29 am
41289
... Toe ek op laerskool was, het ons ook King gespeel (nooit dit 'Stingers' genoem nie). En ja, dis met 'n tennisbal gespeel en die idee was om die ouens so...
Samuel Murray (Kruger...
lacialacia
Offline Send Email
Jun 1, 2009
9:31 am
41290
Shanda: Ons het Stingers of King brandbal genoem as kind. En daardie anders speletjie waarvan jy gepraat het waar jy die bal skop, het ons skoeloeloe genoem....
Shanda Luyt
shandavr
Offline Send Email
Jun 1, 2009
9:37 am
41291
Ek ken dit as Bok-in-die-hok. Gerda...
De Villiers & Gerda d...
dewets@...
Send Email
Jun 1, 2009
9:37 am
41292
Vreeslik dankie vir almal wat geantwoord het op my navraag oor dodgeball. Ek het nou bok-in-die-hok gebruik. Dit ook op die Internet gevind in die dagprogram...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Send Email
Jun 1, 2009
9:48 am
41293
... Aitsa, ja, die Afrikaanse woord vir King wat ek ken, is juis ook brandbal, en die ander speletjie waarvan ek gepraat het, se naam wat ek ken het geklink...
Samuel Murray (Kruger...
lacialacia
Offline Send Email
Jun 1, 2009
1:06 pm
41294
Hallo ZaLangers, My brein het ophou werk. Wat is die Afrikaans vir 'n cartridge? Nie soos 'n patroon nie, maar soos een wat jy byvoorbeeld in 'n drukker...
Shanda Luyt
shandavr
Offline Send Email
Jun 1, 2009
2:09 pm
41295
Inkkasset. Van Hester wie se brein nog nie vandag op stroom gekom het nie! Hester van der Walt HesCom Communication Services 012 379 2005 084 477 2000 Fax 086...
Hester van der Walt
hes_379
Offline Send Email
Jun 1, 2009
2:12 pm
41296
Shanda: Dankie, Hester! Inkkasset. Van Hester wie se brein nog nie vandag op stroom gekom het nie! ... Internal Virus Database is out of date. Checked by AVG. ...
Shanda Luyt
shandavr
Offline Send Email
Jun 1, 2009
2:19 pm
41297
... Ek dink dis 'n inkkasset. Samuel...
Samuel Murray (Kruger...
lacialacia
Offline Send Email
Jun 1, 2009
2:22 pm
41298
Hi to all, I have to back-translate a medical text to English. I have the sentence: Vir kinders of persone met 'n lae immuniteit, kan u dokter 'n tweede...
David Connor
ausitau
Offline Send Email
Jun 1, 2009
2:55 pm
41299
What about "opvolginspuiting" or "onderskragingsinspuiting"? A booster dose according to my medical dictionary is "onderskragingsdosis" , but the doctor's I...
Anne Brönn
anne.gina
Offline Send Email
Jun 1, 2009
3:09 pm
41300
As ek reg onthou, het ons al oor hierdie een gepraat en op 'opvolginspuiting' besluit. Dit klink in elk geval vir my die beste. Zandra ... From: "Anne Brönn"...
Zandra Bezuidenhout
zbez@...
Send Email
Jun 1, 2009
4:09 pm
41301
... Yes, but "opvolg" means "follow-up", which implies that it is something that follows normally from a previous one. A booster is something different. A...
Samuel Murray (Kruger...
lacialacia
Offline Send Email
Jun 1, 2009
4:33 pm
41302
"In pharmacokinetics, a loading dose refers to an initial higher dose of a drug that may be given at the beginning of a course of treatment ..." "A quantity...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Jun 1, 2009
4:44 pm
41303
Was nie agterdogtig genoeg nie. As dit 'n tweede inspuiting is, kan dit natuurlik nie 'n aanvangsdosis wees nie. Loading-up dose? "A loading dose is a high...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Jun 1, 2009
7:39 pm
41304
<http://www.betterhealth.vic.gov.au/bhcv2/bhcmed.nsf/pages/cscfluva/$File/cscfluva.pdf> Please have a look at page 1, 2nd column, near the top where it is...
David Connor
ausitau
Offline Send Email
Jun 2, 2009
3:23 am
41305
The part in question reads: Fluvax vaccine is available only with a doctor's prescription. This year (2009) the viruses are A/Brisbane/59/2007 (H1N1) - like ...
transed
noncore1999
Offline Send Email
Jun 2, 2009
7:39 am
41306
Hallo almal 'n Kliënt van my wat rekenaarprogramme het wat vertaal moet word, wil graag 'n drieletter-afkorting vir 'maksimum' in Afrikaans hê. Watter van...
Samuel Murray (Kruger...
lacialacia
Offline Send Email
Jun 2, 2009
1:53 pm
41307
Ek stem vir mak _____ From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Samuel Murray (Krugersdorp) Sent: Tuesday, June 02, 2009 3:53...
Lynette Posthumus
lynette@...
Send Email
Jun 2, 2009
2:06 pm
41308
Irened As ’n mens vir mak gaan, dan ten minste met ’n punt aan die einde (en ek is nie eintlik ’n voorstander vir die gebruik van punte by afkortings...
Irene Dippenaar
irened@...
Send Email
Jun 2, 2009
2:33 pm
41309
... Die probleem is dat 'n punt die karaktertotaal dan weer op 4 bring. ... Natuurlik. 'n Mens hoef nie die spelreëls te volg as dit onmoontlik is nie. Die...
Samuel Murray (Kruger...
lacialacia
Offline Send Email
Jun 2, 2009
2:49 pm
41310
Al die hardwerkendes, mks lees beter. Indien mak gebruik word, ontstaan die vraag, watter is wild? Dit dwarrel en warrel en glip en sluip onder die spelreels...
johan willemse
vfnprov
Offline Send Email
Jun 2, 2009
3:23 pm
Messages 41281 - 41310 of 42654   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help