... Dit is wat my betref 'n ongemaklike reël, want hoe weet 'n mens of iets ingeburger is of nie. Ek sou dink dat as 'n woord in die HAT is, is hy ingeburger...
Ek wag nou al ’n week lank om te hoor wat julle oor die nuwe AWS sê, maar g’n muis wil ’n sprook sprak! Irene [Non-text portions of this message have...
Irene Dippenaar
irened@...
Jul 2, 2009 2:27 pm
41480
Die vereenvoudiging van die reëls vir hooflettergebruik is welkom, asook die verwysings na die spelreëls in die woordelys! Maar dit is al wat hierdie muis...
Jackie: Ek het die nuwe AWS by die Book Fair in Kaapstad gekoop, maar ongelukkig nog nie tyd gehad om dit selfs net bolangs te bekyk nie. Ek volg dus hierdie...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Jul 2, 2009 9:06 pm
41483
Nee, hy is. Ek sit met hom op my lessenaar. Het dit by die boekfees in Kaapstad gekoop en dit is sowat 'n week daarna vrygestel by een of ander ...
Irene Dippenaar
irened@...
Jul 2, 2009 9:11 pm
41484
Jackie: Annerlike Afrikaans is UIT DIE BOEKE! Ek beveel ook aan. [Non-text portions of this message have been removed]...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Jul 2, 2009 9:13 pm
41485
Dankie aan Sam en Joan vir julle hulp. Waardeer dit baie. Dit lyk egter, soos Sam uitgewys het, of hierdie maar 'n grys area is en ek gaan maar die dialoog...
Christa Meyer
christa@...
Jul 3, 2009 5:53 am
41486
Konteks is bandemaatskappy wat ‘n IPOD gee saam met die aankoop van bande: Hulle praat van die IPOD: Clip it on. Mix it up. (hoe sê ‘n mens dit vir die...
Lynette Posthumus
lynette@...
Jul 6, 2009 2:22 pm
41487
Beste ZaLangers Sou julle sê transkribeer in braille of na braille? Monica [Non-text portions of this message have been removed]...
As ek HAT reg verstaan is dit *in* _____ From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Monica Kirsten Sent: Monday, July 06, 2009...
Lynette Posthumus
lynette@...
Jul 6, 2009 2:31 pm
41489
Hallo Lynette Volgens Pieter Taljaard se voorsetselwoordeboek, is dit transkribeer in. Ek glo dit sal ook vir braille geld.Sy voorbeeld is: 'n woord in...
Christa Meyer
christa@...
Jul 6, 2009 4:37 pm
41490
Wat doen 'n ipod as hy opgemieks word? Does it lose track? ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Lynette Posthumus ...
maak dit vas maak dit werk maak spore druk dit vas draai hom oop spin jou wiele druk die 'Pod druk die knop druk jou neus innie wind knip vas sit aan laat waai...
Tony, jy's ’n inspirasie. Vlgs Google is die mix soos in musiek inmieks en oplaai. So - Gryp daai 'Pod Laai hom vol Spin daai wiele Tjeers Hester Hester van...
en dis nie eers Vrydag nie ... dankie vir die lekker lag! Gillian ... From: transed To: ZaLang@yahoogroups.com Sent: Tuesday, July 07, 2009 12:10 PM Subject:...
Gillian de Jager
gdejager@...
Jul 7, 2009 1:53 pm
41494
Hallo almal Ek sit in Nederland en wil graag 'n nuwe AWS hê. Ek het gehoop dat die boekhandels in Johannesburg die ding sal hê voor ek vertrek maar dit was ...
... Terloops, volgens Pharos se webwerf kan 'n mens dit via Kalahari.net bestel, maar ek kry die boek nêrens op Kalahari.net nie. Loot.co.za het ook net die...
Ek vra raad asb. Indien 'n mens kwaliteitsversorging van video-opnames doen en dit dus nie net die teksversorging behels nie, maar ook ander aspekte soos die...
Bosman, Retha
rethab@...
Jul 8, 2009 9:36 am
41497
Hallo Sam Ek het gou vir Boekehuis in Jhb geskakel. Dog ek spring gou op my perd en gaan kry twee eksemplare - toe hou hulle dit glad nie in voorraad nie. Sal...
Christa Meyer
christa@...
Jul 8, 2009 9:37 am
41498
Beste lyslede Sam se navraag het my toe aan die dink gesit, Ek is tans besig met die taalversorging van 'n lywige dokument (29 hoofstukke) en ek het tot dusver...
Christa Meyer
christa@...
Jul 8, 2009 9:49 am
41499
Hallo almal Wie van julle is ingeskryf op swartlyste vir vertalers? Ek self is op ProZ.com se "Blue Board" ingeteken (omtrent R2000 per jaar) en ook op Ted...
... My eerste reaksie: Ek dink jy moet jou laat lei deur die uitgawe wat deur die oorspronklike skrywer gebruik is. Toe ek nagedink het oor my eerste reaksie:...
Werk teen jou tarief per uur. Groete An Anda Visagie Office Manager & Liaison Email: avisagi@... Www: <<http://familymagazines.media24.co.za/>> ... ...
Anda Visagie
avisagi@...
Jul 8, 2009 9:59 am
41502
Hallo Lysgenote Ek wil ook baie graag weet asb. As iemand die tyd en lus het om vir ons 'n vakkundige resensie oor die AWS te skryf, sal ek onderneem om te...
Dankie, An. Ek het nog net altyd teksversorging gedoen en dan my tarief/100 woorde uitgewerk. Wat sou 'n mens per uur vir so iets kon vra? ... From:...
Bosman, Retha
rethab@...
Jul 8, 2009 10:09 am
41504
Hi-da 'n Gespesialiseerde veld. Jy't verskeie skills in verskeie vakrigtings nodig (IT, language, editing). Regsgeleerdes verdien R750 p/uur. Maar dit kom nie...
Anda Visagie
avisagi@...
Jul 8, 2009 10:25 am
41505
Beste Lyslede Ek het die nuwe AWS hier in Kaapstad by die boekefees gekoop en toe self gewonder wat die verskil is. Al wat ek kon sien was die korter stukkie...