Search the web
Sign In
New User? Sign Up
ZaLang · ZaLang - South African language workers
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Want your group to be featured on the Yahoo! Groups website? Add a group photo to Flickr.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 42654 - 42683 of 42904   Newest  |  < Newer  |  Older >  |  Oldest
Messages: Show Message Summaries   (Group by Topic) Sort by Date v  
#42683 From: "Samuel Murray (Krugersdorp)" <leuce@...>
Date: Wed Nov 11, 2009 12:42 pm
Subject: Re: Navraag: Koppelteken
lacialacia
Offline Offline
Send Email Send Email
 
Carine Janse van Rensburg wrote:

> Kan iemand asb. help met die koppelteken in: 6 mm (¼ dm) spiraalboor?
> 6 mm- (¼ dm) spiraalboor
> 6 mm (¼ dm)-spiraalboor
> 6 mm- (¼ dm-) spiraalboor

Die derde opsies is waarskynlik korrek volgens die AWS, maar dit is so
onlogies dat die volgende Taalkommissie waarskynlik gaan sê dat jy die
reël verkeerd geïnterpreteer het.

Die een wat jy moet gebruik, is die eerste een.  Persoonlik sou ek
probeer om dié een te gebruik:

6 mm-spiraalboor (¼ dm)

Samuel

#42682 From: Earl de Galantha <deGalantha@...>
Date: Wed Nov 11, 2009 10:49 am
Subject: Re: Grammar of Afrikaans (was: AF hul/hulle)
degalantha
Offline Offline
Send Email Send Email
 
> Guido wrote:
> > Bruce C. Donaldson, A Grammar of
> > Afrikaans, 1993, Mouton de Gruyter, Berlin/New York. ISBN
> > 3-11-013426-8 Nogal duur (ongeveer 1000 Rand, denk ik), maar volgens
> > mij de beste Afrikaanse grammatica die er op dit moment is.
> USD 260.00 on Amazon.com.

Earl:
Already US$269. Or J182.40 on Amazon.co.uk.

> I would not have been willing to spend that amount on an Afrikaans
> grammar, but since it is Bruce Donaldson, I might consider it.  I have
> Bruce's Dutch grammar (first edition) and it is really comprehensive,
> and it is aimed at English speakers.
> Here is a preview of the book:
>
http://ia301538.us.archive.org/3/items/rosettaproject_afr_morsyn-2/rosettaprojec\
t_afr_morsyn-2.pdf
> On the Amazon.com page, someone suggested this book as a cheap
> alternative, at ZAR 180.00:

Earl:
As an alternative, you can read it free on books.google.com:
http://books.google.com/books?id=ftzioRvJzTUC&printsec=frontcover&dq=Donaldson+G\
rammar&ei=k5P6SvrbK56WyAS-y_moDw#v=onepage&q=&f=false

It has gaps, but you can fill them in by searching the book online on Amazon.com
(using the Search Inside this Book option) at
http://www.amazon.com/Grammar-Afrikaans-Mouton-Library-No/dp/3110134268/ref=sr_1\
_1?ie=UTF8&s=books&qid=1257936212&sr=1-1#reader_3110134268

(NS: Keen ABBY FineReader users may use the Screenshot Reader option to keep it
real handy ;-)
--
Groete,
Earl de Galantha
--

#42681 From: "Marianne Peacock" <marpeacock@...>
Date: Wed Nov 11, 2009 10:40 am
Subject: RE: AF hul/hulle
marpeacock@...
Send Email Send Email
 
Sover ek weet, is hul en hulle (jul en julle) vir die besitlike vorm albei
aanvaarbaar, maar ek dink 'n mens moet konsekwent wees en een van die twee
gebruik vir die besitlike vorm in 'n spesifieke dokument. Ek dink dis bloot
'n kwessie van smaak of waaraan jy gewoond is (hoe jy self praat).

Marianne Peacock
Tel 021 7910759 Sel 0766871702

-----Original Message-----
From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of
Martha M. Mole
Sent: 10 November 2009 12:40 PM
To: ZaLang@yahoogroups.com
Subject: [ZaLang] AF hul/hulle

Goeiemiddag Zalangers

Ek het nou 'n navraag gekry oor die gebruik van "hul" en "hulle"
afwisselend in 'n dokument. Ek het nie die HAT by my nie - is daar 'n
reel daaroor? Ek het byvoorbeeld "daarvolgens word hul mandate toegeken"
.Is die gebruik om besitting aan te dui of is "hulle" ewe goed?

Dankie dat ek so 'n eenvoudige vragie mag  vra!

Martie

[Non-text portions of this message have been removed]

------------------------------------

Yahoo! Groups Links

No virus found in this incoming message.
Checked by AVG - www.avg.com
Version: 8.5.425 / Virus Database: 270.14.58/2493 - Release Date: 11/09/09
19:40:00

#42680 From: "Carine Janse van Rensburg" <krinki@...>
Date: Wed Nov 11, 2009 10:10 am
Subject: RE: Navraag: Koppelteken
krinki@...
Send Email Send Email
 
Dankie, Kas! Jou geheue is so goed soos jou taal- en AWS-kennis! Ons verkoop
enige wyn - net wat jy bestel, maar vir gerook sal ons wag vir die somer -
alles wat brand reent nat op die oomblik!
Groete
Carine

Carine,
Na aanleiding van reël 14.12 (50 cm3-Honda) sou ek sê jou derde poging is
die korrekte een Groetnis, en verkoop julle nog gerookte wyn?
Kas

#42679 From: Mariana Swart <mariana.swart@...>
Date: Wed Nov 11, 2009 9:45 am
Subject: Re: Tussenbewaarplek
mariana.swart@...
Send Email Send Email
 
Christa,

Al wat ek kan vind vir "tussenbewaarplek" is "intermediate archive", maar ek
is nie seker of dit ook gebruik word in die konteks wat jy noem nie.

Mariana

2009/11/11 Christa Meyer <christa@...>

>
>
> Beste Zalangers
>
> Ek hoop iemand kan my met die volgende help - hoe sou julle
> Tussenbewaarplek in Engels vertaal?
> Daar is nie veel konteks nie, behalwe dat dit in 'n bronnelys gemeld word
> as die plek waar 'n persoon se boedel gevind kan word.
>
> Met dank,
> Christa
>
> [Non-text portions of this message have been removed]
>
>
>

[Non-text portions of this message have been removed]

#42678 From: "Kas Smit" <edivert@...>
Date: Wed Nov 11, 2009 9:39 am
Subject: RE: Navraag: Koppelteken
edivert@...
Send Email Send Email
 
Carine,
Na aanleiding van reël 14.12 (50 cm3-Honda) sou ek sê jou derde poging is
die korrekte een
Groetnis, en verkoop julle nog gerookte wyn?
Kas

-----Original Message-----
From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of
Carine Janse van Rensburg
Sent: 11 November 2009 11:02 AM
To: ZaLang@yahoogroups.com
Subject: [ZaLang] Navraag: Koppelteken

Hallo ZaLangers

Kan iemand asb. help met die koppelteken in: 6 mm (¼ dm) spiraalboor?
6 mm- (¼ dm) spiraalboor
6 mm (¼ dm)-spiraalboor
6 mm- (¼ dm-) spiraalboor

Carine

[Non-text portions of this message have been removed]

------------------------------------

Yahoo! Groups Links

#42677 From: "Christa Meyer" <christa@...>
Date: Wed Nov 11, 2009 9:27 am
Subject: Tussenbewaarplek
christa@...
Send Email Send Email
 
Beste Zalangers

Ek hoop iemand kan my met die volgende help - hoe sou julle Tussenbewaarplek in
Engels vertaal?
Daar is nie veel konteks nie, behalwe dat dit in 'n bronnelys gemeld word as die
plek waar 'n persoon se boedel gevind kan word.

Met dank,
Christa

[Non-text portions of this message have been removed]

#42676 From: "Carine Janse van Rensburg" <krinki@...>
Date: Wed Nov 11, 2009 9:01 am
Subject: Navraag: Koppelteken
krinki@...
Send Email Send Email
 
Hallo ZaLangers

Kan iemand asb. help met die koppelteken in: 6 mm (¼ dm) spiraalboor?
6 mm- (¼ dm) spiraalboor
6 mm (¼ dm)-spiraalboor
6 mm- (¼ dm-) spiraalboor

Carine

[Non-text portions of this message have been removed]

#42675 From: "Kas Smit" <edivert@...>
Date: Wed Nov 11, 2009 5:33 am
Subject: RE: Re: AF hul/hulle
edivert@...
Send Email Send Email
 
Ek sou dit moeilik vind om my te verlaat op 'n Afrikaanse grammatika wat
deur 'n Nederlands-doserende Aussie geskryf is! (Gelukkig is sy van nie
Dickenson nie!) So iemand kan net eenvoudig nie die Afrikaanse idioom ken
soos 'n Afrikaanssprekende nie. Daar is geen reëls vir die gebruik van die
vol of kort vorm nie. Dit hang maar net af van gevoel en albei is korrek.
Lees gerus wat Ponelis in 'Die korrekte woord' en Spies en Combrink in
'SARA' sê, en sommer ook wat Odendaal in WAT sê.
Lekker dag, en ek koes by voorbaat!
Kas

-----Original Message-----
From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of
Guido
Sent: 10 November 2009 06:12 PM
To: ZaLang@yahoogroups.com
Subject: [ZaLang] Re: AF hul/hulle

Ook goeiemiddag Martha,

Donaldson skryf in sy Grammar of Afrikaans:

The forms jul and hul are particularly frequently used when the full form
julle/hulle has been previously used in the sentence as a subject or object
pronoun; they are best regarded as primarily attributive forms. (i.e. jul
boeke 'your books', but julle s'n 'yours'). Jul/hul are also commonly used
as reflexives, particularly in combination with the sulfix  -self, i.e.
julself, hulself; this is also a form of attributive use, e.g.

Hoekom het julle jul kinders nie saamgeneem nie?

'Why didn't you take your kids with you?'

Hulle het hulself dikwels afgevra hoekom dit so is.

'They have often wondered why it's like that.'

Ek hoop dit help jou.

Guido

--- In ZaLang@yahoogroups.com, "Martha M. Mole" <MoleM@...> wrote:
>
>
>
> Goeiemiddag Zalangers
>
>
>
> Ek het nou 'n navraag gekry oor die gebruik van "hul" en "hulle"
> afwisselend in 'n dokument. Ek het nie die HAT by my nie - is daar 'n
> reel daaroor? Ek het byvoorbeeld "daarvolgens word hul mandate
toegeken"
> .Is die gebruik om besitting aan te dui of is "hulle" ewe goed?
>
>
>
> Dankie dat ek so 'n eenvoudige vragie mag vra!
>
>
>
> Martie
>
>
>
> [Non-text portions of this message have been removed]
>

[Non-text portions of this message have been removed]

------------------------------------

Yahoo! Groups Links

#42674 From: "Samuel Murray (Krugersdorp)" <leuce@...>
Date: Tue Nov 10, 2009 10:38 pm
Subject: Re: Re: Grammar of Afrikaans (was: AF hul/hulle)
lacialacia
Offline Offline
Send Email Send Email
 
Guido wrote:

> Bruce C. Donaldson, A Grammar of
> Afrikaans, 1993, Mouton de Gruyter, Berlin/New York. ISBN
> 3-11-013426-8 Nogal duur (ongeveer 1000 Rand, denk ik), maar volgens
> mij de beste Afrikaanse grammatica die er op dit moment is.

USD 260.00 on Amazon.com.

I would not have been willing to spend that amount on an Afrikaans
grammar, but since it is Bruce Donaldson, I might consider it.  I have
Bruce's Dutch grammar (first edition) and it is really comprehensive,
and it is aimed at English speakers.

Here is a preview of the book:

http://ia301538.us.archive.org/3/items/rosettaproject_afr_morsyn-2/rosettaprojec\
t_afr_morsyn-2.pdf

On the Amazon.com page, someone suggested this book as a cheap
alternative, at ZAR 180.00:

http://www.afrikaanshandbook.co.za/

Back to Brucie, I found this "English influence on Afrikaans" to be a
very interesting work that taught me a lot about language purism.

Samuel

#42673 From: Guido Bernsdorff <gbernsdorff@...>
Date: Tue Nov 10, 2009 10:16 pm
Subject: Re: [Zalang] E>A Adherence Questionnaire
gbernsdorff
Offline Offline
Send Email Send Email
 
In Nederlandse mediese literatuur noem ons beide 'compliance'  en
'adherence' [wat nie heeltemal dieselfde is nie] 'therapietrouw'.
As 'n mens vir 'terapietrou' ghoeghel kry jy drie webverwysings.
Dalk is dit 'n bydrae tot julle bespreking?
Groete,
Guido

2009/11/9 Hester van der Walt <hester@...>

>
>
> Kyk biki na http://www.adultmeducation.com/ wat ’n goeie omvattende
> beskrywing van adherence bevat.
> "nakoming" dalk?
> Hester
>
> Hester van der Walt
> HesCom Communication Services
> 012 379 2005
> 084 477 2000
> Fax 086 675 9569
>
>
> -----Original Message-----
> From: ZaLang@yahoogroups.com <ZaLang%40yahoogroups.com> [mailto:
> ZaLang@yahoogroups.com <ZaLang%40yahoogroups.com>] On Behalf Of
> Mariana Swart
> Sent: 09 November 2009 12:09
> To: ZaLang@yahoogroups.com <ZaLang%40yahoogroups.com>
> Subject: Re: [Zalang] E>A Adherence Questionnaire
>
> "Voldoening" voel nie vir my reg nie. As dit 'adherence' is in terme van
> "aanhou" met medikasie (bv. TB) sal die term "volhoudingsvraelys" nie dalk
> beter wees nie?
>
> Mariana
>
> 2009/11/9 Isabel Claassen <isabel@... <isabel%40uptime.co.za>>
>
> >
> >
> > Wat van iets soos 'voldoeningsvraelys'?
> >
> > Phoébe vra: Hoe kan ek "adherence questionnaire" in Afrikaans vertaal?
> Dit
> >
> > is 'n vraelys wat tydens mediese navorsing gebruik word.
> >
> >
> >
>
> [Non-text portions of this message have been removed]
>
> ------------------------------------
>
> Yahoo! Groups Links
>
> __________ NOD32 4586 (20091108) Information __________
>
> This message was checked by NOD32 antivirus system.
> http://www.eset.com
>
>
>

--
Vulpes leaenam exprobabat, quod non nisi unum catulum pareret. Huic dicitur
respondisse, unum, sed leonem.
(Aesopus)

[Non-text portions of this message have been removed]

#42672 From: "Guido" <gbernsdorff@...>
Date: Tue Nov 10, 2009 8:25 pm
Subject: Re: Grammar of Afrikaans (was: AF hul/hulle)
gbernsdorff
Offline Offline
Send Email Send Email
 
Hester,
As *all languages are welcome here* -> schrijf ik maar in het Nederlands, dan
gaat het sneller :-)
Bruce C. Donaldson, A Grammar of Afrikaans, 1993, Mouton de Gruyter, Berlin/New
York. ISBN 3-11-013426-8
Nogal duur (ongeveer 1000 Rand, denk ik), maar volgens mij de beste Afrikaanse
grammatica die er op dit moment is. Ik kon een goedkoop tweedehands exemplaar
kopen via eBay.
Sindsdien heb ik mijn 'Ponelis' niet meer opengedaan. De 'Donaldson' is
descriptief, helder gestructureerd, geeft duidelijke voorbeelden en heeft een
goede index. Bruce Donaldson is een Australiër die Nederlands doceert in Perth
en naar eigen zeggen gefascineerd is door de verschillen en overeenkomsten
tussen het Afrikaans en het Nederlands.
Met vriendelijke groeten,
Guido

--- In ZaLang@yahoogroups.com, "Hester van der Walt" <hester@...> wrote:
>
> Guido
> Vertel ons van hierdie 'Grammar of Afrikaans' asseblief? Ek ken dit nie en
> wil graag meer weet.
> Dankie baie
> Hester
>
>
> -----Original Message-----
> Guido:
>
> [Hester:] <knip>Donaldson skryf in sy Grammar of Afrikaans:[Hester:] <knip>
>

#42671 From: "Hester van der Walt" <hester@...>
Date: Tue Nov 10, 2009 6:22 pm
Subject: Grammar of Afrikaans (was: AF hul/hulle)
hes_379
Offline Offline
Send Email Send Email
 
Guido
Vertel ons van hierdie 'Grammar of Afrikaans' asseblief? Ek ken dit nie en
wil graag meer weet.
Dankie baie
Hester

-----Original Message-----
Guido:

[Hester:] <knip>Donaldson skryf in sy Grammar of Afrikaans:[Hester:] <knip>

#42670 From: "Guido" <gbernsdorff@...>
Date: Tue Nov 10, 2009 4:11 pm
Subject: Re: AF hul/hulle
gbernsdorff
Offline Offline
Send Email Send Email
 
Ook goeiemiddag Martha,

Donaldson skryf in sy Grammar of Afrikaans:

The forms jul and hul are particularly frequently used when the full
form julle/hulle has been previously used in the sentence as a subject
or object pronoun; they are best regarded as primarily attributive
forms. (i.e. jul boeke 'your books', but julle s'n 'yours'). Jul/hul are
also commonly used as reflexives, particularly in combination with the
sulfix  -self, i.e. julself, hulself; this is also a form of attributive
use, e.g.

Hoekom het julle jul kinders nie saamgeneem nie?

'Why didn't you take your kids with you?'

Hulle het hulself dikwels afgevra hoekom dit so is.

'They have often wondered why it's like that.'

Ek hoop dit help jou.

Guido

--- In ZaLang@yahoogroups.com, "Martha M. Mole" <MoleM@...> wrote:
>
>
>
> Goeiemiddag Zalangers
>
>
>
> Ek het nou 'n navraag gekry oor die gebruik van "hul" en "hulle"
> afwisselend in 'n dokument. Ek het nie die HAT by my nie - is daar 'n
> reel daaroor? Ek het byvoorbeeld "daarvolgens word hul mandate
toegeken"
> .Is die gebruik om besitting aan te dui of is "hulle" ewe goed?
>
>
>
> Dankie dat ek so 'n eenvoudige vragie mag vra!
>
>
>
> Martie
>
>
>
> [Non-text portions of this message have been removed]
>

[Non-text portions of this message have been removed]

#42669 From: "Samuel Murray (Krugersdorp)" <leuce@...>
Date: Tue Nov 10, 2009 12:16 pm
Subject: Re: AF hul/hulle
lacialacia
Offline Offline
Send Email Send Email
 
Joan - huis wrote:

> Martie skryf:

>> Ek het nou 'n navraag gekry oor die gebruik van "hul" en "hulle"
>> afwisselend in 'n dokument. Ek het nie die HAT by my nie - is daar
>> 'n reel daaroor? Ek het byvoorbeeld "daarvolgens word hul mandate
>> toegeken" .Is die gebruik om besitting aan te dui of is "hulle" ewe
>> goed?

> Baie publikasies verkies hul om besitting aan te dui maar albei is
> reg.

Ek stem saam met Joan.

Samuel

#42668 From: "Martha M. Mole" <MoleM@...>
Date: Tue Nov 10, 2009 11:11 am
Subject: RE: DANKIE AF hul/hulle
MoleM@...
Send Email Send Email
 
Dankie Joan, die Zalangers is darem 'n gawe groep.

#42667 From: "Joan - huis" <vanzyl@...>
Date: Tue Nov 10, 2009 10:59 am
Subject: Re: AF hul/hulle
joanvanzyl
Offline Offline
Send Email Send Email
 
Joan:
Baie publikasies verkies hul om besitting aan te dui maar albei is  reg.

> Goeiemiddag Zalangers
>
>
>
> Ek het nou 'n navraag gekry oor die gebruik van "hul" en "hulle"
> afwisselend in 'n dokument. Ek het nie die HAT by my nie - is daar 'n
> reel daaroor? Ek het byvoorbeeld "daarvolgens word hul mandate toegeken"
> .Is die gebruik om besitting aan te dui of is "hulle" ewe goed?
>
>
>
> Dankie dat ek so 'n eenvoudige vragie mag  vra!
>
>
>
> Martie
>

#42666 From: "Martha M. Mole" <MoleM@...>
Date: Tue Nov 10, 2009 10:40 am
Subject: AF hul/hulle
MoleM@...
Send Email Send Email
 
Goeiemiddag Zalangers

Ek het nou 'n navraag gekry oor die gebruik van "hul" en "hulle"
afwisselend in 'n dokument. Ek het nie die HAT by my nie - is daar 'n
reel daaroor? Ek het byvoorbeeld "daarvolgens word hul mandate toegeken"
.Is die gebruik om besitting aan te dui of is "hulle" ewe goed?

Dankie dat ek so 'n eenvoudige vragie mag  vra!

Martie

[Non-text portions of this message have been removed]

#42665 From: "Christa Meyer" <christa@...>
Date: Tue Nov 10, 2009 9:02 am
Subject: SA Instituut vir Geskiedenisnavorsing en ander
christa@...
Send Email Send Email
 
Beste lyslede

Ek sit met 'n tameletjie - besig met die vertaling van 'n bronnelys waarin 'n
publikasie van die SAIGN, destyds een van die RGN se Institute, gelys word.

Kan iemand dalk vir my sê wat van die Instituut (en sy argief) geword het, want
dit is nie meer deel van die hedendaagse RGN nie (het gaan kyk op hul webblad).

Kan iemand dalk ook lig werp op wat van die Transvaalse Argiefbewaarplek en  die
destydse T.O.D se Onderwysmuseum geword het.

Julle hulp word waardeer.
Christa

[Non-text portions of this message have been removed]

#42664 From: "Kas Smit" <edivert@...>
Date: Tue Nov 10, 2009 6:23 am
Subject: RE: Koppeltekens: NOG
edivert@...
Send Email Send Email
 
Toe ek by die Vaktaalburo was, het wyle dr. Hennie Terblanche daarop
aangedring dat 'skei-tregter' met 'n koppelteken geskryf word.
Kas

-----Original Message-----
From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of
transed
Sent: 09 November 2009 10:55 PM
To: ZaLang@yahoogroups.com
Subject: RE: [ZaLang] Koppeltekens: NOG

Krimpvarkiekonsep is vir my duidelik genoeg.
Pronkertjie is veel meer problematies, maar 'n mens leer mos gou dat dit
pronk-ertjie is en nie pronker-tjie nie.
Of pomElokelkie en nie pommeLOKKELkie nie...

Ek het nie veel aan koppelteltekens as 'n 'dumb-down'-gebaar nie.

-----Original Message-----
From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of
Christa Meyer
Sent: 09 November 2009 01:18 PM
To: ZaLang@yahoogroups. com
Subject: [ZaLang] Koppeltekens: NOG

Beste lyslede

Ek sal so bly wees as iemand my met die volgende kan help:

Die outeur verwys na twee benaderings tov die opbou van
maatskappy/instelling, die een is die krimpvarkie-konsep, die ander die
vliegwielkonsep.

My probleem is ten opsigte van eersgenoemde: dit moet seker, in lyn met
vliegwielkonsep, een woord wees, maar ek verkies nogal die koppelteken ter
wille van die leesbaarheid van die samestelling.

Kommentaar asb

Christa

------------------------------------

Yahoo! Groups Links

#42663 From: "transed" <transed@...>
Date: Mon Nov 9, 2009 8:54 pm
Subject: RE: Koppeltekens: NOG
noncore1999
Offline Offline
Send Email Send Email
 
Krimpvarkiekonsep is vir my duidelik genoeg.
Pronkertjie is veel meer problematies, maar 'n mens leer mos gou dat dit
pronk-ertjie is en nie pronker-tjie nie.
Of pomElokelkie en nie pommeLOKKELkie nie...

Ek het nie veel aan koppelteltekens as 'n 'dumb-down'-gebaar nie.

-----Original Message-----
From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of
Christa Meyer
Sent: 09 November 2009 01:18 PM
To: ZaLang@yahoogroups. com
Subject: [ZaLang] Koppeltekens: NOG

Beste lyslede

Ek sal so bly wees as iemand my met die volgende kan help:

Die outeur verwys na twee benaderings tov die opbou van
maatskappy/instelling, die een is die krimpvarkie-konsep, die ander die
vliegwielkonsep.

My probleem is ten opsigte van eersgenoemde: dit moet seker, in lyn met
vliegwielkonsep, een woord wees, maar ek verkies nogal die koppelteken ter
wille van die leesbaarheid van die samestelling.

Kommentaar asb

Christa

#42662 From: "Christa Meyer" <christa@...>
Date: Mon Nov 9, 2009 11:18 am
Subject: Koppeltekens: NOG
christa@...
Send Email Send Email
 
Beste lyslede

Ek sal so bly wees as iemand my met die volgende kan help:

Die outeur verwys na twee benaderings tov die opbou van maatskappy/instelling,
die een is die krimpvarkie-konsep, die ander die vliegwielkonsep.

My probleem is ten opsigte van eersgenoemde: dit moet seker, in lyn met
vliegwielkonsep, een woord wees, maar ek verkies nogal die koppelteken ter wille
van die leesbaarheid van die samestelling.

Kommentaar asb

Christa

[Non-text portions of this message have been removed]

#42661 From: "Hester van der Walt" <hester@...>
Date: Mon Nov 9, 2009 10:14 am
Subject: RE: [Zalang] E>A Adherence Questionnaire
hes_379
Offline Offline
Send Email Send Email
 
Kyk biki na http://www.adultmeducation.com/ wat ’n goeie omvattende
beskrywing van adherence bevat.
"nakoming" dalk?
Hester

Hester van der Walt
HesCom Communication Services
012 379 2005
084 477 2000
Fax 086 675 9569

-----Original Message-----
From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of
Mariana Swart
Sent: 09 November 2009 12:09
To: ZaLang@yahoogroups.com
Subject: Re: [Zalang] E>A Adherence Questionnaire

"Voldoening" voel nie vir my reg nie. As dit 'adherence' is in terme van
"aanhou" met medikasie (bv. TB) sal die term "volhoudingsvraelys" nie dalk
beter wees nie?

Mariana

2009/11/9 Isabel Claassen <isabel@...>

>
>
> Wat van iets soos 'voldoeningsvraelys'?
>
> Phoébe vra: Hoe kan ek "adherence questionnaire" in Afrikaans vertaal? Dit
>
> is 'n vraelys wat tydens mediese navorsing gebruik word.
>
>
>

[Non-text portions of this message have been removed]

------------------------------------

Yahoo! Groups Links

__________ NOD32 4586 (20091108) Information __________

This message was checked by NOD32 antivirus system.
http://www.eset.com

#42660 From: Mariana Swart <mariana.swart@...>
Date: Mon Nov 9, 2009 10:08 am
Subject: Re: [Zalang] E>A Adherence Questionnaire
mariana.swart@...
Send Email Send Email
 
"Voldoening" voel nie vir my reg nie. As dit 'adherence' is in terme van
"aanhou" met medikasie (bv. TB) sal die term "volhoudingsvraelys" nie dalk
beter wees nie?

Mariana

2009/11/9 Isabel Claassen <isabel@...>

>
>
> Wat van iets soos 'voldoeningsvraelys'?
>
> Phoébe vra: Hoe kan ek "adherence questionnaire" in Afrikaans vertaal? Dit
>
> is 'n vraelys wat tydens mediese navorsing gebruik word.
>
>
>

[Non-text portions of this message have been removed]

#42659 From: Hanna Scheepers <hannax@...>
Date: Mon Nov 9, 2009 9:59 am
Subject: Afrikaans vir Fourth Council Directive 78/660/EEC
hannax@...
Send Email Send Email
 
Goeiedag

Kan iemand help met Afrikaans vir Fourth Council Directive 78/660/EEC

Dit het te make met noteringsvereistes vir maatskappye met ’n
dubbelnotering op die Londense Aandelebeurs. Kan mens praat van die
Vierde Raadsriglyn of moet mens dit eerder in Engels los?

Baie dankie
Hanna

#42658 From: "Isabel Claassen" <isabel@...>
Date: Mon Nov 9, 2009 8:58 am
Subject: RE: [Zalang] E>A Adherence Questionnaire
isabel@...
Send Email Send Email
 
Wat van iets soos 'voldoeningsvraelys'?

Phoébe vra: Hoe kan ek "adherence questionnaire" in Afrikaans vertaal? Dit
is 'n vraelys wat tydens mediese navorsing gebruik word.

#42657 From: "Hester van der Walt" <hester@...>
Date: Mon Nov 9, 2009 8:52 am
Subject: RE: Re: Adriaan Smit se opvoedkundewoordeboeke
hes_379
Offline Offline
Send Email Send Email
 
Dankie Alet! Is jy oulik of is jy oulik?
Hester

Hester van der Walt
HesCom Communication Services
012 379 2005
084 477 2000
Fax 086 675 9569
-----Original Message-----
From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of
Alet Kruger
Sent: 08 November 2009 21:45
To: ZaLang@yahoogroups.com
Subject: RE: [ZaLang] Re: Adriaan Smit se opvoedkundewoordeboeke

Goeie nuus:
Adriaan Smit het my gebel en is hierdie week besig om planne te beraam om
pdf-weergawes van sy woordeboeke op cd en 'n webwerf te kry!
Sal julle laat weet hoe, waar, wat dit kos, ens. Bly ek kon hom oorhaal om
dit te doen.
Groetnis
Alet

------------------------------------

Yahoo! Groups Links

__________ NOD32 4585 (20091108) Information __________

This message was checked by NOD32 antivirus system.
http://www.eset.com

#42656 From: Phoébe Van Der Merwe <phoebe@...>
Date: Mon Nov 9, 2009 7:57 am
Subject: RE: [Zalang] E>A Adherence Questionnaire
phoebe@...
Send Email Send Email
 
Goeiemôre almal!

Hoe kan ek "adherence questionnaire" in Afrikaans vertaal? Dit is 'n vraelys wat
tydens mediese navorsing gebruik word.

Dankie solank!
Phoébe

[Non-text portions of this message have been removed]

#42655 From: "Brigitte Blanckenberg" <Brigitte.blancken@...>
Date: Mon Nov 9, 2009 6:50 am
Subject: RE: End-of-line > E>A
Brigitte.blancken@...
Send Email Send Email
 
Brigitte vra asb. hulp met die vertaling van EOL - End-of-line products
(die laaste in 'n reeks wat goedkoper verkoop word - het die afkorting
nodig asb

--------------------------------------------------------------------------------\
----
This email and its contents are subject to an email legal notice that can be
viewed at: http://www.naspers.com/email/disclaimer.html Should you be unable to
access the link provided, please email us for a copy at Helpdesk@....
Hierdie e-pos en sy inhoud is onderhewig aan 'n regskennisgewing oor
elektroniese pos wat gelees kan word by
http://www.naspers.com/epos/vrywaring.html 'n Afskrif kan aangevra word by
Helpdesk@....
--------------------------------------------------------------------------------\
----

#42654 From: "Alet Kruger" <alet@...>
Date: Sun Nov 8, 2009 9:22 pm
Subject: RE: Woordeboeke van Prolingua
alet@...
Send Email Send Email
 
Irene, sien privaat epos met lys, pryse en besonderhede.
Alet

-----Original Message-----
From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of
SATI Registrar
Sent: 08 November 2009 10:35 PM
To: ZaLang@yahoogroups.com
Subject: [ZaLang] Woordeboeke van Prolingua

Sal iemand my asseblief tog genadig wees en die adres gee waar die CD's
bestel kan word wat Prolingua gemaak het. 'n Lys van die boeke sal ook
welkom wees, maar ek sal darem self kan vra as ek weet waar!
Moet net asb nie vir my sê ek moet in die Argief gaan kyk nie - ek is daar
verlore.
Baie dankie
Irene

[Non-text portions of this message have been removed]

------------------------------------

Yahoo! Groups Links

Messages 42654 - 42683 of 42904   Newest  |  < Newer  |  Older >  |  Oldest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help