The background, available freely on the www: http://www.moneyweb.co.za/mw/view/mw/en/page292677?oid=328063&sn=2009%20Detail&pid=306448 ..... the dead tree...
Irene het geantwoord: OPMERKING: Ter wille van tradisie word ook 'nog eens' en 'weer eens' as wisselvorme erken. Ek wat in die tagtigs (in die dae voor OBE!)...
Christa Meyer
christa@...
Nov 12, 2009 6:59 pm
42699
Nuwe AWS gee beide vorme as korrek By reël 14.53: Bywoordelike verbindings met 'eens' word vas geskryf: ineens, meteens, nogeens, opeens, weereens OPMERKING:...
SATI Registrar
registrar@...
Nov 12, 2009 6:42 pm
42698
Ek het nog nie die nuwe AWS nie, en moet nou dringend weet wat die nuwe AWS te sê het oor weereens teenoor weer eens. Volgens die 2002-weergawe was beide...
Christa Meyer
christa@...
Nov 12, 2009 5:39 pm
42697
Van die vertrekpunt uitgaan? As vertrekpunt neem...? Vanuit die standpunt vertrek...? Zandra ... From: "Ria Crafford" <riacrafford@...> To:...
Zandra Bezuidenhout
zbez@...
Nov 12, 2009 1:16 pm
42696
Die konteks is informeel. The sulks kan werk. Dankie ... From: ZaLang@yahoogroups.com [mailto:ZaLang@yahoogroups.com] On Behalf Of Hester van der Walt Sent:...
lynetteposthumus
lynette@...
Nov 12, 2009 12:57 pm
42695
Lynette... dis amper Vrydag, ons word dalk stuitig hier! Konteks? Lighartig, formeel? Silent treatment? The sulks? hx Hester van der Walt HesCom Communication...
Kan iemand help met voorstelle vir stilstuipe? Lynette [Non-text portions of this message have been removed]...
lynetteposthumus
lynette@...
Nov 12, 2009 12:23 pm
42693
Maar wanneer jy uitgaan van waar jy staan, vertrek jy mos van 'n beginpunt af? Nietemin, wat van vertrekpunt dan? Ria ... From: "Christa Meyer"...
Ria Crafford
riacrafford@...
Nov 12, 2009 12:11 pm
42692
Ria het geskryf: Kan mens nie uitgangspunt na standpunt verander nie? Ek het dit, en ook veronderstelling oorweeg, maar die outeur wil die betekenis van begin,...
Christa Meyer
christa@...
Nov 12, 2009 11:26 am
42691
Kan mens nie uitgangspunt na standpunt verander nie? Ria ... From: "Christa Meyer" <christa@...> To: "ZaLang@yahoogroups. com"...
Ria Crafford
riacrafford@...
Nov 12, 2009 11:18 am
42690
Beste lyslede Sê tog asb - *gaan *mens van die uitgangspunt uit of *werk* mens van die uitgangspunt? Christa [Non-text portions of this message have been...
Christa Meyer
christa@...
Nov 12, 2009 10:57 am
42689
Dankie aan Paul en Mariana vir julle moeite om my te help. Soos altyd was dit "Zalang to the rescue!" Groete en dank Christa [Non-text portions of this message...
Christa Meyer
christa@...
Nov 12, 2009 10:51 am
42688
"Intermediate archive depot" word gebruik - hier is 'n skakel as jy dit wou nagaan: http://www.national.archives.gov.za/sourcesindex.htm Groete ... From:...
Goeienaand lyslede Ons Sentrum moet dringend die nuutste beskikbare weergawe van Multiterm aankoop. Kan iemand asb help met die kontakbesonderhede van die...
Pierre le Clus
plec@...
Nov 11, 2009 4:45 pm
42686
Dankie, Samuel. Jou voorstel maak sin, maar die opdrag is dat ek so na as moontlik aan die formaat van die Engels moet hou. Die tipe konstruksie kom...
Carine Janse van Rens...
krinki@...
Nov 11, 2009 2:10 pm
42685
Moenie die Taalkomissie vooruit loop nie - hulle sal dalk sê ons moet alles los skryf! Tweedens, onlogiesheid bepaal nie die skryfwyse van 'n samestelling...
Kas Smit
edivert@...
Nov 11, 2009 1:31 pm
42684
Hallo almal Kan ek 'n gunsie vra vir almal wat OpenOffice.org gebruik? Laat seblief die Afrikaanse taalpak af, installeer dit, en sê vir my of daar iets is ...
... Die derde opsies is waarskynlik korrek volgens die AWS, maar dit is so onlogies dat die volgende Taalkommissie waarskynlik gaan sê dat jy die reël...
Sover ek weet, is hul en hulle (jul en julle) vir die besitlike vorm albei aanvaarbaar, maar ek dink 'n mens moet konsekwent wees en een van die twee gebruik...
Marianne Peacock
marpeacock@...
Nov 11, 2009 10:40 am
42680
Dankie, Kas! Jou geheue is so goed soos jou taal- en AWS-kennis! Ons verkoop enige wyn - net wat jy bestel, maar vir gerook sal ons wag vir die somer - alles...
Carine Janse van Rens...
krinki@...
Nov 11, 2009 10:10 am
42679
Christa, Al wat ek kan vind vir "tussenbewaarplek" is "intermediate archive", maar ek is nie seker of dit ook gebruik word in die konteks wat jy noem nie. ...
Mariana Swart
mariana.swart@...
Nov 11, 2009 9:46 am
42678
Carine, Na aanleiding van reël 14.12 (50 cm3-Honda) sou ek sê jou derde poging is die korrekte een Groetnis, en verkoop julle nog gerookte wyn? Kas ... From:...
Kas Smit
edivert@...
Nov 11, 2009 9:39 am
42677
Beste Zalangers Ek hoop iemand kan my met die volgende help - hoe sou julle Tussenbewaarplek in Engels vertaal? Daar is nie veel konteks nie, behalwe dat dit...
Christa Meyer
christa@...
Nov 11, 2009 9:32 am
42676
Hallo ZaLangers Kan iemand asb. help met die koppelteken in: 6 mm (¼ dm) spiraalboor? 6 mm- (¼ dm) spiraalboor 6 mm (¼ dm)-spiraalboor 6 mm- (¼ dm-)...
Carine Janse van Rens...
krinki@...
Nov 11, 2009 9:01 am
42675
Ek sou dit moeilik vind om my te verlaat op 'n Afrikaanse grammatika wat deur 'n Nederlands-doserende Aussie geskryf is! (Gelukkig is sy van nie Dickenson...
Kas Smit
edivert@...
Nov 11, 2009 5:34 am
42674
... USD 260.00 on Amazon.com. I would not have been willing to spend that amount on an Afrikaans grammar, but since it is Bruce Donaldson, I might consider it....