Search the web
Sign In
New User? Sign Up
rekenaarterme · Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Show off your group to the world. Share a photo of your group with us.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Vertaling vir backend   Message List  
Reply | Forward Message #2571 of 2593 |
RE: [rekenaarterme] Vertaling vir backend

Wat van "wegkant" - soos in krieket, dit is ook agter.

Die wegkant van 'n databasis, ek dink dit maak sin

_____

From: rekenaarterme@yahoogroups.com [mailto:rekenaarterme@yahoogroups.com] On
Behalf Of Kobus Venter
Sent: 28 September 2006 13:28
To: rekenaarterme@yahoogroups.com
Subject: [rekenaarterme] Vertaling vir backend



Enigiemand asb? 'n Mooi vetaling vir die woordjie "backend". Ek het
gedink aan iets soos "agterend" maar dit klink nie lekker op die tong nie?

Kobus






[Non-text portions of this message have been removed]




Thu Sep 28, 2006 12:52 pm

ajkleingeld
Offline Offline
Send Email Send Email

Forward
Message #2571 of 2593 |
Expand Messages Author Sort by Date

Enigiemand asb? 'n Mooi vetaling vir die woordjie "backend". Ek het gedink aan iets soos "agterend" maar dit klink nie lekker op die tong nie? Kobus...
Kobus Venter
kabousv1
Offline Send Email
Sep 28, 2006
12:31 pm

Wat van "wegkant" - soos in krieket, dit is ook agter. Die wegkant van 'n databasis, ek dink dit maak sin _____ From: rekenaarterme@yahoogroups.com...
A J Kleingeld
ajkleingeld
Offline Send Email
Sep 28, 2006
1:02 pm

Die volgende terme bestaan. Miskien kan iemand hiermee iets maak. back-ending naverwerking back-end processor (postprocessor) naverwerker Rugraat vir...
diepdink
Offline Send Email
Sep 28, 2006
1:13 pm

Haai julle Ek weet nie so mooi van “wegkant” en “ruggraat” nie – dit is mos ‘n proses of program wat in die agtergrond loop – of het ek dit mis? ...
Kobus
kabousv1
Offline Send Email
Sep 28, 2006
5:13 pm

wat van stertkant .... Edward Gentle 0834815289 (Moderated) Limpopo e-mail group : limpopo@googlegroups.com Limpop CAT/IT website :...
Edward Gentle
e_gentle
Offline Send Email
Sep 28, 2006
6:07 pm

Edward Amper daar met stertkant, bietjie PC. Gatkant sit gemaklik in die keel. Van nawerking vorm nasleep wat bietjie rof is. Nee, gatkant sal dit wees. In...
diepdink
Offline Send Email
Sep 28, 2006
6:58 pm

Wat van bloot "agterkant"? Soos ek dit het, dui dit gewoonlik op bedieners (servers) of netwerke wat buite sig die werk doen en beskikbaar maak vir die...
chavoux
Offline Send Email
Sep 29, 2006
9:10 am
Advanced

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help