Die volgende terme bestaan. Miskien kan iemand hiermee iets maak.
back-ending naverwerking
back-end processor (postprocessor) naverwerker
Rugraat vir back-end is'n moontlikheid.
--- In rekenaarterme@yahoogroups.com, "Kobus Venter" <kabousv@...> wrote:
>
> Enigiemand asb? 'n Mooi vetaling vir die woordjie "backend". Ek het
> gedink aan iets soos "agterend" maar dit klink nie lekker op die
tong nie?
>
> Kobus
>