Haai julle
Ek weet nie so mooi van “wegkant” en “ruggraat” nie – dit is mos ‘n proses
of program wat in die agtergrond loop – of het ek dit mis?
Groete
Kobus
_____
From: rekenaarterme@yahoogroups.com [mailto:rekenaarterme@yahoogroups.com]
On Behalf Of diepdink
Sent: 28 September 2006 03:05 PM
To: rekenaarterme@yahoogroups.com
Subject: [rekenaarterme] Re: Vertaling vir backend
Die volgende terme bestaan. Miskien kan iemand hiermee iets maak.
back-ending naverwerking
back-end processor (postprocessor) naverwerker
Rugraat vir back-end is'n moontlikheid.
--- In rekenaarterme@ <mailto:rekenaarterme%40yahoogroups.com>
yahoogroups.com, "Kobus Venter" <kabousv@...> wrote:
>
> Enigiemand asb? 'n Mooi vetaling vir die woordjie "backend". Ek het
> gedink aan iets soos "agterend" maar dit klink nie lekker op die
tong nie?
>
> Kobus
>
[Non-text portions of this message have been removed]