Search the web
Sign In
New User? Sign Up
rekenaarterme · Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Show off your group to the world. Share a photo of your group with us.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
help ...   Message List  
Reply | Forward Message #2593 of 2593 | Next >
Re: [rekenaarterme] help ...

In sekere raid opstellings is van die skywe oortollig in die lees aksies


Te veel van die afrikaanse terme is direkte vertalings wat nie die
essensie en gees/bedoelings vas vang nie en dan die terme verplat.

Een so 'n voorbeeld wat my dwars in die krop steek is skakel vir URL
link


Sent from my iPod touch ;)


On Jun 5, 2008, at 19:11, KobusV <kobusven@...> wrote:

> niek du plooy het geskryf:
> >
> > Ek sou dit vertaal met Oortollige Groep van Onafhanklike Skywe
> (OGOS)
> > in navolging van die huidige term vir 'oortollig'.
> >
> > Niek
> >
> > .
> >
> > ----- Original Message -----
> > From: KobusV
> > To: rekenaarterme@yahoogroups.com
> > <mailto:rekenaarterme%40yahoogroups.com>
> > Sent: Wednesday, June 04, 2008 7:25 PM
> > Subject: Re: [rekenaarterme] help ...
> >
> > Edward Gentle het geskryf:
> > >
> > >
> > > Is erg besig met vertaal werk ..
> > > Enige iemand 'n Idee wat RAID in afrikaans sal wees ...???
> > >
> > > --
> > > I am using the free version of SPAMfighter for private users.
> > > It has removed 633 spam emails to date.
> > > Paying users do not have this message in their emails.
> > > Get the free SPAMfighter here: http://www.spamfighter.com/len
> > <http://www.spamfighter.com/len>
> > > <http://www.spamfighter.com/len <http://www.spamfighter.com/len>>
> > >
> > > [Non-text portions of this message have been removed]
> > >
> > >
> > Edward
> >
> > Dit is 'n taai een - ek kan nie onthou dat ekself al die term
> vertaal of
> > probeer vertaal het nie. As mens in aanmerking neem waarvandaan die
> > begrip kom, en die verskillende saamgestelde vorms, kan dit seker
> soos
> > volg vertaal word:
> >
> > 'n RAID system is 'n sametstelling van 'n groep hardeskywe, wat
> saam 'n
> > logiese eenheid vorm, maar wat ook 'n meerdere of mindere mate
> ingeboude
> > fout voorkoming en fout oorbrugging het. Si kry ons RAID 4, RAID 5
> ens.
> >
> > RAID in Engels beteken: Redundant Array of Independent Disks
> (*Redundant
> > Array of Inexpensive Drives oorspronklike term)*
> >
> > In Afrikaans sou ek dit vertaal met Saamgestelde Groep van
> Onafhanklike
> > Skywe.
> >
> > RAID system: SGOS stelsel
> > RAID group: SGOS groep
> >
> > Groete
> >
> > Kobus
> >
> > --
> > Kobus Venter
> > CNE NCDA
> > (+27) 833893155
> > (+27) 828246183
> > WEB Adres:
> > http://www.elkobesighede.net <http://www.elkobesighede.net>
> >
> > [Non-text portions of this message have been removed]
> >
> >
> Niek
>
> Ek dink in die geval is dit juis die probleem - redundant het hier
> meer
> die betekenis van "beskerm" of "samewerkend, maar al die skywe werk
> saam
> - daar is dus geen sprake van oortolligheid nie. Die woordeboek
> vertaal
> "redundant" ook met "oorvloedig" of "oorbodig" maar ook met
> "weelderig".
> Laasgenoemde kan dalk meer van toepassing wees omdat dit "weelderig"
> is
> in die sin dat dit nie maklik breek nie....
>
> Groete
>
> Kobus
>
> --
> Kobus Venter
> CNE NCDA
> (+27) 833893155
> (+27) 828246183
> WEB Adres:
> http://www.elkobesighede.net
>
>
>


[Non-text portions of this message have been removed]




Sun Jun 8, 2008 11:44 am

hendrikmensaza
Offline Offline
Send Email Send Email

Forward
Message #2593 of 2593 | Next >
Expand Messages Author Sort by Date

Is erg besig met vertaal werk .. Enige iemand 'n Idee wat RAID in afrikaans sal wees ...??? -- I am using the free version of SPAMfighter for private users. It...
Edward Gentle
e_gentle
Offline Send Email
Jun 4, 2008
2:35 pm

... Edward Dit is 'n taai een - ek kan nie onthou dat ekself al die term vertaal of probeer vertaal het nie. As mens in aanmerking neem waarvandaan die begrip...
KobusV
kabousv1
Offline Send Email
Jun 4, 2008
5:25 pm

Ek sou dit vertaal met Oortollige Groep van Onafhanklike Skywe (OGOS) in navolging van die huidige term vir 'oortollig'. Niek . ... From: KobusV To:...
niek du plooy
niekduplooy
Offline Send Email
Jun 5, 2008
1:17 pm

... Niek Ek dink in die geval is dit juis die probleem - redundant het hier meer die betekenis van "beskerm" of "samewerkend, maar al die skywe werk saam -...
KobusV
kabousv1
Offline Send Email
Jun 5, 2008
6:11 pm

In sekere raid opstellings is van die skywe oortollig in die lees aksies Te veel van die afrikaanse terme is direkte vertalings wat nie die essensie en...
Hvjunk
hendrikmensaza
Offline Send Email
Jun 8, 2008
11:45 am

sal in die geval redundand nie eerder "surplus to requirements" implisseer nie dan sal RAID = AGOS (Additionele Groep van Onafhanklike Skywe) Saamgestelde...
Edward Gentle
e_gentle
Offline Send Email
Jun 5, 2008
7:52 pm

Hallo "Oortollig" is vir my nie heeltemal dieselfde as "redundant" soos dit in rekenaar-wetenskap gebruik word nie. "Redundancy" het die idee van iets ekstra...
Chavoux Luyt
chavoux
Offline Send Email
Jun 6, 2008
5:54 am
< Prev Topic  |  Next Topic >
Advanced

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help