PhillipL: Sou dit reg wees om persoonlike rekenaar te verklaar as 'n "Veeldoelige mikrorekenaar wat ook aan 'n netwerk gekoppel kan word". Verder wonder ons...
Samuel Murray
20008084@...
Aug 1, 2001 6:28 pm
1070
Samuel het geskryf: Myns insiens kan die definisie werk. Hoekom "veeldoelige"? Ek dink dat die term "PC" slegs verwys na tafelrekenaars, en dalk ook in 'n ...
Petri Jooste
rkwjpj@...
Aug 2, 2001 10:14 am
1071
01 12:14:36 +0200...
(no author)
(no email address)
Aug 2, 2001 10:27 am
1072
... Ek dink "veeldoelige" kan in die toekoms nogal belangrik raak. 'n Persoonlike rekenaar is nie gespesialiseerd vir enige een doel nie - dit kan ...
Schalk Cronje
Sep 11, 2000 12:54 pm
1073
Hi Please could you remove me from your mailing list. Regards IB ... __________________________________________________ Do You Yahoo!? Make international calls...
I B
ib_za@...
Aug 3, 2001 8:14 am
1074
Samuel Murray
20008084@...
Aug 7, 2001 6:14 pm
1075
dONE...
Samuel Murray
20008084@...
Aug 7, 2001 6:14 pm
1076
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File :...
rekenaarterme@yahoogr...
Aug 8, 2001 10:30 am
1077
... Samuel: Ek verstaan nie mooi hierdie nuutskepping nie. Kan "kompie" nie maar as 'n emfatiese woord vir enige rekenaar gebruik word nie?...
Samuel Murray
20008084@...
Aug 8, 2001 1:52 pm
1078
rs.com with Internet Mail Service (5.5.2653.19) id <QL70QPCG>; Wed, 8 Aug 2001 09:37:18 +0200...
(no author)
(no email address)
Aug 8, 2001 7:34 pm
1079
ived...
(no author)
(no email address)
Aug 8, 2001 7:35 pm
1080
Wat van: spil of middelpunt skakelaar, of skakelapparaat roeteerder of versender Niek ... From: "Samuel Murray" <20008084@...> To:...
duplooyNF
duplooyNF@...
Aug 9, 2001 7:51 am
1081
... Oor dié voorstel sal ek eers wil nadink. Klink darem al te veel soos 'n Volkswagen produk. ... "Intyds" word wyd gebruik vir "real time". Bv "intydse...
hcv
HCV@...
Aug 9, 2001 10:16 am
1082
Samuel: Help my gou konsensus bereik... aan wie behoort ons termlys se kopiereg? 'n Paar punte om te oorweeg: Die lys is oorspronklik deur Niek du Plooy, ...
Samuel Murray
20008084@...
Aug 10, 2001 6:32 am
1083
Sameul: "If you have this problem, you may want to update your version of Internet Explorer." Ek is versigtig om te sê in Afrikaans "...mag jy dalk wil..."....
Samuel Murray
20008084@...
Aug 10, 2001 2:00 pm
1084
eskerming. En dit kan altyd in 'n assosiasie ontskep word as dit nodig sou blyk. Phillip ... From: Samuel Murray To: 'rekenaarterme@yahoogroups.com' Sent:...
Samuel: Jammer oor die kruispos. Ek is vertaler by die Google koppelvlak sedert 2 Maart 2001. By dié projek kan daar meer as een vertaler aan 'n projek werk,...
Samuel Murray
20008084@...
Aug 14, 2001 2:29 pm
1089
Samuel: Ek soek 'n woord vir "rekenaar". Ek bedoel nou die rekenaargedeelte van die rekenaar. Die gedeelte wat bestaan uit 'n boks met 'n hardeskyf en 'n ...
schalkc@...
Sep 13, 2000 9:03 am
1090
Samuel: Ek loer nou na terme van 'n firewall-trojaanscanner. Wat sal 'n mens maak met "scan" (die werkwoord) hierso? "Aftas" werk vir prente wat met 'n lig ...
Samuel Murray
20008084@...
Aug 17, 2001 9:06 am
1091
Hallo ... Phillip: Volgens die vertalende woordeboeke kan "ondersoek" 'n vertaalekwivalent vir "probe" wees in sekere kontekste. Al is die term 'n bietjie...
P.A. Louw
pal@...
Aug 17, 2001 10:07 am
1092
oups.com; Fri, 17 Aug 2001 12:07:08 +0200...
(no author)
(no email address)
Aug 17, 2001 3:57 pm
1093
Samuel: Ettiene van Heerden van Litnet het gesê hy sal die WAITT-termlys op Litnet spieëlberg, met 'n skakel van die hoofblad af soontoe. From...
Samuel Murray
20008084@...
Aug 20, 2001 6:18 am
1094
ject...
(no author)
(no email address)
Aug 22, 2001 2:16 pm
1095
... Christo: Nou goed, hier volg die lysie: (In sommige gevalle is geen poging tot 'n Afrikaanse woord aangegee nie, maar slegs die WordSpy definisie, wat in...