Hello mense. Ek't 'n klomp afwerking vanaand ingeprop. Reageer *asseblief* op net een term per antwoord, dit sal die threading (vertaling?!) van enige...
174
Schalk Cronje
schalkc@...
Dec 6, 1999 7:42 pm
... Reg met my. -- Schalk W. Cronje, : I am an avalanche expert. Ntaba Environmental Services cc : When you see me run try Cell: 083-279-7047...
175
Schalk Cronje
schalkc@...
Dec 6, 1999 7:46 pm
... Reg met my. Jy sal net L10n ook moet byvoeg soos jy vir i18n gedoen het Dan ook: localisability <internasionalisasie> (ww.)) lokalisasievermoë [Die bestek...
176
Schalk Cronje
schalkc@...
Dec 6, 1999 7:49 pm
... Kan dalk byvoeg dat dit ook vertaling insluit m.a.w. [Om 'n rekenaartstelsel versoenbaar te maak by die verskillende alfabette en skryfwyses van die ...
177
Schalk Cronje
schalkc@...
Dec 6, 1999 7:50 pm
... Dankie. Met KDE moes ons nou juis Folder in twee kontekste vertaal. -- Schalk W. Cronje, : I am an avalanche expert. Ntaba Environmental...
178
Schalk Cronje
schalkc@...
Dec 6, 1999 7:55 pm
... Ons gaan beslis nog iets verder daarmee doen. Die groot voordeel is dat mens nou met slag sommer die taalreëls en die programmatiese implementasie kan ...
179
Schalk Cronje
schalkc@...
Dec 6, 1999 7:55 pm
... Ek is nog nie gelukkig nie, maar ek het ook nie 'n beter voorstel nie. -- Schalk W. Cronje, : I am an avalanche expert. Ntaba Environmental...
180
Schalk Cronje
schalkc@...
Dec 6, 1999 9:32 pm
home directory <lêerstelsels> ((s.nw.)) tuislêergids; tuisgids; [ Die lêergids waar 'n gebruiker se persoonlike lêers gestoor word. Gewoonlik wanneer 'n...
181
RC Compaan
roche@...
Dec 7, 1999 5:11 am
... Wat van "boomklimmer"? Roché...
182
Schalk Cronje
schalkc@...
Dec 7, 1999 5:52 am
frontend, front-end <koppelvlak> ((s.nw.)) tussenvlak [Program wat 'n vereenvoudigde koppelvlak aanbied om die kompleksiteit van 'n ander program, toestel of...
183
Prof NF Du Plooy OPV5...
nduplooy@...
Dec 7, 1999 7:49 am
Schalk Op my tong werk instelling elke keer net so goed as verstelling. Maar ek het geen beswaar as jy instelling wil gebruik nie. En daardie dae wat proffies...
184
Prof NF Du Plooy OPV5...
nduplooy@...
Dec 7, 1999 8:09 am
Jean Kan geen kommentaar as instemming vertolk word? Niek ... Hoe lyk my verandering? Moet ek dit so doen, of liewer buite jou definisie? Niek ...
185
Prof NF Du Plooy OPV5...
nduplooy@...
Dec 7, 1999 8:17 am
... Laat net die stukkie oor die aantal pixels weg. More word dit anders gedoen, met meer of minder pixels. Niek ...
186
Prof NF Du Plooy OPV5...
nduplooy@...
Dec 7, 1999 8:17 am
... Nie 'n probleem met die verduideliking nie, wel met die vertaling. Ek het dit altyd 'n 'dop' genoem Niek ...
187
Prof NF Du Plooy OPV5...
nduplooy@...
Dec 7, 1999 8:15 am
... Ek sou liewer, om ander konnotasies te vermy, van 'n raakpaneel praat :) Niek ===================================================================== ...
188
Prof NF Du Plooy OPV5...
nduplooy@...
Dec 7, 1999 8:17 am
... Bedoel jy met nommers dalk 'getalle39;? Niek ===================================================================== Prof Niek du Plooy Department of...
189
Prof NF Du Plooy OPV5...
nduplooy@...
Dec 7, 1999 8:25 am
Date sent: Mon, 06 Dec 1999 22:59:01 +0200 From: Schalk Cronje <schalkc@...> Organization: Ntaba Environmental Services To:...
190
Prof NF Du Plooy OPV5...
nduplooy@...
Dec 7, 1999 8:41 am
Date sent: Mon, 06 Dec 1999 16:26:32 +0200 From: "Schalk W. Cronje" <schalkc@...> To: Afrikaanse Rekenaarterme...
191
Prof NF Du Plooy OPV5...
nduplooy@...
Dec 7, 1999 8:44 am
Skermanimasie? Niek From: "Jean Jordaan" <rgo_anas@...> Organization: Stellenbosch University To:...
192
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Dec 7, 1999 8:59 am
... OK, gedoen. ... OK, ek het: l12y {localisability} localisability <internasionalisasie> ((ww.)) lokaliseerbaarheid of lokalisasievermoë [Die mate waartoe...
193
Etienne Botha
eb3@...
Dec 7, 1999 9:21 am
Hello ... = Screen animation? Dalk iets anders? ... Verwante vraag: Wat noem 'n mens daai gaas raam wat sommige mense oor die skerm sit? (Ek't onlangs weer...
194
schalkc@...
Dec 7, 1999 9:24 am
Gebruik L12y en L10n. DIt moet hoofletter 'L' wees om verwarring tussen 'l' en '1' te voorkom. hardcoded soos vertaal as vasgekodeer is seker OK. Kon seker ook...
195
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Dec 7, 1999 9:28 am
runtime <programmering> ((b.nw.)) intyds [Terwyl of wanneer 'n proses uitgevoer word] "Die taal van die gebruikerskoppelvlak kan intyds verander word." / "The...
196
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Dec 7, 1999 9:30 am
hardcoded <programmering> ((b.nw.)) vasgekodeer [Om data of keuses in te bed in programkode, sonder enige manier om dit van buite die program te verander of...
197
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Dec 7, 1999 9:40 am
besluit julle maar oor hierdie ene .. bang <programmering> ((s.nw.)) klap [Dit is dikwels onhandig om programkode, met die vele hakies en nie-letter simbole...
198
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Dec 7, 1999 9:43 am
hash <programmering> ((s.nw.)) ....... ['n Tipe datastruktuur] (1999-12-07) hash character <programmering> ((s.nw.)) hekkarakter [Die # karakter] (1999-12-07) ...
199
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Dec 7, 1999 9:47 am
... internationalisation <internasionalisasie> ((ww.)) internasionalisasie [Om 'n rekenaarstelsel versoenbaar te maak met die verskillende alfabette en...
200
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Dec 7, 1999 9:47 am
ek't net "dop of" bygevoeg .. shell ((s.nw.)) dop of tolk ['n Proses wat aan die gebruiker 'n koppelvlak tot die bedryfstelsel bied, sodat die gebruiker ander...
201
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Dec 7, 1999 9:56 am
[help .. die voorbeelde hieronder is nie reg nie] shell <koppelvlak> ((s.nw.)) dop of tolk ['n Proses wat aan die gebruiker 'n koppelvlak tot die bedryfstelsel...
202
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Dec 7, 1999 10:05 am
Subject: Re: Term: Tree Browser ... wel, dis 'n lekker idee .....