... ********************************************************************** Any review, retransmission, dissemination or other use of, or taking of any action...
... Samuel: Waar vaswerk en plat vandaan kom, sal Ringo seker vir ons vertel wanneer hy aansluit. Ek ken dit as 'n starskyf of 'n hardeskyf (wel, nee, eintlik...
... ********************************************************************** Any review, retransmission, dissemination or other use of, or taking of any action...
Jammer vir die vertraagde antwoorde ... maar ... Ja, maar aangesien die probleme om vertaling vir 0.8.x in te voer in 0.9.x, en die feit dat daar net een...
Buchan Milne
bgmilne@...
Dec 10, 2001 9:25 am
1749
Goeiedag! Nuwe lid. Ek ontvang graag julle pos en sal kyk of ek van enige hulp kan wees. Waar kan ek 'n volledige lys van terme kry waarvoor daar nog geen ...
... Submit word met indien vertaal, dus: Dien 'n werf in (as daar reeds 'n bestaande konstruk is wat werk, hoekom soveel nuwes uitdink? nie dat ek sê die...
... 1 wat van Aktiveerder? Die konsep is sterk ingewortel in sagteware waarvan die funksionaliteit deur 'n sleutel ontsluit word (my rugsteunsageware, Legat...
Die klassieke "The quick brown fox jumps over the lazy dog" word in Engels gebruik as die sin wat al die letters van die Latynse alfabet bevat. Dit word ook in...
toets (kruispos) ********************************************************************** Any review, retransmission, dissemination or other use of, or taking of...
Hello 'n Vriendin van my werk as 'n tegniese skrywer vir 'n maatskappy in Rosebank en is op soek na 'n vertaler wat handleidings vir hulle sagteware van Engels...
Samuel: Las by? Voeg by? Sit in? Plaas in? Add X to your Start Menu Add to Bookmarks Add X to the 'Send to' Menu Add X to Context Menu Las by lyk vir my nou...
Christo: In sommige gevalle sal "heg aan" werk, bv "heg aan Beginkieslys"; in ander gevalle "voeg by", bv "voeg by boekmerke". "Las by" of "las aan" klink...
Viljoen HC
hcv@...
Jan 17, 2002 1:14 pm
1759
Hier is n.a.v. 'n artikel wat op dotAF geplaas is. http://www.af.org.za/article.php?sid=58&mode=thread&order=0 Hierdie groep maak groot werk om rekenaarterme...
Die werk van die groep word reeds gebruik om die rekenaarkursusse (programmering en andere) so Afrikaans as moontlik te maak hier aan my kant. Ek het al self...
Hoe sou mens "skeleton code" vertaal ? ? geraamte-kode ? kodegeraamte ? voorbeeldkode Verder wonder ek hoe om "verstek" (vertaling vir "default") te gebruik 'n...
... ? geraamte-kode ? kodegeraamte Enigeen van bg. is reg din ek. ... "By verstek verskyn die item aan die einde van die lys. " Niks verkeerd met verstek nie,...
... rekenaarterme ... Ek hoop ok nie so nie. Hoeveel universiteite lwwer nog werklik 'n aktiewe bydrae? Dit blyk net Maties en Pukke te wees. ... Schalk W....
Die konsep nuwe konsep "IT woordeboek" stel skeletkode voor. Groete Christo ... From: <schalk_cronje@...> To: <rekenaarterme@yahoogroups.com> Sent:...
HCV
hcv@...
Feb 1, 2002 8:34 pm
1765
Hierdie is my eerste bydrae tot die poslys. Ek soek woorde vir die volgende termes vir 'n aanlynwinkel: Add to Cart = Add to Basket = Update Cart = Empty Cart...
Aardvark Antwerpen
aardvark@...
Feb 2, 2002 2:43 pm
1766
LynetteP (van Zalang@yahoogroups): disaster recovery room > A (rekenaar- en netwerktegnologie) ... Samuel: Ek sou hom direk vertaal... jy moet net besluit,...
Is daar iemand met 'n oorspronklike voorstel vir "webcast" (beide werkwoord en snw) en "webcam"? Dit is nou die verspreiding via die internet (beeldsending)...
[kruispos: rekenaarterme, taalgesprek] Wat is goeie afrikaans vir "benchmark" ? Dit word as werkwoord of naamwoord gebruik. (Dit is natuurlik 'n algemene term...