Die konsep nuwe konsep "IT woordeboek" stel skeletkode voor. Groete Christo ... From: <schalk_cronje@...> To: <rekenaarterme@yahoogroups.com> Sent:...
HCV
hcv@...
Feb 1, 2002 8:34 pm
1765
Hierdie is my eerste bydrae tot die poslys. Ek soek woorde vir die volgende termes vir 'n aanlynwinkel: Add to Cart = Add to Basket = Update Cart = Empty Cart...
Aardvark Antwerpen
aardvark@...
Feb 2, 2002 2:43 pm
1766
LynetteP (van Zalang@yahoogroups): disaster recovery room > A (rekenaar- en netwerktegnologie) ... Samuel: Ek sou hom direk vertaal... jy moet net besluit,...
Is daar iemand met 'n oorspronklike voorstel vir "webcast" (beide werkwoord en snw) en "webcam"? Dit is nou die verspreiding via die internet (beeldsending)...
[kruispos: rekenaarterme, taalgesprek] Wat is goeie afrikaans vir "benchmark" ? Dit word as werkwoord of naamwoord gebruik. (Dit is natuurlik 'n algemene term...
benchmark = norm, normtoets Groete Christo ... From: Petri Jooste [mailto:rkwjpj@...] Sent: 19 February 2002 11:31 To: hcv@... Subject:...
Viljoen HC
hcv@...
Feb 19, 2002 9:46 am
1772
Hallo, Watter vertalings is daar vir die volgende in 'n gemeenskapsforum (Community Forum) Posts = ? Last Post = ? Moderator(s) = ? Die woord Forum self dalk?...
... From: Aardvark Antwerpen [mailto:aardvark@...] Sent: 05 March 2002 23:37 To: hcv@... Subject: [rekenaarterme] Vir 'n Forum Hallo, Watter...
Viljoen HC
hcv@...
Mar 6, 2002 6:18 am
1774
... Samuel: Loer gou by http://bbs.virafrikaans.com/discus/ vir mý vertalings van dié terme (speel gerus rond en pos gerus gemorspossies vir toetswerk). ...
... Samuel: Aargh, my MS Exchange illegal elke keer as ek e-pos ontvang, so ek gaan nou maar dié brief in Notepad skryf en dan paste sodat ek hom nie wéér...
Samuel, Baie dankie! Ek waardeer die terugvoer hartlik en het ontrent al die veranderinge aangebring. 'Tuis' bo regs het ek verander na 'Aardvark tuisblad'....
Ek merk dat die beleidsdokument op Aardvark nog nie vertaal is nie.Dit nie streng rekenaarterme, maar dit die tipe van dokument wat baie keer op webwerwe...
Wat sou julle sê is 'n goeie vertaling + skryfvorm vir "Mass mailing virus" ? Die terme massa + e-pos + virus is logiese kandidate, maar massae-posvirus is 'n...
... Samuel: Myns insiens niks fout met "massaposvirus" nie. Ons gebruik immers "poslys" om na 'n "e-pos poslys" te verwys. Die konteks behoort baie, baie...
Samuel: Een kliënt van ons gebruik "aftrekbaar" vir "downloadable". Dié woord klink mooi m.i. hoewel daar geen tweelingterm vir "upload/able" is nie. Wat...
Ek het al aftrek gehoor vir "download" dus is aftrekbaar aanvaarbaar. Opstoot/opstootbaar klink wel bietjie snaaks :-) aflaai / oplaai en aflaaibaar /...
Waarom nie afrekbaar en oplaaibaar gebruik nie? Niek ... From: Petri Jooste To: rekenaarterme@yahoogroups.com Sent: Friday, March 15, 2002 12:46 PM Subject:...
duplooyNF
duplooyNF@...
Mar 20, 2002 6:29 am
1785
Aflaaibaar en oplaaibaar? Groete CHristo ... From: duplooyNF [mailto:duplooyNF@...] Sent: 19 March 2002 10:16 To: hcv@... Subject: Re:...
Viljoen HC
hcv@...
Apr 3, 2002 10:40 am
1786
Kommentaar op die volgende is welkom: header = kopstuk body = lyf method header = metodekopstuk / kopreël ? method body = metodelyf class header = klaskopstuk...
Hallo Petri Ek is gewoonlik maar stillerig op hierdie lys. Ek het egter onlangs Java bestudeer, en wonder net of dit korrek sal wees om die woord "Klas" aan...
Dankie Samuel vir die lêer. Vrae vir Christo. Wat beteken die gwb en die dg2 in die volgende inskrywing? add: optel, bytel, byvoeg (dg2 bytel, optel. gwb.) ...
duplooynf
duplooyNF@...
Apr 5, 2002 10:41 am
1789
... Samuel: Daardie reël is waarskynlik afkomstig uit die SvA-woordelys. Op 'n stadium het ek deur die hele lys gegaan en dit vergelyk met die...
... Wel, die probleem met "header" is dat "heading" ook bestaan, en veral in byvoorbeeld die verskil tussen e-pos en nuusplasings, waar die woord "header" of...
... Petri, verwys jy hier na 'interface' en 'implementation' van die Javaklas? ... Schalk W. Cronjé, Codernaut, Webshield Engineering, Network Associates. ++C...
Samuel: Ek vertaal tans die webbladsy-vertaalhulpmiddel CatsCradle. As enige iemand belangstel om na die vertaling te kyk (hy's nog baie draft, maar 'n mens...
Petri se reaksie bygevoeg hieronder. ... Petri: Ja, maar 'n "heading" is tog maar 'n opskrif, nie waar nie ? ... Petri: 'n "method" is die objekgeorienteerde...