Search the web
Sign In
New User? Sign Up
rekenaarterme · Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Hear how Yahoo! Groups has changed the lives of others. Take me there.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 1772 - 1801 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
1772
Hallo, Watter vertalings is daar vir die volgende in 'n gemeenskapsforum (Community Forum) Posts = ? Last Post = ? Moderator(s) = ? Die woord Forum self dalk?...
Aardvark Antwerpen
stormvdm
Offline Send Email
Mar 6, 2002
1:17 am
1773
... From: Aardvark Antwerpen [mailto:aardvark@...] Sent: 05 March 2002 23:37 To: hcv@... Subject: [rekenaarterme] Vir 'n Forum Hallo, Watter...
Viljoen HC
hcv@...
Send Email
Mar 6, 2002
6:18 am
1774
... Samuel: Loer gou by http://bbs.virafrikaans.com/discus/ vir mý vertalings van dié terme (speel gerus rond en pos gerus gemorspossies vir toetswerk). ...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Mar 6, 2002
7:23 am
1775
Baie dankie, Wat kan ek gebruik vir 'Archived' Postering? ... From: Viljoen HC [mailto:hcv@...] Sent: Wednesday, March 06, 2002 7:14 AM To:...
Aardvark Antwerpen
stormvdm
Offline Send Email
Mar 6, 2002
10:51 pm
1776
My vertalings is so te sê klaar en ek het dit al lewendig op die Net. As iemand belangstel gaan na http://www.aardvark.be/forum...
Aardvark Antwerpen
stormvdm
Offline Send Email
Mar 10, 2002
5:51 pm
1777
... Samuel: Aargh, my MS Exchange illegal elke keer as ek e-pos ontvang, so ek gaan nou maar dié brief in Notepad skryf en dan paste sodat ek hom nie wéér...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Mar 11, 2002
7:57 am
1778
Samuel, Baie dankie! Ek waardeer die terugvoer hartlik en het ontrent al die veranderinge aangebring. 'Tuis' bo regs het ek verander na 'Aardvark tuisblad'....
Aardvark Antwerpen
stormvdm
Offline Send Email
Mar 11, 2002
1:26 pm
1779
Ek merk dat die beleidsdokument op Aardvark nog nie vertaal is nie.Dit nie streng rekenaarterme, maar dit die tipe van dokument wat baie keer op webwerwe...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Mar 11, 2002
1:59 pm
1780
Wat sou julle sê is 'n goeie vertaling + skryfvorm vir "Mass mailing virus" ? Die terme massa + e-pos + virus is logiese kandidate, maar massae-posvirus is 'n...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Mar 14, 2002
8:59 am
1781
... Samuel: Myns insiens niks fout met "massaposvirus" nie. Ons gebruik immers "poslys" om na 'n "e-pos poslys" te verwys. Die konteks behoort baie, baie...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Mar 14, 2002
9:07 am
1782
Samuel: Een kliënt van ons gebruik "aftrekbaar" vir "downloadable". Dié woord klink mooi m.i. hoewel daar geen tweelingterm vir "upload/able" is nie. Wat...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Mar 15, 2002
8:35 am
1783
Ek het al aftrek gehoor vir "download" dus is aftrekbaar aanvaarbaar. Opstoot/opstootbaar klink wel bietjie snaaks :-) aflaai / oplaai en aflaaibaar /...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Mar 15, 2002
10:48 am
1784
Waarom nie afrekbaar en oplaaibaar gebruik nie? Niek ... From: Petri Jooste To: rekenaarterme@yahoogroups.com Sent: Friday, March 15, 2002 12:46 PM Subject:...
duplooyNF
duplooyNF@...
Send Email
Mar 20, 2002
6:29 am
1785
Aflaaibaar en oplaaibaar? Groete CHristo ... From: duplooyNF [mailto:duplooyNF@...] Sent: 19 March 2002 10:16 To: hcv@... Subject: Re:...
Viljoen HC
hcv@...
Send Email
Apr 3, 2002
10:40 am
1786
Kommentaar op die volgende is welkom: header = kopstuk body = lyf method header = metodekopstuk / kopreël ? method body = metodelyf class header = klaskopstuk...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Apr 4, 2002
7:46 am
1787
Hallo Petri Ek is gewoonlik maar stillerig op hierdie lys. Ek het egter onlangs Java bestudeer, en wonder net of dit korrek sal wees om die woord "Klas" aan...
Hannah
aletters3
Offline Send Email
Apr 4, 2002
8:34 am
1788
Dankie Samuel vir die lêer. Vrae vir Christo. Wat beteken die gwb en die dg2 in die volgende inskrywing? add: optel, bytel, byvoeg (dg2 bytel, optel. gwb.) ...
duplooynf
duplooyNF@...
Send Email
Apr 5, 2002
10:41 am
1789
... Samuel: Daardie reël is waarskynlik afkomstig uit die SvA-woordelys. Op 'n stadium het ek deur die hele lys gegaan en dit vergelyk met die...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Apr 5, 2002
11:56 am
1790
... Wel, die probleem met "header" is dat "heading" ook bestaan, en veral in byvoorbeeld die verskil tussen e-pos en nuusplasings, waar die woord "header" of...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Apr 5, 2002
11:56 am
1791
... Petri, verwys jy hier na 'interface' en 'implementation' van die Javaklas? ... Schalk W. Cronjé, Codernaut, Webshield Engineering, Network Associates. ++C...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Apr 5, 2002
3:35 pm
1792
Samuel: Ek vertaal tans die webbladsy-vertaalhulpmiddel CatsCradle. As enige iemand belangstel om na die vertaling te kyk (hy's nog baie draft, maar 'n mens...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Apr 5, 2002
4:38 pm
1793
Petri se reaksie bygevoeg hieronder. ... Petri: Ja, maar 'n "heading" is tog maar 'n opskrif, nie waar nie ? ... Petri: 'n "method" is die objekgeorienteerde...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Apr 8, 2002
6:51 am
1794
... Nee, ek verwys na die basiese sintaks van metodes en klasse, maar dit kom dus ook ter sprake by 'interface' en 'implementation' situasies. Ek sal...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Apr 8, 2002
7:39 am
1795
Niek, Doep, Samuel Die afkortings gwb, dg2 en soortgelykes is inderdaad die resultaat van twee woordelyste wat saamgevoeg is om 'n "groslys" te skep. Let asb...
Viljoen HC
hcv@...
Send Email
Apr 8, 2002
1:32 pm
1796
Nee, ek verwys na die basiese sintaks van metodes en klasse, maar dit kom dus ook ter sprake by 'interface' en 'implementation' situasies. Ek sal "interface"...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Apr 17, 2002
1:22 pm
1797
Hallo lyslede Die lys is taamlik stil die afgelope tyd, ek hoop hier is nog iemand :-) Hoe sou julle MBR (Master Boot Record) vertaal: meester selflaairekord ?...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
May 6, 2002
12:11 pm
1798
... Samuel: meesterselflaairekord. Die "meester" beskryf die "rekord". Dis 'n soort selflaairekord. Jy kan 'n koppelteken insit as jy lus het: ...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
May 6, 2002
1:40 pm
1799
Samuel: Ek't so'n rukkie gelede melding van CatsCradle gemaak. Die vertaling is nou klaar, en die program kan by ...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
May 13, 2002
1:45 pm
1800
Samuel: Goed, dié keer het ons 'n hele paar maande gewag voor daar nuwe terme by die woordelys gevoeg word. Hier onder lys ek die terme waaroor dit blyk dat ...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
May 13, 2002
1:46 pm
1801
... Hy is weer op. Die ouens op wie se bediener dit loop se konneksie was af vir 'n hele week....
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
May 13, 2002
2:43 pm
Messages 1772 - 1801 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help