Search the web
Sign In
New User? Sign Up
rekenaarterme · Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Want your group to be featured on the Yahoo! Groups website? Add a group photo to Flickr.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 1785 - 1814 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
1785
Aflaaibaar en oplaaibaar? Groete CHristo ... From: duplooyNF [mailto:duplooyNF@...] Sent: 19 March 2002 10:16 To: hcv@... Subject: Re:...
Viljoen HC
hcv@...
Send Email
Apr 3, 2002
10:40 am
1786
Kommentaar op die volgende is welkom: header = kopstuk body = lyf method header = metodekopstuk / kopreël ? method body = metodelyf class header = klaskopstuk...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Apr 4, 2002
7:46 am
1787
Hallo Petri Ek is gewoonlik maar stillerig op hierdie lys. Ek het egter onlangs Java bestudeer, en wonder net of dit korrek sal wees om die woord "Klas" aan...
Hannah
aletters3
Offline Send Email
Apr 4, 2002
8:34 am
1788
Dankie Samuel vir die lêer. Vrae vir Christo. Wat beteken die gwb en die dg2 in die volgende inskrywing? add: optel, bytel, byvoeg (dg2 bytel, optel. gwb.) ...
duplooynf
duplooyNF@...
Send Email
Apr 5, 2002
10:41 am
1789
... Samuel: Daardie reël is waarskynlik afkomstig uit die SvA-woordelys. Op 'n stadium het ek deur die hele lys gegaan en dit vergelyk met die...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Apr 5, 2002
11:56 am
1790
... Wel, die probleem met "header" is dat "heading" ook bestaan, en veral in byvoorbeeld die verskil tussen e-pos en nuusplasings, waar die woord "header" of...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Apr 5, 2002
11:56 am
1791
... Petri, verwys jy hier na 'interface' en 'implementation' van die Javaklas? ... Schalk W. Cronjé, Codernaut, Webshield Engineering, Network Associates. ++C...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Apr 5, 2002
3:35 pm
1792
Samuel: Ek vertaal tans die webbladsy-vertaalhulpmiddel CatsCradle. As enige iemand belangstel om na die vertaling te kyk (hy's nog baie draft, maar 'n mens...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Apr 5, 2002
4:38 pm
1793
Petri se reaksie bygevoeg hieronder. ... Petri: Ja, maar 'n "heading" is tog maar 'n opskrif, nie waar nie ? ... Petri: 'n "method" is die objekgeorienteerde...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Apr 8, 2002
6:51 am
1794
... Nee, ek verwys na die basiese sintaks van metodes en klasse, maar dit kom dus ook ter sprake by 'interface' en 'implementation' situasies. Ek sal...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Apr 8, 2002
7:39 am
1795
Niek, Doep, Samuel Die afkortings gwb, dg2 en soortgelykes is inderdaad die resultaat van twee woordelyste wat saamgevoeg is om 'n "groslys" te skep. Let asb...
Viljoen HC
hcv@...
Send Email
Apr 8, 2002
1:32 pm
1796
Nee, ek verwys na die basiese sintaks van metodes en klasse, maar dit kom dus ook ter sprake by 'interface' en 'implementation' situasies. Ek sal "interface"...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Apr 17, 2002
1:22 pm
1797
Hallo lyslede Die lys is taamlik stil die afgelope tyd, ek hoop hier is nog iemand :-) Hoe sou julle MBR (Master Boot Record) vertaal: meester selflaairekord ?...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
May 6, 2002
12:11 pm
1798
... Samuel: meesterselflaairekord. Die "meester" beskryf die "rekord". Dis 'n soort selflaairekord. Jy kan 'n koppelteken insit as jy lus het: ...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
May 6, 2002
1:40 pm
1799
Samuel: Ek't so'n rukkie gelede melding van CatsCradle gemaak. Die vertaling is nou klaar, en die program kan by ...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
May 13, 2002
1:45 pm
1800
Samuel: Goed, dié keer het ons 'n hele paar maande gewag voor daar nuwe terme by die woordelys gevoeg word. Hier onder lys ek die terme waaroor dit blyk dat ...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
May 13, 2002
1:46 pm
1801
... Hy is weer op. Die ouens op wie se bediener dit loop se konneksie was af vir 'n hele week....
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
May 13, 2002
2:43 pm
1802
Kommentaar oor enkeles hieronder bygevoeg met PetriJ: ... ... Samuel: Goed, dié keer het ons 'n hele paar maande gewag voor daar nuwe terme by die woordelys...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
May 14, 2002
6:49 am
1803
unsubscribe, ek het op die een of ander manier hier beland kan iemand my sê hoe om af te kom? dankie Toerie ... From: Petri Jooste...
Aardvark Antwerpen
stormvdm
Offline Send Email
May 14, 2002
8:33 am
1804
... Moontlik ook "iterator" net so - analoog aan konstruktor en destruktor? ... Inisiëring dui dikwels op die begin van 'n proses en "initialisation" op die...
Martin Olivier
m6544
Offline Send Email
May 14, 2002
11:59 am
1805
... Dalk moet mens net van die "'n" ontslae raak. Sal "hetverwantskap" dalk nie beter klink nie? ... Spelfout op die eerste een, wat 'n onverwagte duplikaat...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
May 14, 2002
12:16 pm
1806
"Refactoring" is 'n OO-proses waarby bestaande OO-prosess of kode heranaliseer word met die oog om van foute ontsale te raak en die OO-strukture te optimeer. ...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
May 15, 2002
8:35 am
1807
... Nee, dan kan dit eerder "besitverwantskap" wees. Die "het-'n" is nie sonder redes in aanhalingstekens in die term nie. Byvoorbeeld as hierdie verwantskap...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
May 16, 2002
11:56 am
1808
... Samuel: Ek sien geen fout met "instans-" nie. As jy ook nie gesê het dit klink na klanknabootsing van die Engels nie, sou ek ook nooit so gedink het nie....
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
May 16, 2002
12:13 pm
1809
... afonderwerpkommentaar: Dankie tog niemand het "aggregation" met aggregasie vertaal nie! ... "institution"). ... my. ... Ja, instansveranderlike kan nogal...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
May 16, 2002
1:04 pm
1810
... "klasveranderlike" ... elke objek nie. Petri, wat jy hier verwys na as klasverandelike is wat in C++, Java en Python verwys word as "static member...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
May 16, 2002
1:04 pm
1811
Dagsê lyslede Sal mens die "friend" verwantskap wat in C++ tussen klasse kan bestaan vertaal met vriend (vriendklas), of moet mens dit onvertaal laat ? ...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
May 21, 2002
7:26 am
1812
... Ek is gelukkig met vriend vir algemene gebruik en vriendklas/vriendfunksie vir spesialisering. ('Friend' is in elk geval die verkeerde term, want mens gee...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
May 21, 2002
12:15 pm
1813
Geagte lyslede Hierdie is 'n vinnige opname vir myself. Watter vertaling verkies jy vir "Artificial Intelligence"? a) Kunsmatige Intelligensie b)...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
May 24, 2002
7:16 am
1814
Beste Petri Ekself verkies "kunsmatige intelligensie" maar het ook al "skynintelligensie" gehoor.... Die probleem met "kunsmatige intelligensie" is dat die...
Viljoen HC
hcv@...
Send Email
May 24, 2002
8:55 am
Messages 1785 - 1814 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help