Search the web
Sign In
New User? Sign Up
rekenaarterme · Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Message search is now enhanced, find messages faster. Take it for a spin.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 1797 - 1826 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
1797
Hallo lyslede Die lys is taamlik stil die afgelope tyd, ek hoop hier is nog iemand :-) Hoe sou julle MBR (Master Boot Record) vertaal: meester selflaairekord ?...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
May 6, 2002
12:11 pm
1798
... Samuel: meesterselflaairekord. Die "meester" beskryf die "rekord". Dis 'n soort selflaairekord. Jy kan 'n koppelteken insit as jy lus het: ...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
May 6, 2002
1:40 pm
1799
Samuel: Ek't so'n rukkie gelede melding van CatsCradle gemaak. Die vertaling is nou klaar, en die program kan by ...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
May 13, 2002
1:45 pm
1800
Samuel: Goed, dié keer het ons 'n hele paar maande gewag voor daar nuwe terme by die woordelys gevoeg word. Hier onder lys ek die terme waaroor dit blyk dat ...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
May 13, 2002
1:46 pm
1801
... Hy is weer op. Die ouens op wie se bediener dit loop se konneksie was af vir 'n hele week....
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
May 13, 2002
2:43 pm
1802
Kommentaar oor enkeles hieronder bygevoeg met PetriJ: ... ... Samuel: Goed, dié keer het ons 'n hele paar maande gewag voor daar nuwe terme by die woordelys...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
May 14, 2002
6:49 am
1803
unsubscribe, ek het op die een of ander manier hier beland kan iemand my sê hoe om af te kom? dankie Toerie ... From: Petri Jooste...
Aardvark Antwerpen
stormvdm
Offline Send Email
May 14, 2002
8:33 am
1804
... Moontlik ook "iterator" net so - analoog aan konstruktor en destruktor? ... Inisiëring dui dikwels op die begin van 'n proses en "initialisation" op die...
Martin Olivier
m6544
Offline Send Email
May 14, 2002
11:59 am
1805
... Dalk moet mens net van die "'n" ontslae raak. Sal "hetverwantskap" dalk nie beter klink nie? ... Spelfout op die eerste een, wat 'n onverwagte duplikaat...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
May 14, 2002
12:16 pm
1806
"Refactoring" is 'n OO-proses waarby bestaande OO-prosess of kode heranaliseer word met die oog om van foute ontsale te raak en die OO-strukture te optimeer. ...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
May 15, 2002
8:35 am
1807
... Nee, dan kan dit eerder "besitverwantskap" wees. Die "het-'n" is nie sonder redes in aanhalingstekens in die term nie. Byvoorbeeld as hierdie verwantskap...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
May 16, 2002
11:56 am
1808
... Samuel: Ek sien geen fout met "instans-" nie. As jy ook nie gesê het dit klink na klanknabootsing van die Engels nie, sou ek ook nooit so gedink het nie....
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
May 16, 2002
12:13 pm
1809
... afonderwerpkommentaar: Dankie tog niemand het "aggregation" met aggregasie vertaal nie! ... "institution"). ... my. ... Ja, instansveranderlike kan nogal...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
May 16, 2002
1:04 pm
1810
... "klasveranderlike" ... elke objek nie. Petri, wat jy hier verwys na as klasverandelike is wat in C++, Java en Python verwys word as "static member...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
May 16, 2002
1:04 pm
1811
Dagsê lyslede Sal mens die "friend" verwantskap wat in C++ tussen klasse kan bestaan vertaal met vriend (vriendklas), of moet mens dit onvertaal laat ? ...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
May 21, 2002
7:26 am
1812
... Ek is gelukkig met vriend vir algemene gebruik en vriendklas/vriendfunksie vir spesialisering. ('Friend' is in elk geval die verkeerde term, want mens gee...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
May 21, 2002
12:15 pm
1813
Geagte lyslede Hierdie is 'n vinnige opname vir myself. Watter vertaling verkies jy vir "Artificial Intelligence"? a) Kunsmatige Intelligensie b)...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
May 24, 2002
7:16 am
1814
Beste Petri Ekself verkies "kunsmatige intelligensie" maar het ook al "skynintelligensie" gehoor.... Die probleem met "kunsmatige intelligensie" is dat die...
Viljoen HC
hcv@...
Send Email
May 24, 2002
8:55 am
1815
... Samuel: Minder as 'n week gelede het ek 'n advertensie vertaal waarin gevra word dat die aansoekers ervaring van AI het. Ja? Dit was toe kunsmatige ...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
May 24, 2002
9:53 am
1816
... From: <schalk_cronje@...> To: <rekenaarterme@yahoogroups.com> Sent: Tuesday, May 21, 2002 2:17 PM Subject: RE: [rekenaarterme] friend, ORB ... mens ......
duplooynf
duplooyNF@...
Send Email
May 28, 2002
11:20 am
1817
a) NF du Plooy ... From: Petri Jooste To: rekenaarterme@yahoogroups.com Sent: Friday, May 24, 2002 9:15 AM Subject: [rekenaarterme] AI Geagte lyslede Hierdie...
duplooynf
duplooyNF@...
Send Email
May 28, 2002
11:20 am
1818
Maar hierdie vakgebied is al dekades oud, en ek dag die term kunsmatige intelligensie is goed gevestig. Skryf die afkorting dan uit as julle bekommerd is oor...
duplooynf
duplooyNF@...
Send Email
May 28, 2002
11:20 am
1819
Goeiedag Ek moet vir 'n dokument die terme 'spiders' and 'crawlers' en 'framing' vertaal. Die engelse definisies vir 'spiders' en 'crawlers' is as volg: ...
James Bestbier - Kala...
jamesob542002
Offline Send Email
May 30, 2002
1:10 pm
1820
In watter konteks (sinnetjie) word die woord "framing" gebruik ? Het dit iets te doen met HTML rame ? Die probleem wat ek sien met "snuffelaars" is dat dit ...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
May 30, 2002
1:21 pm
1821
Ek onthou uit my prille jeug dat ons ons doodgelag het vir die afrikaanse term vir 'wall plug' - as 'stroomsteekdoos' in die grammatikaboek beskryf....ek is...
James Bestbier - Kala...
jamesob542002
Offline Send Email
May 30, 2002
2:28 pm
1822
5. FRAMING <?xml:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /> 5.1 No person, business or web site may frame this site or any of the...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
May 30, 2002
2:33 pm
1823
Wat dan van my eerste voorstel "webkruiper" ? (Ek stem saam dat indekseerspinnekoppe 'n lomp term is.) Wat die snuffelende hond betref, wil ek net byvoeg dat...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
May 31, 2002
6:27 am
1824
Dagsê "framing": Dit beteken dus dat jy nie iemand anders se webwerf-inhoud binne jou eie in 'n raampie mag plaas om die indruk te skep dat dit deel vorm van ...
Viljoen HC
hcv@...
Send Email
May 31, 2002
6:32 am
1825
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File : / Click...
rekenaarterme@yahoogr...
Send Email
Jun 5, 2002
11:08 am
1826
Ek het so 'n rukkie terug navraag gedoen oor "framing", "spiders" en "crawlers". Dit is almal terme wat deel is van ons "Terms and Conditions" wat nou op ons...
jamesob542002
Offline Send Email
Jul 9, 2002
8:21 am
Messages 1797 - 1826 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help