Ek het so 'n rukkie terug navraag gedoen oor "framing", "spiders" en "crawlers". Dit is almal terme wat deel is van ons "Terms and Conditions" wat nou op ons...
Sterkte vir jou. Ek hoop dit kan gestop word voor dat jy die gebruik van die oor verloor. Tog interessant dat jy toe ook van Hamersma weet! Niek NF du Plooy ...
duplooynf
duplooyNF@...
Aug 9, 2002 9:27 am
1828
Iemand is tans besig om die GUI van ' n IRC program te vertaal en het vir my oor die volgende terme gevra. Ek kan aan geen goeie vetalings dink nie Deop:...
SchalkC: Iemand is tans besig om die GUI van ' n IRC program te vertaal en het vir my oor die volgende terme gevra. Ek kan aan geen goeie vetalings dink nie ...
Samuel: Ek het vroeër 'n lysie opgestel met moontlike vertalings. Loer by http://www.afrikaner.co.za/termwerf/corpus-IRC.html . Samuel II: Ek kan nie nou na...
... Seker weer 'n mwebinasie. Dankie ek kon hom wel sien. Ek sal hom aftrek en êrens 'n kopie hou. Kan ons dalk 'n kopie hiervan in rekenaarterme se...
Samuel: Ek het vroeër 'n lysie opgestel met moontlike vertalings. Loer by http://www.afrikaner.co.za/termwerf/corpus-IRC.html . SchalkC: Ek sal hom aftrek en...
... Ek het 'n kategorie op dotAF bygevoeg - Vertalershulp Daar is 'n subkategorie - Termlyste Die URL is http://www.af.org.za/links.php?op=viewslink&sid=11...
Die volgende is 'n term wat op die afrikaanse irc kanale ontstaan het: Term: kanaalsteker Konteks: Word gebruik wanneer iemand gereeld by 'n kanaal aansluit en...
Schalk: Die volgende is 'n term wat op die afrikaanse irc kanale ontstaan het: Term: kanaalsteker. Konteks: Word gebruik wanneer iemand gereeld by 'n kanaal ...
Samuel, dis 'n baie goeie verduideliking. Sal ons dit so in die termelys inskryf? N.S. Vir die wat wet die fortune program bekend is, ek het 'n hele module ...
Het iemand 'n goeie afr vertaling hiervoor? ... Schalk W. Cronjé Senior Software Engineer Network Associates Intl. Reverse Engineering Het iemand 'n goeie afr...
Reverse EngineeringAsseblief tog net nie "teruggeniëring" of "truwaartse ingenieurswese" nie! Wat basies gebeur is dat 'n produk wat reeds op die mark is as...
HCV
hcv@...
Aug 15, 2002 10:52 am
1840
SchalkC: Het iemand 'n goeie afr vertaling [vir "reverse engineering]? ChristoV: Asseblief tog net nie "teruggeniëring" of "truwaartse ingenieurswese" nie! ...
Reverse Engineering"Stempel" bly vir my die beste vertaling. ********************************************** National Institute for Educational Development ...
Ek is besig om die vertaling van mutt klaar te maak, en ek het 'n paar probleme: "null key sequence" en "macro: empty key sequence" Lock count exceeded, remove...
Danie Roux
droux@...
Aug 15, 2002 11:46 am
1843
[Christo]: Ek sou dink dat "truwaartse ontwerp" die proses die beste beskryf. truwaartse ontwerp val op sy rug wanneer 'reverse engineering' in die konteks...
... leë sleutelreeks ... EK is nie seker of 'lock' as grendel of slot vertaal nie. ... Is die konteks 'n 'lock' op 'n dotlêer? ... Tyd verstreke tydens...
Hallo Retha Wat presies is die probleem... wat presies wil jy hê moet ons met dié terme doen? Dis reeds in Afrikaans. Samuel ... From: "Retha Prinsloo"...
Beste Tanja As dit in verband met die mikroëlektronika staan, dan beslis "ja". 'n Geïntegreerde stroombaan bestaan uit 'n aantal lae (Engels: "layers") van...
[kruispos aan taalgesprek en rekenaarterme] Kan die volgende deug as vertaling? Constants are number literals (such as 42) or identifiers declared as "final". ...
Petri, "letterlike getalle" klink vir my snaaks - wat van onveranderlike of vaste getalle? Jan ... -- Groete/Sincerely Jan ... Dr J H Kroeze Department...
... Dankie Jan, ja dit klink vir my ook snaaks. Volgens die FOLDOC definisie http://wombat.doc.ic.ac.uk/foldoc/foldoc.cgi?query=literal&action=Search lyk dit...
Ek het altyd die woord "karakterkonstante" vir literal gebruik. Literal en character constant is sinonieme Niek NF du Plooy 012 654 3114 ... From: "Petri...
duplooynf
duplooyNF@...
Oct 9, 2002 8:26 am
1853
Geagte Kollegas Hoe vorder dit met die hersiening van die IT woordeboek? Die sperdatum van die einde van vanjaar kom nou vinnig nader..... Groete Christo...
Wat is die sperdatum? Ek weet niks van 'n sperdatum nie :-) ... From: "HCV" <hcv@...> To: <rekenaarterme@yahoogroups.com> Sent: Thursday, October 10,...
[kruispos zalang x rekenaarterme] Samuel: Hoe sou julle "initialise" vertaal? Die GWB (rekenaarwoordeboek van Coetzee, Du Plooy en Cluver) vertaal dit met...