Skip to search.

Breaking News Visit Yahoo! News for the latest.

×Close this window

rekenaarterme · Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme

The Yahoo! Groups Product Blog

Check it out!

Group Information

? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Real people. Real stories. See how Yahoo! Groups impacts members worldwide.

Messages

Advanced
Messages Help
Messages 1827 - 1856 of 2609   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand Author Sort by Date ^
1827 duplooynf
duplooyNF@... Send Email
Aug 9, 2002
9:27 am
Sterkte vir jou. Ek hoop dit kan gestop word voor dat jy die gebruik van die oor verloor. Tog interessant dat jy toe ook van Hamersma weet! Niek NF du Plooy ...
1828 schalk_cronje@...
klipmuis Send Email
Aug 9, 2002
10:08 am
Iemand is tans besig om die GUI van ' n IRC program te vertaal en het vir my oor die volgende terme gevra. Ek kan aan geen goeie vetalings dink nie Deop:...
1829 Samuel Murray-Smit
lacialacia Send Email
Aug 9, 2002
11:00 am
SchalkC: Iemand is tans besig om die GUI van ' n IRC program te vertaal en het vir my oor die volgende terme gevra. Ek kan aan geen goeie vetalings dink nie ...
1830 Samuel Murray-Smit
lacialacia Send Email
Aug 9, 2002
11:05 am
Ek sal die spammer moet afhaal. ... From: "duplooynf&quot; <duplooyNF@...> To: <rekenaarterme@yahoogroups.com> Sent: Friday, August 09, 2002 11:09...
1831 Samuel Murray-Smit
lacialacia Send Email
Aug 9, 2002
11:06 am
Samuel: Ek het vroeër 'n lysie opgestel met moontlike vertalings. Loer by http://www.afrikaner.co.za/termwerf/corpus-IRC.html . Samuel II: Ek kan nie nou na...
1832 schalk_cronje@...
klipmuis Send Email
Aug 9, 2002
11:12 am
... Seker weer 'n mwebinasie. Dankie ek kon hom wel sien. Ek sal hom aftrek en êrens 'n kopie hou. Kan ons dalk 'n kopie hiervan in rekenaarterme se...
1833 Samuel Murray-Smit
lacialacia Send Email
Aug 9, 2002
11:27 am
Samuel: Ek het vroeër 'n lysie opgestel met moontlike vertalings. Loer by http://www.afrikaner.co.za/termwerf/corpus-IRC.html . SchalkC: Ek sal hom aftrek en...
1834 schalk_cronje@...
klipmuis Send Email
Aug 9, 2002
11:49 am
... Ek het 'n kategorie op dotAF bygevoeg - Vertalershulp Daar is 'n subkategorie - Termlyste Die URL is http://www.af.org.za/links.php?op=viewslink&sid=11...
1835 schalk_cronje@...
klipmuis Send Email
Aug 13, 2002
2:15 pm
Die volgende is 'n term wat op die afrikaanse irc kanale ontstaan het: Term: kanaalsteker Konteks: Word gebruik wanneer iemand gereeld by 'n kanaal aansluit en...
1836 Samuel Murray-Smit
lacialacia Send Email
Aug 13, 2002
3:45 pm
Schalk: Die volgende is 'n term wat op die afrikaanse irc kanale ontstaan het: Term: kanaalsteker. Konteks: Word gebruik wanneer iemand gereeld by 'n kanaal ...
1837 schalk_cronje@...
klipmuis Send Email
Aug 13, 2002
4:18 pm
Samuel, dis 'n baie goeie verduideliking. Sal ons dit so in die termelys inskryf? N.S. Vir die wat wet die fortune program bekend is, ek het 'n hele module ...
1838 schalk_cronje@...
klipmuis Send Email
Aug 15, 2002
10:23 am
Het iemand 'n goeie afr vertaling hiervoor? ... Schalk W. Cronjé Senior Software Engineer Network Associates Intl. Reverse Engineering Het iemand 'n goeie afr...
1839 HCV
hcv@... Send Email
Aug 15, 2002
10:52 am
Reverse EngineeringAsseblief tog net nie "teruggeniëring" of "truwaartse ingenieurswese"; nie! Wat basies gebeur is dat 'n produk wat reeds op die mark is as...
1840 Samuel Murray-Smit
lacialacia Send Email
Aug 15, 2002
11:21 am
SchalkC: Het iemand 'n goeie afr vertaling [vir "reverse engineering]? ChristoV: Asseblief tog net nie "teruggeniëring" of "truwaartse ingenieurswese"; nie! ...
1841 Leona Compion
leonacompion Send Email
Aug 15, 2002
11:25 am
Reverse Engineering"Stempel" bly vir my die beste vertaling. ********************************************** National Institute for Educational Development ...
1842 Danie Roux
droux@... Send Email
Aug 15, 2002
11:46 am
Ek is besig om die vertaling van mutt klaar te maak, en ek het 'n paar probleme: "null key sequence" en "macro: empty key sequence" Lock count exceeded, remove...
1843 schalk_cronje@...
klipmuis Send Email
Aug 15, 2002
12:53 pm
[Christo]: Ek sou dink dat "truwaartse ontwerp" die proses die beste beskryf. truwaartse ontwerp val op sy rug wanneer 'reverse engineering&#39; in die konteks...
1844 schalk_cronje@...
klipmuis Send Email
Aug 15, 2002
1:32 pm
... leë sleutelreeks ... EK is nie seker of 'lock' as grendel of slot vertaal nie. ... Is die konteks 'n 'lock' op 'n dotlêer? ... Tyd verstreke tydens...
1845 Samuel Murray-Smit
lacialacia Send Email
Aug 19, 2002
12:32 pm
Hallo Retha Wat presies is die probleem... wat presies wil jy hê moet ons met dié terme doen? Dis reeds in Afrikaans. Samuel ... From: "Retha Prinsloo"...
1846 Harteveld T <tha@....
tanjaharteveld Send Email
Sep 17, 2002
9:09 am
Hallo Ons het 'n taalnavraag ontvang oor die woord "layer". Is die korrekte vertaling "laag"? Dankie Tanja...
1847 Petri Jooste
petrijooste Send Email
Sep 17, 2002
10:59 am
Ja, byvoorbeeld in die term netwerklaag, maar dit kan ook vertaal word met vlak - netwerkvlak ================ Mr. JP (Petri) Jooste Skool vir...
1848 HCV
groep63 Send Email
Sep 17, 2002
6:44 pm
Beste Tanja As dit in verband met die mikroëlektronika staan, dan beslis "ja". 'n Geïntegreerde stroombaan bestaan uit 'n aantal lae (Engels: "layers") van...
1849 Petri Jooste
petrijooste Send Email
Oct 8, 2002
5:06 pm
[kruispos aan taalgesprek en rekenaarterme] Kan die volgende deug as vertaling? Constants are number literals (such as 42) or identifiers declared as "final". ...
1850 Dr. JH Kroeze
jhkroeze Send Email
Oct 9, 2002
5:54 am
Petri, "letterlike getalle" klink vir my snaaks - wat van onveranderlike of vaste getalle? Jan ... -- Groete/Sincerely Jan ... Dr J H Kroeze Department...
1851 Petri Jooste
petrijooste Send Email
Oct 9, 2002
6:42 am
... Dankie Jan, ja dit klink vir my ook snaaks. Volgens die FOLDOC definisie http://wombat.doc.ic.ac.uk/foldoc/foldoc.cgi?query=literal&action=Search lyk dit...
1852 duplooynf
duplooyNF@... Send Email
Oct 9, 2002
8:26 am
Ek het altyd die woord "karakterkonstante" vir literal gebruik. Literal en character constant is sinonieme Niek NF du Plooy 012 654 3114 ... From: "Petri...
1853 HCV
groep63 Send Email
Oct 10, 2002
1:30 pm
Geagte Kollegas Hoe vorder dit met die hersiening van die IT woordeboek? Die sperdatum van die einde van vanjaar kom nou vinnig nader..... Groete Christo...
1854 Samuel Murray-Smit
lacialacia Send Email
Oct 10, 2002
1:37 pm
Wat is die sperdatum? Ek weet niks van 'n sperdatum nie :-) ... From: "HCV" <hcv@...> To: <rekenaarterme@yahoogroups.com> Sent: Thursday, October 10,...
1855 Samuel Murray
lacialacia Send Email
Nov 4, 2002
6:37 am
[kruispos zalang x rekenaarterme] Samuel: Hoe sou julle "initialise&quot; vertaal? Die GWB (rekenaarwoordeboek van Coetzee, Du Plooy en Cluver) vertaal dit met...
1856 Petri Jooste
petrijooste Send Email
Nov 4, 2002
7:11 am
My eerste reaksie is: - inisieer 'n proses - inisialiseer 'n komponent maar die saak is by my nog oop vir bespreking. Groete Petri ================ Mr. JP...
Messages 1827 - 1856 of 2609   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2010 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines NEW - Help