Search the web
Sign In
New User? Sign Up
rekenaarterme · Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Real people. Real stories. See how Yahoo! Groups impacts members worldwide.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 1846 - 1875 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
1846
Hallo Ons het 'n taalnavraag ontvang oor die woord "layer". Is die korrekte vertaling "laag"? Dankie Tanja...
Harteveld T <tha@...>
tanjaharteveld
Offline Send Email
Sep 17, 2002
9:09 am
1847
Ja, byvoorbeeld in die term netwerklaag, maar dit kan ook vertaal word met vlak - netwerkvlak ================ Mr. JP (Petri) Jooste Skool vir...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Sep 17, 2002
10:59 am
1848
Beste Tanja As dit in verband met die mikroëlektronika staan, dan beslis "ja". 'n Geïntegreerde stroombaan bestaan uit 'n aantal lae (Engels: "layers") van...
HCV
groep63
Offline Send Email
Sep 17, 2002
6:44 pm
1849
[kruispos aan taalgesprek en rekenaarterme] Kan die volgende deug as vertaling? Constants are number literals (such as 42) or identifiers declared as "final". ...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Oct 8, 2002
5:06 pm
1850
Petri, "letterlike getalle" klink vir my snaaks - wat van onveranderlike of vaste getalle? Jan ... -- Groete/Sincerely Jan ... Dr J H Kroeze Department...
Dr. JH Kroeze
jhkroeze
Offline Send Email
Oct 9, 2002
5:54 am
1851
... Dankie Jan, ja dit klink vir my ook snaaks. Volgens die FOLDOC definisie http://wombat.doc.ic.ac.uk/foldoc/foldoc.cgi?query=literal&action=Search lyk dit...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Oct 9, 2002
6:42 am
1852
Ek het altyd die woord "karakterkonstante" vir literal gebruik. Literal en character constant is sinonieme Niek NF du Plooy 012 654 3114 ... From: "Petri...
duplooynf
duplooyNF@...
Send Email
Oct 9, 2002
8:26 am
1853
Geagte Kollegas Hoe vorder dit met die hersiening van die IT woordeboek? Die sperdatum van die einde van vanjaar kom nou vinnig nader..... Groete Christo...
HCV
groep63
Offline Send Email
Oct 10, 2002
1:30 pm
1854
Wat is die sperdatum? Ek weet niks van 'n sperdatum nie :-) ... From: "HCV" <hcv@...> To: <rekenaarterme@yahoogroups.com> Sent: Thursday, October 10,...
Samuel Murray-Smit
lacialacia
Offline Send Email
Oct 10, 2002
1:37 pm
1855
[kruispos zalang x rekenaarterme] Samuel: Hoe sou julle "initialise" vertaal? Die GWB (rekenaarwoordeboek van Coetzee, Du Plooy en Cluver) vertaal dit met...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Nov 4, 2002
6:37 am
1856
My eerste reaksie is: - inisieer 'n proses - inisialiseer 'n komponent maar die saak is by my nog oop vir bespreking. Groete Petri ================ Mr. JP...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Nov 4, 2002
7:11 am
1857
Samuel: Hoe sou julle "initialise" vertaal? Die GWB (rekenaarwoordeboek van Coetzee, Du Plooy en Cluver) vertaal dit met "inisialiseer", maar die [ou] HAT...
Samuel Murray-Smit
lacialacia
Offline Send Email
Nov 4, 2002
7:21 am
1858
Samuel: Hoe sou julle "initialise" vertaal? Die GWB (rekenaarwoordeboek van Coetzee, Du Plooy en Cluver) vertaal dit met "inisialiseer", maar die [ou] HAT...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Nov 4, 2002
7:39 am
1859
Christo: Ek vind dit moeilik om te begryp hoe 'n komponent (of selfs 'n instrument) geïnisialiseer word. Is inisieer en inisialiseer nie maar wisselvorme van...
HCV
groep63
Offline Send Email
Nov 4, 2002
7:40 am
1860
My Penguin Englisg Dictionary het die volgende: initiate: to cause or enable the beginning of; start Dit is ook nie onbekend op www.onelook.com nie, en ...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Nov 4, 2002
8:19 am
1861
www.dictionary.com gee o.a. die volgende definisies vir onderskeidelik initialise en initiate: initialise <programming> To give a variable its first value....
HCV
groep63
Offline Send Email
Nov 4, 2002
8:38 am
1862
Daar het jy dit nou, Christo! Initialise bestaan in die GWB! Ek dink ons het dit so vertaal omdat initialise tipies in rekenaarwetenskapteksboeke geving word,...
duplooynf
duplooyNF@...
Send Email
Nov 4, 2002
9:27 am
1863
Hey Niek... bly om te sien jy leef nog. Christo, het jy die ander letters van die woordeboek al gekry wat ek via vvait vir jou aangestuur het? ... From:...
Samuel Murray-Smit
lacialacia
Offline Send Email
Nov 4, 2002
9:30 am
1864
Ja ek lewe nog! En Christo, ek sal nou weer aan jou lys ook kan werk. Die klasgee het al my tyd in beslag geneem. Niek 012 654 3114 ... From: "Samuel...
duplooynf
duplooyNF@...
Send Email
Nov 4, 2002
10:09 am
1865
Beste Niek Ek het 'n halfuur gelede in ons eie konseplys gaan kyk en siedaar: albei word vertaal soos jy beaam. Terloops, ek het nou al tot by letter L...
HCV
groep63
Offline Send Email
Nov 4, 2002
10:15 am
1866
Beste Samuel Ja - tot by die letter L. Nou wag ek op M tot Z! Groete Christo ... From: Samuel Murray-Smit To: rekenaarterme@yahoogroups.com Sent: Monday,...
HCV
groep63
Offline Send Email
Nov 4, 2002
10:16 am
1867
[kruispos zalang x rekenaarterme] Samuel: Ek moes onlangs 'n artikeltjie skryf en daarin gebruik ek toe die woordjie "plaaslikmaker". Dis 'n nuutskeppinkie...
Samuel Murray-Smit
lacialacia
Offline Send Email
Nov 6, 2002
6:17 am
1868
Beste Samuel Sommer so van die heup af 'n vinnige skoot: wat van "verheem"? :-) Die woord "heem" vind ook weerklank in "uitheems" en "inheems". Die WAT gee as...
HCV
groep63
Offline Send Email
Nov 6, 2002
11:09 am
1869
"escape character" Kan mens dit goedmoed maar 'n ontsnapkarakter noem? Byvoorbeeld: "In die string "x\ty" is die agteroor skuinsstreep 'n ontsnapkarakter wat...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Nov 13, 2002
9:11 am
1870
"escape character" Kan mens dit goedmoed maar 'n ontsnapkarakter noem? Klink vir my na 'n goeie vertaling....
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Nov 13, 2002
9:16 am
1871
Geagte lyslede Wat kies julle: om verander likes te verklaar of te deklareer? Groete Petri ================ Mr. JP (Petri) Jooste Skool vir...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Nov 13, 2002
9:45 am
1872
Wat kies julle: om verander likes te verklaar of te deklareer? 'verklaar' asb. ek het amper my oggendkoffie a.g.v. 'deklareer' uitgemors....
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Nov 13, 2002
9:51 am
1873
Schalk, beteken dit jy sal ook deurgaans verklaring gebruik i.p.v. deklarasie? (Ek hoop nie ek het jou nou laat mors nie :-) Groete Petri ... Wat kies julle: ...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Nov 13, 2002
10:01 am
1874
Schalk, beteken dit jy sal ook deurgaans verklaring gebruik i.p.v. deklarasie? Persoonlik sal ek nog steeds 'verklaring' verkies bv. "Verklaring van...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Nov 13, 2002
10:45 am
1875
Hierdie is meer 'n vraag aan Petri, maar ander insette ook welkom. Petri, Hoe ervaar studente by Potch die gebruik van Afrikaanse rekenaarterme? Verwelkom...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Nov 13, 2002
10:54 am
Messages 1846 - 1875 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help