[kruispos zalang x rekenaarterme] Samuel: Hoe sou julle "initialise" vertaal? Die GWB (rekenaarwoordeboek van Coetzee, Du Plooy en Cluver) vertaal dit met...
My eerste reaksie is: - inisieer 'n proses - inisialiseer 'n komponent maar die saak is by my nog oop vir bespreking. Groete Petri ================ Mr. JP...
Samuel: Hoe sou julle "initialise" vertaal? Die GWB (rekenaarwoordeboek van Coetzee, Du Plooy en Cluver) vertaal dit met "inisialiseer", maar die [ou] HAT...
Samuel: Hoe sou julle "initialise" vertaal? Die GWB (rekenaarwoordeboek van Coetzee, Du Plooy en Cluver) vertaal dit met "inisialiseer", maar die [ou] HAT...
Christo: Ek vind dit moeilik om te begryp hoe 'n komponent (of selfs 'n instrument) geïnisialiseer word. Is inisieer en inisialiseer nie maar wisselvorme van...
My Penguin Englisg Dictionary het die volgende: initiate: to cause or enable the beginning of; start Dit is ook nie onbekend op www.onelook.com nie, en ...
www.dictionary.com gee o.a. die volgende definisies vir onderskeidelik initialise en initiate: initialise <programming> To give a variable its first value....
Daar het jy dit nou, Christo! Initialise bestaan in die GWB! Ek dink ons het dit so vertaal omdat initialise tipies in rekenaarwetenskapteksboeke geving word,...
duplooynf
duplooyNF@...
Nov 4, 2002 9:27 am
1863
Hey Niek... bly om te sien jy leef nog. Christo, het jy die ander letters van die woordeboek al gekry wat ek via vvait vir jou aangestuur het? ... From:...
Ja ek lewe nog! En Christo, ek sal nou weer aan jou lys ook kan werk. Die klasgee het al my tyd in beslag geneem. Niek 012 654 3114 ... From: "Samuel...
duplooynf
duplooyNF@...
Nov 4, 2002 10:09 am
1865
Beste Niek Ek het 'n halfuur gelede in ons eie konseplys gaan kyk en siedaar: albei word vertaal soos jy beaam. Terloops, ek het nou al tot by letter L...
Beste Samuel Ja - tot by die letter L. Nou wag ek op M tot Z! Groete Christo ... From: Samuel Murray-Smit To: rekenaarterme@yahoogroups.com Sent: Monday,...
[kruispos zalang x rekenaarterme] Samuel: Ek moes onlangs 'n artikeltjie skryf en daarin gebruik ek toe die woordjie "plaaslikmaker". Dis 'n nuutskeppinkie...
Beste Samuel Sommer so van die heup af 'n vinnige skoot: wat van "verheem"? :-) Die woord "heem" vind ook weerklank in "uitheems" en "inheems". Die WAT gee as...
"escape character" Kan mens dit goedmoed maar 'n ontsnapkarakter noem? Byvoorbeeld: "In die string "x\ty" is die agteroor skuinsstreep 'n ontsnapkarakter wat...
Schalk, beteken dit jy sal ook deurgaans verklaring gebruik i.p.v. deklarasie? (Ek hoop nie ek het jou nou laat mors nie :-) Groete Petri ... Wat kies julle: ...
Schalk, beteken dit jy sal ook deurgaans verklaring gebruik i.p.v. deklarasie? Persoonlik sal ek nog steeds 'verklaring' verkies bv. "Verklaring van...
Hierdie is meer 'n vraag aan Petri, maar ander insette ook welkom. Petri, Hoe ervaar studente by Potch die gebruik van Afrikaanse rekenaarterme? Verwelkom...
Ek was die afgelope twee jaar aangenaam verras om te hoor hoe eerstejaarstudente Afrikaanse rekenaarterme gebruik. My indruk was dat hulle dit op skool...
... Sit alias vim='LANG=af /usr/bin/vim' op die UNIX-bedieners se /etc/profile lêer RE: [rekenaarterme] Gebruik van Afrikaanse rekenaarterme ... Sit alias...
Afrikaanse studente antwoord ongelukkig dikwels hulle toetse en eksamens in 'n mengelmoes van terme. Hier volg 'n paar voorbeelde (die inhoud is dikwels ook...
[kruispos gesels x rekenaarterme] Samuel: Opera 7.0b1 is nou beskikbaar. Lees meer by http://www.opera.com/news/. Ek moet dit nog uitprobeer, maar dit lyk of...
Vir my voel "kompileer" na 'n geforseerde woord, maar ek het al begin om dit te aanvaar na 'n verduideliking op hierdie gesprekslys dat "vertaal" net 'n...
... Ek het ook altyd gevoel dat kompileer geforseerd is, maar by die gebrek van enige beter woord om na vore te kom het ek maar die gebruik daarvan aanvaar....
Geagte lyslede Antwoord asseblief op een of meer van die volgende. Groete Petri ... Hoe vertaal mens "computational" soos in "computational learning" etc. ...
... SVEW is 'uitpak' aanvaarbaar soos in "Die argief benodig 10 Mb as dit uitgepak word" ... Wat van 'swewing' ( Dalk moet dit parlementslid genoemword :-} ) ...
Dankie vir die kommentaar. ... Uitpak klink goed vir my. (Terloops, wat is: SVEW ?) ... Hier kan ek nie mooi die kloutjie by die oor bring nie. ?? ... goed so....