Ek weet ook nog nie van 'n term in Afrikaans nie. Wat van "herskik" Nou wonder ek ook oor die oorsprong van "refactoring". Is dit verwant van "factory"...
Goed. Kyk dus asseblief na die volgende terme wat oor 'n dag of twee in di= e woordelys opgeneem gaan word.
============================================...
Petri, om jou vraag (en dalk ander s'n ook) te beantwoord: <quote> "Refactoring" was conceived in Smalltalk circles, but it wasn't long before it found its way...
Het iemand dalk 'n goeie vertaling vir "netcentric computing"? Dalk? - Netsentriese berekening - Netwerkberekening Is "berekening" die beste vertaling vir...
MartinO: Het iemand dalk 'n goeie vertaling vir "netcentric computing"? Dalk? - Netsentriese berekening - Netwerkberekening Is "berekening" die beste vertaling...
... Samuel, Soos die ACM die term gebruik (kyk http://www.acm.org/sigcse/cc2001/NC.html - terloops hulle spel dit as "net-centric") verskil dit bitter min van...
Ek dink mens moet eerder in hierdie konteks "computing" vertaal met verwerking - dit kan dui op programmeerders en eindgebruikers se ingesteldheid sowel as op...
'n Enkele opmerking: Die inskrywing by deadlock moet darem seker ook "dooiepunt" bevat. Groete Petri ************************************************* Hierdie...
Is die volgende Afrikaanse terme vir julle bekend? Kan ons dit insluit in die lys ? Bespreking welkom. - vastetoestand stoormedia ? - flitsgeheue ? -...
... Ken dit nie. Wat is die Engels? ... Jy meen flash memory? Ek verstaan nog steeds nie mooi die proses van flash memory nie :-) ... Datavinger is oulik....
... Ek het tog 'n gevoel dat as mens studente leer om "computing" te doen dit iets anders is as om hulle te leer om "verwerking" te doen; eg fokus op die...
... solid state storage media / solid state memory Ja, flitsgeheue word voorgestel vir "flash memory", maar ek weet nie of dit beskrywend genoeg in Afrikaans...
Samuel: Ietwat offtopic. http://www.asasa.org.za/recent/getRuling.pl?rulingID=934 ... mail2web - Check your email from the web at http://mail2web.com/ ....
Samuel: Ek het 'n lysie probeer maak van die sagteware wat in Afrikaans vertaal word of is. Loer asseblief by http://www.vertaal.org/programmatuur/index.html...
Samuel: Ek vertaal 'n lys tale se name na Afrikaans, en by sommige van hulle is ek 99% seker van die vertaling, en by ander is ek 1% seker van die vertaling ...
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File : / Live...
rekenaarterme@yahoogr...
Apr 19, 2003 6:36 am
1913
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File : / Free...
rekenaarterme@yahoogr...
Apr 19, 2003 6:36 am
1914
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File : / Net...
rekenaarterme@yahoogr...
Apr 19, 2003 6:36 am
1915
Samuel: Ek het 'n navraag oor die term "crash" wat die woordelys met "omval" vertaal. Cluver en Coetzee vertaal dit met "staak", maar ek vermoed C&C se ...
[Offtopic] Samuel: Ek is op soek na 'n programmetjie wat 'n nuusbriefie saamstel. Dit moet iets wees wat stukkies teks soos "helpful hints" of "word of the...
Geagte lyslede Wat dink julle van die vertaling "struktuurlose lêer" vir "flat file"? Is dit akkuraat? Is dit te lank? Is daar 'n alternatief? Ek hoor graag. ...