Samuel: Ek het 'n navraag oor die term "crash" wat die woordelys met "omval" vertaal. Cluver en Coetzee vertaal dit met "staak", maar ek vermoed C&C se ...
[Offtopic] Samuel: Ek is op soek na 'n programmetjie wat 'n nuusbriefie saamstel. Dit moet iets wees wat stukkies teks soos "helpful hints" of "word of the...
Geagte lyslede Wat dink julle van die vertaling "struktuurlose lęer" vir "flat file"? Is dit akkuraat? Is dit te lank? Is daar 'n alternatief? Ek hoor graag. ...
PetriJ: Wat dink julle van die vertaling "struktuurlose lęer" vir "flat file"? Is dit akkuraat? Is dit te lank? Is daar 'n alternatief? Samuel: 'n Flat file...
Samuel: Ek sien Maritza (tegniese skrywer) het haar by ons aangesluit. Is daar nog lewe op dié lys? Vertel 'n bietjie vir ons aan watter projekte julle ...
Maritza: Hehe ... Nie gedink ek gaan 'n persoonlike verwelkoming kry nie! Gedink dis tyd dat ek my skaar by die siele wat so hard werk om vir ons goeie...
Petri: Ja hier is darem nog lewe op die lys :-) Ek werk tans (druppel-vir-druppel soos wat ek tyd kry) aan vertaling van die volgende rekenaarprogramme: -...
SchalkC: Nog 'n Windows-gebaseerde webblaaier wat is afrikaans beskikbaar is is Avant. http://www.avantbrowser.com. Samuel: Ek kry geen Afrrikaans daar nie......
... Samuel: Ek't hom installeer. Hy weier om te loop, maar ek het wel die taallęers gegryp voor ek dit weer ontinstalleer het. Weet jy wie dit vertaal het? ...
... Samuel: Daar's 'n paar interessante dinge in die taallęer. Natuurlik sou ek baie dinge anders gedoen het, maar hier onder lewer ek net op die werklike ...
... Die uwe (oor twee weeksaande). Iemand op een van die afrikaanse IRC-kanale het gsę dat dit opspringvensters stop. Toe ek sien hoe maklik is om dit te...
... Dalk ja, maar die konvensie in die meeste waar ek betrokke was, is juis om Tools so te vertaal. ... Waar ja. ... Ek het daaraan gedink, maar ek was nie...
... Wat van "nutsgoed" of "nutsmiddels"? ... Dis waar, 'n mens weet nie altyd of dit die ding gaan doen nie. ... As ek ooit [ernstig, voorskriftelik]...
[kruispos zalang x taalgesprek x rekenaarterme] Samuel: Ek kry 'n e-possie van Johan en Elfrie Visser van Pretoria. Ken enige-iemand vir hulle? Hulle stel 'n...
Samuel: 'n "Hot spot" is 'n area by 'n lughawe of so'n plek waar mobiele rekenaars draadloos aan die internet kan koppel deur bloot in daardie omgewing te ...
Samuel Warmkol word reeds gebruik vir 'n "hotspot" wat op 'n rekenaarskerm gedefinieer word en waarbinne mens kan klik om reaksie te kry. Ek sou voorstel dat...
... Vir die kol op die skerm verkies ek "klikkol". Die kol is nie warm nie. Ander Engelse woorde met "hot" in word ook dikwels nie met "warm" in Afrikaans...
Maritza: Dis natuurlik nie al wat 'n "hotspot" is nie. Dis ook die kliekbare area op 'n kieslys of op 'n skerm. In 'n program soos Fireworks kan jy byvoorbeeld...
Hallo almal, Goeie werk! Ek is die tegnologieredakteur by www.itweb.co.za, en stel belang om 'n berig oor die goeie werk op hierdie lys te skryf. Sal die...
... Ek is nie die lysbaas hierso nie, hoewel ek wel daarmee getaak is om nou en dan die woordelys by te werk. Ek is ook die "lyseienaar" sower dit Yahoo...
Hallo woordmense (Words R Us), Hier is die skakel na my storie oor julle. Ek hoop dit werf nuwe lede, bring roem, spoor julle aan en genees sommige kwale :) ek...