Samuel Warmkol word reeds gebruik vir 'n "hotspot" wat op 'n rekenaarskerm gedefinieer word en waarbinne mens kan klik om reaksie te kry. Ek sou voorstel dat...
... Vir die kol op die skerm verkies ek "klikkol". Die kol is nie warm nie. Ander Engelse woorde met "hot" in word ook dikwels nie met "warm" in Afrikaans...
Maritza: Dis natuurlik nie al wat 'n "hotspot" is nie. Dis ook die kliekbare area op 'n kieslys of op 'n skerm. In 'n program soos Fireworks kan jy byvoorbeeld...
Hallo almal, Goeie werk! Ek is die tegnologieredakteur by www.itweb.co.za, en stel belang om 'n berig oor die goeie werk op hierdie lys te skryf. Sal die...
... Ek is nie die lysbaas hierso nie, hoewel ek wel daarmee getaak is om nou en dan die woordelys by te werk. Ek is ook die "lyseienaar" sower dit Yahoo...
Hallo woordmense (Words R Us), Hier is die skakel na my storie oor julle. Ek hoop dit werf nuwe lede, bring roem, spoor julle aan en genees sommige kwale :) ek...
Well ja. Die oorspronlklike bediener wat ek ek dit opgeloop het, het iemand amper 'n jaar terug verwyder onder om my daarvan ter verwittig. Ek het na groot...
Voeg die woord "Kletskamer" by asb. Gevind op die ATKV-webruimte by http://www.atkv.org.za/. Bedink asb die vervanging van "gesels~" (E. chat~) met "klets~" in...
Radio Sonder Grense (RSG) praat van "by" as die Afrikaanse weergawe van die "@" in e-posadresse. DInk asb daaroor om dit op u lys dalk ook as sulks te...
Hi, Ek ontvang die ITweb nuusblad elektronies en was onmiddellik ingenome. Het dadelik by WAITT aangesluit. Ek het die berig ook dadelik na die twee...
Hier is 'n paar Afrikaanse webadresse vir bemarking van u lys: http://www.esoek.co.za http://www.dieknoop.co.za http://afrikaanstabs.jislaaik.com/ (ek het...
... Dié inskrywing is reeds in die woordelys. Ek haal aan uit die woordelys: at (@) by [Die @-teken] (1999-11-26) RSG gebruik ook "per" vir forward slash,...
... (E. ... Dankie. "Klets" staan reeds onder "chat", maar ek voel my aan asof "klets" 'n bybetekenis het van "gesels oor koeitjies en kalfies", en baie chat...
Beste Samuel Die "per" vir die simbool "/" kom van bv. m/s = meter per sekonde, en ek vind dit heeltemal in orde. Groete Christo ... From: Samuel Murray-Smit [...
"Chat" beteken klets en dit is 'n tradisie op die internet. Die ernstiger gesprekke word ook in "chat rooms" gedoen, en is nie herdoop na "discussion rooms"...
... sekonde, en ek ... Dit begryp ek, maar die vorentoeskuinsstreep in die konteks http:// beteken tog nie "per" in dieselfde sin as "meter per sekonde" nie. ...
... Dis 'n interessante stelling en ek wonder hoe 'n mens te werk sou gaan om te bewys of die teendeel te bewys dat iets 'n "tradisie" op die internet is. ... ...
Wat is die doel wat julle wil bereik met die Afrikaanse rekenaarterme handleiding? Ek is ook nie sarkasties nie. Die Engelse rekenaarterme wat gebruik word, is...
... Dis 'n goeie vraag, en dis nog nie juis spesifiek beantwoord nie. So ek raai nou maar (die ander ouer lyslede kan aanvul). Dit gaan daaroor dat mense...
Al u antwoorde, en dit wat julle in ag moet neem met die samestelling van die handleiding, maak sin vir my. Al wat ek en my IT-vriendekring nie wil sien nie,...
Tipografie in e-pos werk dikwels nie. 'n Vaste-wydte lettertipe los nie die probleem heeltemal op nie, want vir mense wat dit nie gebruik nie,is die...
... Dit besef ek, maar dan torring jy aan die OP (oorspronklike plaser, original poster) se teks, wat eintlik ontoelaatbaar is tensy jy dit duidelik vermeld...
Daar is 'n artikel in November 2003 se Sarie oor kuberkrakers. Die artikel is op bladsy 236 en heet "In die kop van 'n kuberkraker -- deur Susan Davis". Daar...