Search the web
Sign In
New User? Sign Up
rekenaarterme · Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Show off your group to the world. Share a photo of your group with us.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 1969 - 1998 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
1969
Maritza: Oor die algemeen dink ek die artikel vaar nie te sleg wanneer dit by die terminologie kom nie. Die inkonsekwentheid by dinge soos webruimte/webwerf en...
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Offline Send Email
Dec 1, 2003
8:32 am
1970
Maritza: In my hoedanigheid as tegniese skrywer kry ek heelwat met LNC en die hakiesgewoonte(s) te doen, en my perspektief is dié van iemand wat probeer om...
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Offline Send Email
Dec 1, 2003
8:48 am
1971
... Hoe ookal jy daarom wil redeneer, die massas gaan die term antivirus gebruik....
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Dec 1, 2003
10:52 am
1972
... Ek het geen probleem met die wisselvormgebruik van webwerf/webruimte/webblad nie, maar die wisselspelling van anti-virus is tog slordig....
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 1, 2003
11:05 am
1973
... Ek is ook ten gunste van geneste hakies, maar onthou dat dit net deug vir e-pos en sulke dinge. In gewone teks is dit swak styl om hakies te nes. Omskryf...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 1, 2003
11:07 am
1974
Ek stem saam...antivirus is wat ek ook die hele tyd hoor. ... From: schalk_cronje@... [mailto:schalk_cronje@...] Sent: Monday, December 01, 2003 12:52...
Albert @ CyberDale
zookeeper227
Offline Send Email
Dec 1, 2003
11:08 am
1975
Vanaand op die 19:00 TV-nuus oor SABC2 was daar herhaaldelik verwys na teenretrovirale middels vir die behandeling van HIV/Vigs. Nou wonder ek oor die "retro"?...
Viljoen HC
groep63
Offline Send Email
Dec 1, 2003
6:15 pm
1976
Dalk beteken "retro" dit wat vooruitgang belemmer (dink aan "retrorockets" van ruimtetuie wanneer die aarde se atmosfeer weer binnegekom word) . As die begrip...
Benti Czanik
czanikbt
Offline Send Email
Dec 1, 2003
8:12 pm
1977
"retro" beteken basies "terug". ... From: Benti Czanik [mailto:czanik@...] Sent: 01 December 2003 22:04 To: rekenaarterme@yahoogroups.com Subject: RE:...
Viljoen HC
groep63
Offline Send Email
Dec 1, 2003
8:52 pm
1978
1.. Dis redelik waar dat "Retro" = "Terug", maar dit beteken nie retrovirusse is agterlik nie. 'n Retrovirus is een wat sy eie genetiese materiaal ("resep" as...
Johan Uys
JUys@...
Send Email
Dec 2, 2003
5:02 am
1979
... Ek is nie seker of "teenretrovirale middels" korrek is nie, weet jy. Ek is nie heeltemal seker nie. Om altyd "anti" in Engels met "teen" in Afrikaanse te...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 2, 2003
5:57 am
1980
Ek dog virusse is lankal onlosmaaklik deel van die rekenaarwęreld...... ... From: Johan Uys [mailto:JUys@...] Sent: 02 December 2003 07:05 To:...
Viljoen HC
groep63
Offline Send Email
Dec 2, 2003
6:15 am
1981
... Veral van die Micro$oft rekenaarwęreld :-( Nou wonder ek ... kan mens sę virusse is teen Microsoft (= anti-Microsoft) of dalk is Microsoft teen virusse...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Dec 5, 2003
9:53 am
1982
Mens kan seker beslis beweer Micro$oft is vatbaar vir digitale patogene en, soos met HIV, word daar nog gesoek na 'n flatervrye digitale entstof. Ek loop op...
Viljoen HC
groep63
Offline Send Email
Dec 5, 2003
10:21 am
1983
Goeie naand! Ek gaan vir 'n maand op vakansie en sal eers 10 Januarie 2004 pos van hierdie groep af ontvang. Enige iemand wat my wil kontak, kan my gerus bel...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 12, 2003
3:55 pm
1984
[kruispos taalgesprek x rekenaarterme] ... Ek het my lysie gekry! Ek plaas hom hierso, soos hoe ver ek gekom het. Kom ons vergelyk dit met joune en kyk...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 12, 2004
7:39 am
1985
Volgens die ISO639 standaard is die Engelse naam vir wat ons in Afrikaans Zoeloe noem "Zulu" en die Franse naam is "zoulou". Ook is die naam "Tswana" dieselfde...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Jan 12, 2004
8:24 am
1986
... Dis 'n algemene tendens, maar dis 'n oordrewe poging om politiek korrek te wees. So sou 'n mens dus isiXhosa in plaas van bloot Xhosa in Afrikaans skryf....
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 12, 2004
8:28 am
1987
... Dit kan nie prakties wees om die nie-Afrikaanse woord te gebruik nie. Mens kan aflei dat isiXhosa = Xhosa, maar wat van tale (bv. Russies, Chinees, ...) so...
Stoffel Van Aswegen (...
stoffelva
Offline Send Email
Jan 12, 2004
8:37 am
1988
Samuel is reg. Skryf ons Deutsch of Duits? En n.a.v. wat Paul Eloff op Taalgesprek gesę het: As die taalnaam nie in algemene gebruik is in Afrikaans nie, dan...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Jan 12, 2004
8:40 am
1989
Vir die wat nie weet nie, daar is nou 'n afrikaanse woordeboek beskikbaar vir OpenOffice.org. Dit kan afgelaai word by ...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Jan 12, 2004
8:51 am
1990
... Het jy dit al suksesvol geďnstalleer? Ek sukkel my oor 'n mik, maar selfs die outomatiese installasiemakro werk nie vir my nie (hy weet dalk nie hoe om...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 12, 2004
9:33 am
1991
Werk vir my in beide Mozilla 1.5 en OOo 1.1. ... From: Samuel Murray [mailto:leuce@...] Sent: 12 January 2004 09:32 To:...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Jan 12, 2004
11:36 am
1992
Geage lede Onlangs het ek 'n Linux handboek in Afrikaans geskryf vir my seun. In die proses het ek die IT woordeboek wat ek op www.afrikaans.com gekry het met...
Bouwe van der Eems
vandereems
Offline Send Email
Jan 17, 2004
8:24 am
1993
... Die weergawe wat op afrikaans.com te kry is, is 'n ou weergawe waarop ek geen toegang het om dit by te werk nie. Op...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 19, 2004
7:27 am
1994
Ek wonder nou: Sal mens Agile wil vertaal of slegs dit skrywe as 'Agilemanifes'? Liggewigmetodologieë wat as Agile beskou kan word is almal daarop gemik om...
Schalk Cronje
klipmuis
Offline Send Email
Jan 19, 2004
11:19 pm
1995
... Nee, die woorde "rats" en "handig" sal nie werk nie en daar is 'n goeie rede voor: die Engelse woord is vrot gekies. Die Agile-beweging vereis wel 'n...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 20, 2004
5:41 am
1996
Samuel, n.a.v. jou hele redenasie sal ons dan Agile as eienaam aanvaar? En 'Agiliete' as navolgers daarvan. ... From: Samuel Murray...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Jan 20, 2004
2:33 pm
1997
... Beslis... maar dit beteken nie dat 'n mens dit nie kan vertaal nie. Die woord "Anybrowser" is ook 'n eienaam, maar jy sou dit tog vertaal het... of sou jy...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 21, 2004
6:15 am
1998
Stem julle saam met my vertalings vir die volgende terme? Indien wel kan dit dalk by die lys gevoeg word: fifo pyp block special file blok-spesiale lęer ...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Jan 22, 2004
1:57 pm
Messages 1969 - 1998 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help