Search the web
Sign In
New User? Sign Up
rekenaarterme · Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Show off your group to the world. Share a photo of your group with us.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 1984 - 2013 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
1984
[kruispos taalgesprek x rekenaarterme] ... Ek het my lysie gekry! Ek plaas hom hierso, soos hoe ver ek gekom het. Kom ons vergelyk dit met joune en kyk...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 12, 2004
7:39 am
1985
Volgens die ISO639 standaard is die Engelse naam vir wat ons in Afrikaans Zoeloe noem "Zulu" en die Franse naam is "zoulou". Ook is die naam "Tswana" dieselfde...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Jan 12, 2004
8:24 am
1986
... Dis 'n algemene tendens, maar dis 'n oordrewe poging om politiek korrek te wees. So sou 'n mens dus isiXhosa in plaas van bloot Xhosa in Afrikaans skryf....
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 12, 2004
8:28 am
1987
... Dit kan nie prakties wees om die nie-Afrikaanse woord te gebruik nie. Mens kan aflei dat isiXhosa = Xhosa, maar wat van tale (bv. Russies, Chinees, ...) so...
Stoffel Van Aswegen (...
stoffelva
Offline Send Email
Jan 12, 2004
8:37 am
1988
Samuel is reg. Skryf ons Deutsch of Duits? En n.a.v. wat Paul Eloff op Taalgesprek gesê het: As die taalnaam nie in algemene gebruik is in Afrikaans nie, dan...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Jan 12, 2004
8:40 am
1989
Vir die wat nie weet nie, daar is nou 'n afrikaanse woordeboek beskikbaar vir OpenOffice.org. Dit kan afgelaai word by ...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Jan 12, 2004
8:51 am
1990
... Het jy dit al suksesvol geïnstalleer? Ek sukkel my oor 'n mik, maar selfs die outomatiese installasiemakro werk nie vir my nie (hy weet dalk nie hoe om...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 12, 2004
9:33 am
1991
Werk vir my in beide Mozilla 1.5 en OOo 1.1. ... From: Samuel Murray [mailto:leuce@...] Sent: 12 January 2004 09:32 To:...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Jan 12, 2004
11:36 am
1992
Geage lede Onlangs het ek 'n Linux handboek in Afrikaans geskryf vir my seun. In die proses het ek die IT woordeboek wat ek op www.afrikaans.com gekry het met...
Bouwe van der Eems
vandereems
Offline Send Email
Jan 17, 2004
8:24 am
1993
... Die weergawe wat op afrikaans.com te kry is, is 'n ou weergawe waarop ek geen toegang het om dit by te werk nie. Op...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 19, 2004
7:27 am
1994
Ek wonder nou: Sal mens Agile wil vertaal of slegs dit skrywe as 'Agilemanifes'? Liggewigmetodologieë wat as Agile beskou kan word is almal daarop gemik om...
Schalk Cronje
klipmuis
Offline Send Email
Jan 19, 2004
11:19 pm
1995
... Nee, die woorde "rats" en "handig" sal nie werk nie en daar is 'n goeie rede voor: die Engelse woord is vrot gekies. Die Agile-beweging vereis wel 'n...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 20, 2004
5:41 am
1996
Samuel, n.a.v. jou hele redenasie sal ons dan Agile as eienaam aanvaar? En 'Agiliete' as navolgers daarvan. ... From: Samuel Murray...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Jan 20, 2004
2:33 pm
1997
... Beslis... maar dit beteken nie dat 'n mens dit nie kan vertaal nie. Die woord "Anybrowser" is ook 'n eienaam, maar jy sou dit tog vertaal het... of sou jy...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 21, 2004
6:15 am
1998
Stem julle saam met my vertalings vir die volgende terme? Indien wel kan dit dalk by die lys gevoeg word: fifo pyp block special file blok-spesiale lêer ...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Jan 22, 2004
1:57 pm
1999
... Ek dog dis "first in, first out". ... Moet liefs nie die bnw met 'n koppelteken skryf nie. Dus, skryf "gedeeldegeheue-objek". ... Aanraak verkies ek, want...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 22, 2004
2:05 pm
2000
Dankie vir die kommentaar, Samuel. Hier is my reaksie daarop. ... Dit is mos hoe 'n pyp gebruik word. Dit wat aan die een kan eerste ingaan kom aan die...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Jan 22, 2004
2:21 pm
2001
... Ek sal pyplêer verkies omrede die konteksa waarin jy dit gebruik heelwaarskynlik verwys na die skep van 'n node m.b.v. mkfifo. As jy net pyp gebruik kan...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Jan 22, 2004
3:23 pm
2002
... Goed, maar dan moet ons nie "pyp" as vertaling van "fifo" aanbied nie. Ons moet eerder 'n kruisverwysing van "fifo" na "pipe" plaas en dan "pyp" as die...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 23, 2004
6:18 am
2003
... Aangesien die middelste woord (spesiale) 'n bnw is, moet dit los geskryf word. As jy voel dat "karakter" nie op die spesiaal slaan nie maar eerder op die...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 23, 2004
6:23 am
2004
Samuel Hier onder gee jy in twee e-posse verskillend raad. Moet ek dus byvoeglike naamwoorde liefs nie met koppeltekens nie, en liefs ook nie vas aan 'n snw...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Jan 23, 2004
11:03 am
2005
... Nee. ... Hierdie raad geld vir samestellings in die vorm bnw+snw+snw waar die bnw+snw 'n eenheid vorm. Die bnw slaan dus op die eerste snw en nie die...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 23, 2004
1:07 pm
2006
[Samuel] Hierdie raad geld vir samestellings in die vorm bnw+snw+snw waar die bnw+snw 'n eenheid vorm. Die bnw slaan dus op die eerste snw en nie die tweede...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Jan 23, 2004
1:48 pm
2007
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File :...
rekenaarterme@yahoogr...
Send Email
Jan 26, 2004
10:24 am
2008
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File :...
rekenaarterme@yahoogr...
Send Email
Jan 26, 2004
10:27 am
2009
Hallo almal As julle 'n tydjie kry, gaan kyk asseblief na die vertalings van my van die OmegaT-GUI. Ek het dit opgelaai in MS Word-formaat en ook in MS Word...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 26, 2004
10:29 am
2010
Ek het nie geweet van OmegaT se bestaan nie, maar ek sal dit wil uitprobeer. Ek het sommer onderaan die lys begin kyk ... \nAfter creating the project, unzip...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Jan 27, 2004
6:54 am
2011
... Ek het nie... dit het gebeur toe ek die teks uit Editpad getrek het en dit in Excel geplak het, en daarna weer uit Excel getrek het en in MS Word geplak...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jan 27, 2004
7:23 am
2012
override ter syde stel, te bowe kom (PharosGW), oorheers to override a failsafe om 'n veiligheidsnet ter syde te stel offset uitwyking, verplasing seek skuif ...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Jan 28, 2004
5:47 am
2013
... kan ons "VGV (veelgestelde vrae)" daarby voeg ? HOWTO ??- HOEGEMAAK, HOE-OM-TE, HOWTO Dit moet ook kan werk in verbindings: "installation-HOWTO" -...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Jan 28, 2004
1:31 pm
Messages 1984 - 2013 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help