Daad by die woord (? kan daar by 'n woordelys van dade sprake wees?). Kommentaar en korreksies is welkom! --jean . .....
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Oct 28, 1999 8:23 am
29
Hello Niek ... Daarmee laat vaar ek beslis onderskrif. ... Ek sou verkies om naskrif te behou vir die onverwante of laaste- oomblik byvoegsels by 'n brief,...
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Oct 28, 1999 7:59 am
28
Send reply to: rekenaarterme@egroups.com From: "Jean Jordaan" <rgo_anas@...> Organization: Stellenbosch University To:...
Prof NF Du Plooy OPV5...
nduplooy@...
Oct 28, 1999 6:12 am
27
Hallo Niek en almal ... "Versend" as ww. is reg. Dis net dat in Engels die gewoonte bestaan om bv. 'n "Sent" lêer te hê vir verstuurde pos. In Afrikaans word...
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Oct 27, 1999 11:17 am
26
Kommentaar op kommentaar. Niek Send reply to: rekenaarterme@egroups.com From: "Jean Jordaan" <rgo_anas@...> Organization:...
Prof NF Du Plooy OPV5...
nduplooy@...
Oct 27, 1999 11:05 am
25
Hallo Niek Dankie vir die kommentaar -- ek's dit meesal met jou eens. ... Selfde hier. ... Ek stem weereens saam (veral met die moeite ..). ... Maar in die...
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Oct 27, 1999 10:00 am
24
hello Schalk ... Dankie vir hierdie tip. ... Hoekom is die verwysing na die toetsblad nie 'n skakel nie? (Net 'n paar los) ... Kan die "Aanteken" knop op die...
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Oct 27, 1999 9:54 am
23
Dag lyslede Enkele kommentare op Schalk se terme. Niek du Plooy ... nie. Dit is wat dit is. 'n Gids van (gewoonlik) lêers. Kan lêergids of slegs gids...
Prof NF Du Plooy OPV5...
nduplooy@...
Oct 27, 1999 6:29 am
22
Hallo almal, Na die insette van ons Afrikaanse kundiges (baie dankie) maak ek nou die eerste poging van SqWebMail in Afrikaans bekend. Probeer dit gerus en...
Schalk Cronje
schalkc@...
Oct 26, 1999 8:03 pm
21
Hallo Schalk en Jean Hoe skud julle twee my nou hier uit my siesta uit wakker. ... Ja, die woord in daardie uitspraakvorm word wel gebruik, maar baie spesifiek...
P.A. Louw
PAL@...
Oct 25, 1999 12:56 pm
20
hello Schalk ... dit klink vir my na 'n moontlikheid. Phillip? Wat s^e die leksikograaf? --jean . .. ..... ///\oo/\\\...
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Oct 25, 1999 11:06 am
19
... Nog nie, maar sal binnekort beskikbaar wees. ... Voorlopig sal ekstra vertalings beskikbaar wees om apart afgelaai te word. Ek gebruik die produk daagliks...
Schalk W. Cronje
schalkc@...
Oct 25, 1999 10:57 am
18
... To: rgo_anas@... From: telegraph@... (Telegraph Robot) Subject: (SvA) Rekenaarterme bydrae Date sent:...
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Oct 25, 1999 10:10 am
17
Hello Schalk en lyslede ... Vir die rekord: ek dink dit is 'n baie waardevolle projek, en ek dink Afrikaans op Linux is moontlik die enigste kans vir 'n...
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Oct 25, 1999 10:00 am
16
Goeie dag almal, Ek het by hierdie lys uitgekom via Jean. Ek het by rekenaarvertaling betrokke geraak omrede ek dinge net makliker wou maak vir myself. Ek is ...
schalkc@...
Oct 23, 1999 6:23 pm
15
Dag allemaal Een ding wat mens moet onthou van rekenaar"mense" is hul besondere gawe vir 'sloppy' gebruik van terme. Daarom word web page en web site heel...
Prof NF Du Plooy OPV5...
nduplooy@...
Oct 20, 1999 2:35 pm
14
Hello Hugo ... Dankie vir die bevestiging. Ek dink die webblad/webwerf/webtuiste groep terme sal versigtige hantering verg, om nie te voorskriftelik en nie te...
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Oct 19, 1999 3:37 pm
13
Jean Ons gebruik al meer die term webwerf op 24.com se portaal (veral op LitNet - die literere tydskrif), en vind dat die koerante van Nasionale Media ook al ...
Hugo Truter
HTRUTER@...
Oct 19, 1999 2:28 pm
12
Send reply to: rekenaarterme@egroups.com From: "Jean Jordaan" <rgo_anas@...> Organization: Stellenbosch University To:...
P.A. Louw
PAL@...
Oct 19, 1999 12:42 pm
11
... From: schalkc@... Subject: Comment on http://www.afrikaans.com/RT23.html Date sent: Tue, 19 Oct 1999 11:14:04 GMT A...
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Oct 19, 1999 12:13 pm
10
Hallo lys Hier's 'n paar opmerkings vir oorweging .. --jean . .. ..... ///\oo/\\\ ... bin <n.>: balie Na watter soort bin...
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Oct 11, 1999 12:44 pm
9
Hello Etienne ... Moenie bekommer nie, die webleser kry nooit hierdie formaat te sien nie. Dit word eers omgesit deur foldoc se voorverwerker (soos gewysig vir...
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Oct 11, 1999 12:35 pm
8
Hello, ... Ek hou nie van die gebruik van skerp hakies nie; want dit word soms verwar as "tags" (merkers/etikette), en sommige weblesers dink ook so. Wat van...
Goeiedag almal, Hier's 'n paar terme in die vorm wat ek en Phillip voorstel. Die ... engelse term <woordsoort> afrikaanse vertaalekwivalent [Definisie]...
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Oct 11, 1999 12:10 pm
5
Hello almal Hier is Phillip se struktuurvoorstel solank. Ons wou 'n klompie konsepartikels hiermee saamstuur, om die vakterme te temper met praktiese...
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Sep 23, 1999 11:25 am
4
Hello lys ... Alles wat na die lys gestuur word, verskyn outomaties by eGroups. Die aangehaalde boodskap is by ...
Jean Jordaan
rgo_anas@...
Sep 21, 1999 11:43 am
3
Ek heg hierby aan 'n lys van terme waaraan ek en Johan gewerk het. Soos u sal sien is dit nog vol kommentaar en opmerkings. Kan hierdie lys nou erens geplaas...
Prof NF Du Plooy OPV5...
nduplooy@...
Sep 21, 1999 10:53 am
2
Daar is rekenaarterme in die publikasie "Nuwe woorde" wat dalk ondersoek kan word. ... Etienne Botha Bureau of the WAT/Buro van die WAT P.O. Box 245 / Posbus...
Etienne Botha
eb3@...
Sep 21, 1999 10:34 am
1
Hierdie is 'n interim-poslys vir besprekings rondom die Afrikaanse Rekenaartermelys wat tans geko"ordineer word via die Stigting vir Afrikaans se webblad...