... Ek hoop jy sit reg vir kommentaar, ou maat, want dit gaan kom :-) Laat ek dit net eers gou aflaai... Waar kan ek die oorspronklike Engelse stringe kry om...
Hey Samuel, Ek is seker ja! Kommentaar is baie welkom en ek waardeer rerig die hulp. Ek is nie 'n taalkundige nie, maar het soveel moontlik raad probeer volg:...
Ek besef hierdie is miskien nie die regte forum vir hierdie vraag nie, maar ek sit lekker vas op die oomblik. Dalk kan iemand my help? Ek is redelik...
Hallo... Ek vertaal 'n persvrystelling oor 'n linuxproduk en ek wonder nou of ek maar in Afrikaans "linux" in sommige gevalle as 'n soortnaam kan hanteer....
"Linux" is 'n geregistreerde naam wat aan Linus Toravaldus behoort. Derhalwe moet dit as eienaam en nie soortnaam hanteer word. ... From: Samuel Murray...
... Ek het geloer na die vertalings van die kieslyste ... Stringe wat ek anders sou vertaal: Outomatiese veldnaamekstensie -> Outomatiese lêeruitgang Lêer -...
... Ja, die "export to" gee maar probleme. Ek vertaal dit met "voer na buite", maar ander is weer ten gunste van "voer uit". Ek byt swaar aan "skryf uit",...
... Who is the co-ordinator of the OOo Afrikaans project? I was under the impression that the project was completed. Or... what is it that you'd like to...
Geagte rekenaarterme lyslede Hieronder is Dwayne se antwoord op Samuel se vraag. Na my mening is die bespreking en bywerk van terme van die Afrikaanse weergawe...
Hallo almal! Dis byna 'n jaar nadat ek laas die WAITT-termlys bygewerk het. Vir die mense op dié lys wat nie weet nie, hier's hoe dit werk: Ek gaan elke nou...
... Dis waar, ek was een van hulle. Laat ek net gou by Dwayne uitvind hoe vertroulik hy die inligting ag, dan vertel ek in breë trekke wat die werkswyse was....
... Ek sien wat jy bedoel. Ek dog daar is 'n heel aparte, nuwe OOo-projek aan die gang. Nee, ek sien geen probleem daarmee dat ons die OOo-vertalings hier...
Hallo Gaan iemand op die lys nog vir ons die Foldoc-skrip op 'n webwerf sit sodat mense die termlys via die web kan deursoek? Want dis nou al 'n hele paar...
'n Lid van ons poslys skryf privaat en vra 'n paar vrae. Hier is my antwoorde, want ek dink dis relevant. == ... Jy kan maar gerus op die lys pos, dan is daar...
... Wat uitspraak betref stem ek saam met "per" vir "/", maar as ek dit skryf sal ek die /-simbool gebruik. Mens kan seker ook praat van die per-simbool. Ek...
Samuel Ek ken nie TBX nie. Tot dusver het die Foldoc-formaat goed genoeg gewerk om terme mee op te soek. Ek laai net die lêer in my gunsteling redigeerder en...
... Watse e-posprogram gebruik jy? Op 'n ander poslys is daar ook iemand wat aanmekaar my quote op dié vreemde manier. :-) ... Ek hou weer glad nie van...
... maniere deurstap word] Ook: deurkruis? ... Soms sal die term onderneming (-wye) gebruik moet word; 'n "enterprise network" is nie bloot 'n groot netwerk...
... Ek stem saam met Martin. ... aanvaarbaar vir my. ... Ja, die konteks is bedryfstelsels. Die inskrywing word myns insiens dus: fifo <bedryfstelsels>...
... Novell Groupwise 6.5 is wat die Puk gebruik. Maar ek pas dit aan, want die normale aanhaalmetode is om die oorspronklike berig onderaan te plaas en my...
Binne die rekenaarkonteks stem ek vir skuinstreep. ... From: Viljoen HC [mailto:hcv@...] Sent: 19 February 2004 09:25 To: rekenaarterme@yahoogroups.com ...
Miskien bedoel Schalk "skuisstreep", maar dit gee nog nie 'n oplossing vir die moontlike verkeerdverstaan tussen / en \ nie. As ek dit skryf gebruik ek...