Skip to search.

Breaking News Visit Yahoo! News for the latest.

×Close this window

rekenaarterme · Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme

The Yahoo! Groups Product Blog

Check it out!

Group Information

? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Real people. Real stories. See how Yahoo! Groups impacts members worldwide.

Messages

Advanced
Messages Help
Messages 2087 - 2116 of 2609   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand Author Sort by Date ^
2087 Petri Jooste
petrijooste Send Email
Mar 2, 2004
12:13 pm
7-zip het nie 'n aparte afrikaanse weergawe nie. Die is (soos by XnView) een van die tale wat gekies kan word na installasie. Groete Petri ...
2088 rekenaarterme@yahoogr... Send Email Mar 2, 2004
2:21 pm
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File :...
2089 Samuel Murray
lacialacia Send Email
Mar 2, 2004
2:23 pm
Samuel: Ek het Metapad vertaal. Dis 'n Notepad-vervanging. Ongelukkig beskik ek nie oor stringe nie want ek moes die DLL direk vertaal. Die DLL is opgelaai...
2090 rekenaarterme@yahoogr... Send Email Mar 2, 2004
2:25 pm
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File :...
2091 Petri Jooste
petrijooste Send Email
Mar 2, 2004
7:01 pm
Ja, ek het nie 'n probleem met Yelp-fabriek nie. Die ander moontlikhede soos aangedui in die verwysde boodskap is: Yelp-verskaffer Yelp-vervaardiger Hulle kan...
2092 Petri Jooste
petrijooste Send Email
Mar 2, 2004
7:39 pm
Ek sou verkies om die "Yelp" te hou. In Engels is "yelp" 'n erkende woord, maar in Afrikaans bestaan Jelp nie (sover ek weet). Omdat dit dalk die naam van 'n...
2093 Petri Jooste
petrijooste Send Email
Mar 2, 2004
7:41 pm
Ons lys het nog nie 'n inskrywing vir "system tray" nie. Wat van: stelselbalk Die lys bevat wel die volgende balke en stawe: scroll bar = rolstaaf space bar =...
2094 Petri Jooste
petrijooste Send Email
Mar 3, 2004
10:02 am
Tans bevat ons lys die volgende inskrywing: parameter parameter [dg2 fopparameter, fopveranderlike, formele parameter. gwb.] Daar is geen inskrywing vir...
2095 Samuel Murray
lacialacia Send Email
Mar 4, 2004
11:10 am
Samuel: Is daar 'n manier waarop ons ons termlys in Excelformaat kan omskakel? Ek meen nou 'n keepgeskeide formaat met drie kolomme. My een kontak wil die...
2096 schalk_cronje@...
klipmuis Send Email
Mar 4, 2004
11:23 am
My skrip sal dit in xml sit. As dit eers in xml is, is dit baie eenvoudig om nog 'n xslt te skryf wat dit na CSV sal omskep wat Excel kan lees. ... From:...
2097 Samuel Murray
lacialacia Send Email
Mar 4, 2004
11:34 am
... Dankie. Kan ek toegang tot dié skrip kry? In watter taal is die skrip geskryf?...
2098 schalk_cronje@...
klipmuis Send Email
Mar 5, 2004
8:53 am
... Ek sal vanaand (Vrydag) probeer om dit na SF-Afrikaans se CVS op te laai. Die skrip is in perl geskryf....
2099 klipmuis Send Email Mar 5, 2004
10:46 pm
Die Perlskrip is nou in http://cvs.sourceforge.net/viewcvs.py/afrikaans/rekenaarterme/foldoc/ Ek het ook die foldoc.txt lys opgedateer met 'n nuwe een wat ek...
2100 klipmuis Send Email Mar 6, 2004
7:51 pm
... http://cvs.sourceforge.net/viewcvs.py/afrikaans/rekenaarterme/foldoc/ Ek het die skrip ogedateer om variasies in voorbeedlstringe te kan optel. Dei lêer...
2101 Samuel Murray
lacialacia Send Email
Mar 8, 2004
9:49 am
... Thanks! Gee my 'n paar dae om uit te figure hoe werk STDIN en STDOUT op my Windows-boks en dan vat ons dit verder. Die Foldoc-formaat maak dit baie...
2102 Samuel Murray
lacialacia Send Email
Mar 8, 2004
10:03 am
... Wel, vertel vir my wat daar verander kan word om die skrip te laat werk (ek meen, wat 'n mens aan die bronlêer kan doen), en dan pas ons die woordelys se...
2103 schalk_cronje@...
klipmuis Send Email
Mar 8, 2004
12:00 pm
[Samuel] Die oorspronklike Foldoc-formaat is eksentriek, maar 'n mens het redelik baie beweegruimte daarbinne. Dit sou moontlik wees om veranderinge aan ons...
2104 Samuel Murray
lacialacia Send Email
Mar 8, 2004
12:26 pm
... Kom ons maak dit orals moderne syfers. Akkoord? ... Geen voorbeelde mag met ". eindig nie. As die voorbeeld 'n sin is, kom die punt vóór die...
2105 schalk_cronje@...
klipmuis Send Email
Mar 8, 2004
1:30 pm
[Samuel] Ek is oop vir enige formaat solank: (a) daar 'n manier is om dit vinnig en maklik vir groentjies te omskep na 'n mensleesbare formaat, en (b) dit baie...
2106 klipmuis Send Email Mar 10, 2004
12:24 am
... die XML-lêer na CVS sal transformeer. Dit kan in Excel gelees word. Ek het csv.xsl geskryf en opgelaai na ...
2107 Benti Czanik
czanikbt Send Email
Mar 13, 2004
5:05 am
Hi, Hier is twee akronieme vir oorweging tot byvoeging: IM = Instant Messaging (kitsboodskappe?) ISDN = Integrated Services Digital Network...
2108 Benti Czanik
czanikbt Send Email
Mar 13, 2004
5:15 am
Hi Wees asb bewus van Excel se beperkings: 255 karakters per sel en ongeveer 64000 rekords. Hoekom nie eerder MS- Access wat minder beperkings het nie? ... ...
2109 lacialacia Send Email Mar 13, 2004
6:59 am
... Ek is baie opgewonde oor waarmee jy besig is, maar ek vra omverskoning as ek die afgelope paar dae (en die volgende klomp dae) stil is en sal wees. Ek is...
2110 lacialacia Send Email Mar 13, 2004
7:07 am
In rekenaarterme@yahoogroups.com, "Benti Czanik" <czanik@t...> wrote: > Wees asb bewus van Excel se beperkings: 255 karakters per > sel en ongeveer 64000...
2111 Andries Petrus (Riaan...
darklight_apb Send Email
Mar 13, 2004
12:41 pm
Hey mense, Ek is so besig met kontrak werk ek kom nie daarby uit om al die lys e-pos te volg nie, maar ek sien julle bespreek 'n XML weergawe van die...
2112 schalk_cronje@...
klipmuis Send Email
Mar 15, 2004
8:06 am
[Benti] IM = Instant Messaging (kitsboodskappe?) Ja, kitsboodskappe en kitsboodskapper in alreeds gebruik in bestaande vertalings so dit sal 'n goeie byvoeging...
2113 schalk_cronje@...
klipmuis Send Email
Mar 15, 2004
8:08 am
[Benti] Hi Wees asb bewus van Excel se beperkings: 255 karakters per sel en ongeveer 64000 rekords. Hoekom nie eerder MS- Access wat minder beperkings het nie?...
2114 Petri Jooste
petrijooste Send Email
Mar 16, 2004
10:56 am
Hallo almal by rekenaarterme, Afrikaans-Algemeen en Translate-devel Ek rig hierdie boodskap aan 3 e-poslyste om die volgende redes: rekenaarterme: Samuel het...
2115 Samuel Murray
lacialacia Send Email
Mar 16, 2004
11:03 am
... Samuel antwoord privaat....
2116 Samuel Murray
lacialacia Send Email
Mar 16, 2004
11:22 am
... Een probleem wat ek met die OpenSource-vertaalgemeenskap het, is die feit dat daar so baie plekke is waarby 'n mens jou intensie om 'n vertaalprojek te...
Messages 2087 - 2116 of 2609   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2010 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines NEW - Help