Petri Jooste skryf om 02:35 op 24/05/2004: [Kommentaar op TugZip-vertaling] ... Die uitdrukking "sal oorskryf word" klink baie beter as wat ek daar het, ja,...
Ek stem nie saam nie, rewrite word herskryf en overwrite word oorskryf vir my. ... Die probleem hiermee is dat jy nou begin metafore meng, want in die res van...
Die spammers het Rekenaarterme se poslys ontdek en gebruik dit nou vir gemorspos. Kan die poslysmoderator hierdie mense blokkeer asb? As dit 'n herhalende...
... Die enigste manier waarop ek mense kan keer wat gemorspos stuur is om voorwaardelike lidmaatskap in te stel. En al manier waarop 'n mens kan weet of...
EK GAAN MET VAKANSIE! Ek sal van 26 Junie tot 18 Julie 2004 met vakansie in die Kaap wees. Ek gaan dus vir drie weke op NOMAIL, maar ek sal nog nou-en-dan pos...
Van vakansie gepraat... Ek is einde Julie tot begin Augustus in Pretoria. Is enigeen geïnteresseerd in 'n rekenaarterme-byeenkoms? ... From: Samuel Murray...
Hallo almal Ek sit ek surf deur die huidige en ou pogings om Mozilla te vertaal. Daar is die oorspronklike Ben-en-Jean-poging. Dan is daar die Milne-poging....
... Goeie idee, ek sal my ervarings deel. ... 1) Konsekwentheid (ek is self skuldig), byvoorbeeld die werkwoord "save" moenie op een plek vertaal word met...
... Sulke inkonsekwentheid kry 'n mens veral waar daar meer as een vertaler aan 'n projek werk. Maar my eintlik vraag is... wanneer jy vertaal, gebruik jy...
Dag, 'n Paar kere het ek al oor die radio en op webwerwe gesien dat daar na "Skakels" verwys word as vertaling van "Links". Hoe meer ek daar oor dink, wil...
... Ek stem saam, maar één betekenis het dikwels meer as een woord. Die woord "verwysing" sal deug maar is dalk effens te breed vir "link". Jy is dus reg...
Ek is een van die draadsitters wat meestal waarneem en min kommentaar lewer, maar al die bydraes volg. Ons by MWEB gebruik al vyf jaar lank "skakels" vir...
Hugo Truter - MWEB
HTRUTER@...
Aug 16, 2004 6:52 am
2135
... Maar die hele punt is dat dit nie werklik 'n skakeling is soos wat 'n saamgestelde program geskakel word met sy funksie biblioteke nie, meer eerder ...
... Ja maar die begrippe van saamgestelde programmatuur en die begrippe van HTML hoef mos nie almal met eenvormige woorde vertaal te word nie. En ek stem nie...
Hallo Hieronder is my vertaalpoging van die GNU GPL in Afrikaans. Dit is 'n nieamptelike vertaling maar ek hoop dat dit so nuttig kan wees of word as...
... Kommentaar is altyd welkom. Gelukkig is OOo nie deur 'n enkeling vertaal nie, so jy trap op niemand se toon nie. ... Ek hou meer van "Plak spesiaal", maar...
... Intussen blyk dit dat die Engels "rule" was en nie "ruler" nie. ... Ek moet byvoeg dat ek op skool geleer het van "afkap", nie van "afbreek" nie....
Hope to get to know you all. I will try to contribute to the discussion with my thoughts, knowledge, and opinions....
briana.buckley841@...
Oct 10, 2004 8:28 am
2154
Maritza: Dankie vir die reghelp, Samuel. Het nie besef die ledelys is oop vir almal nie. Ek sien heelwat lyste maak so - Wordfast en Trados albei ook, onder...
... Ek dink dis 'n kwessie van waaraan 'n mens gewoond is. Ek is gewoond aan poslyste waarin die lede se besonderhede publiek is (of ten minste publiek vir...
*** ... Samuel reageer: Ek dink dis 'n kwessie van waaraan 'n mens gewoond is. Ek is gewoond aan poslyste waarin die lede se besonderhede publiek is (of ten...
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File : /phpNuke...