Hope to get to know you all. I will try to contribute to the discussion with my thoughts, knowledge, and opinions....
briana.buckley841@...
Oct 10, 2004 8:28 am
2154
Maritza: Dankie vir die reghelp, Samuel. Het nie besef die ledelys is oop vir almal nie. Ek sien heelwat lyste maak so - Wordfast en Trados albei ook, onder...
... Ek dink dis 'n kwessie van waaraan 'n mens gewoond is. Ek is gewoond aan poslyste waarin die lede se besonderhede publiek is (of ten minste publiek vir...
*** ... Samuel reageer: Ek dink dis 'n kwessie van waaraan 'n mens gewoond is. Ek is gewoond aan poslyste waarin die lede se besonderhede publiek is (of ten...
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File : /phpNuke...
rekenaarterme@yahoogr...
Oct 13, 2004 7:53 pm
2162
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File : /phpNuke...
rekenaarterme@yahoogr...
Oct 13, 2004 7:55 pm
2163
Hallo ... <--snip--> Ek dink 'n mens moet maar aanvaar dat jou e-pos wat jy op 'n yahoo groep sit wel ge-oes kan (sal) word. Die ongerief van 'n ekstra yahoo ...
Hallo almal Ek het 'n kopie van die WAITT woordelys (weergawe 2003-03-07) hier. Ek glo dit is die nuutste een. Die volgende twee woorde vind ek nie: "weblog"...
Samuel: Ek laai 'n vertaling van die GoldTach-vuurmuur hiermee op. Daar is 'n paar dinge wat ek nie kon vertaal nie en 'n paar dinge waarmee ek sukkel. 1....
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File :...
rekenaarterme@yahoogr...
Nov 12, 2004 5:48 pm
2168
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File : /Opera in...
rekenaarterme@yahoogr...
Nov 12, 2004 6:38 pm
2169
Hallo Ek vertaal gou-gou vir IrfanView en daar is ene of twee vrae wat ek het. 1. Copy Shop... ??? Dis die Amerikaanse konsep van 'n winkel waar jy afdrukke...
1. Copy Shop = kopieërwinkel. Dit sluit dikwels geen internetfasiliteite in nie - slegs 'n aantal fotokopieërmasjiene. 2. Lock zoom = sluit zoem 4. burn to...
1. Watse goed is "handles" in die sin van "open handles"? [S] Wanneer 'n lêer of netwerk konneksie oopgemaak word, verky mens 'n "handle" daarna. Dit word...
Die "vuurmuur" wat tans onder bespreking is, ken ek lankal as 'n "brandmuur". (My navorsingsarea is rekenaarsekuriteit.) Hier is my redes hoekom ek dink...
On Mon, 15 Nov 2004 15:31:51 -0000 ... Ek hoop nie ek verveel julle nie, maar amper al my kommentaar op hierdies is: "wat is die konteks?" Ek glo dat vertaling...
... Jy's welkom, Koei. Maar daar is nie konteks nie. Dis die gebruikerkoppelvlak-stringe van 'n rekenaarprogram. Die konteks sal bepaal word wanneer die...
On Wed, 17 Nov 2004 12:14:09 +0200 ... Ok, ek gaan probeer om beter te verduidelik wat ek bedoel. ... Wat is 'n name space? Waarvoor word dit gebruik, waarna ...
[kruispos rekenaarterme x zalang] G'day I've just noticed a company called Interpret.co.za that sells EN<>AF machine translation software. The translations...
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File :...
rekenaarterme@yahoogr...
Nov 23, 2004 12:09 pm
2183
Hallo almal Die huidige WAITT-termlys is tans in ons Files-afdeling op die webwerf beskikbaar. Hier volg die terme van die afgelope paar maande wat bespreek...
Ek vra om verskoning as my kommentaar onvanpas is - ek is nog nie so lank op die lys nie en het meeste besprekings hiervan gemis. On Tue, 23 Nov 2004 15:04:59...
Met betrekking tot hierdie term: tools ... Op skoolvlak in Rekenaartik, gebruik ons al baie lank die term 'gereedskapbalk' of 'gereedskapstaaf' vir die...
... konneksie samevoeging. Dit hang af van die spesifieke konteks, want in een konteks is die die samevoeging, maar in 'n ander is die ekwivalent van 'n...