[Benti] IM = Instant Messaging (kitsboodskappe?) Ja, kitsboodskappe en kitsboodskapper in alreeds gebruik in bestaande vertalings so dit sal 'n goeie byvoeging...
2113
schalk_cronje@...
klipmuis
Mar 15, 2004 8:08 am
[Benti] Hi Wees asb bewus van Excel se beperkings: 255 karakters per sel en ongeveer 64000 rekords. Hoekom nie eerder MS- Access wat minder beperkings het nie?...
2114
Petri Jooste
petrijooste
Mar 16, 2004 10:56 am
Hallo almal by rekenaarterme, Afrikaans-Algemeen en Translate-devel Ek rig hierdie boodskap aan 3 e-poslyste om die volgende redes: rekenaarterme: Samuel het...
2115
Samuel Murray
lacialacia
Mar 16, 2004 11:03 am
... Samuel antwoord privaat....
2116
Samuel Murray
lacialacia
Mar 16, 2004 11:22 am
... Een probleem wat ek met die OpenSource-vertaalgemeenskap het, is die feit dat daar so baie plekke is waarby 'n mens jou intensie om 'n vertaalprojek te...
2117
rekenaarterme@yahoogr...
May 21, 2004 8:57 pm
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File :...
2118
rekenaarterme@yahoogr...
May 22, 2004 8:17 am
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File :...
2119
Petri Jooste
petrijooste
May 24, 2004 12:36 am
Samuel Geluk met die vertaling, dit is goed! Hier is 'n paar gedagtes. Oorheenskryf? sal oorheengeskryf word --> sal oorskryf word "Verander na...
2120
Samuel Murray
lacialacia
May 24, 2004 7:32 am
Petri Jooste skryf om 02:35 op 24/05/2004: [Kommentaar op TugZip-vertaling] ... Die uitdrukking "sal oorskryf word" klink baie beter as wat ek daar het, ja,...
2121
Petri Jooste
petrijooste
May 24, 2004 7:41 pm
Ek stem nie saam nie, rewrite word herskryf en overwrite word oorskryf vir my. ... Die probleem hiermee is dat jy nou begin metafore meng, want in die res van...
2125
Viljoen HC
groep63
Jun 24, 2004 3:08 pm
Die spammers het Rekenaarterme se poslys ontdek en gebruik dit nou vir gemorspos. Kan die poslysmoderator hierdie mense blokkeer asb? As dit 'n herhalende...
2126
Samuel Murray
lacialacia
Jun 25, 2004 6:37 am
... Die enigste manier waarop ek mense kan keer wat gemorspos stuur is om voorwaardelike lidmaatskap in te stel. En al manier waarop 'n mens kan weet of...
2127
Samuel Murray
lacialacia
Jun 25, 2004 11:14 am
EK GAAN MET VAKANSIE! Ek sal van 26 Junie tot 18 Julie 2004 met vakansie in die Kaap wees. Ek gaan dus vir drie weke op NOMAIL, maar ek sal nog nou-en-dan pos...
2128
schalk_cronje@...
klipmuis
Jun 25, 2004 11:24 am
Van vakansie gepraat... Ek is einde Julie tot begin Augustus in Pretoria. Is enigeen geïnteresseerd in 'n rekenaarterme-byeenkoms? ... From: Samuel Murray...
2129
Samuel Murray
lacialacia
Aug 4, 2004 11:05 am
Hallo almal Ek sit ek surf deur die huidige en ou pogings om Mozilla te vertaal. Daar is die oorspronklike Ben-en-Jean-poging. Dan is daar die Milne-poging....
2130
Petri Jooste
petrijooste
Aug 6, 2004 10:30 am
... Goeie idee, ek sal my ervarings deel. ... 1) Konsekwentheid (ek is self skuldig), byvoorbeeld die werkwoord "save" moenie op een plek vertaal word met...
2131
Samuel Murray
lacialacia
Aug 6, 2004 1:11 pm
... Sulke inkonsekwentheid kry 'n mens veral waar daar meer as een vertaler aan 'n projek werk. Maar my eintlik vraag is... wanneer jy vertaal, gebruik jy...
2132
hendrikmensaza
Aug 13, 2004 2:49 pm
Dag, 'n Paar kere het ek al oor die radio en op webwerwe gesien dat daar na "Skakels" verwys word as vertaling van "Links". Hoe meer ek daar oor dink, wil...
2133
Samuel Murray
lacialacia
Aug 16, 2004 6:07 am
... Ek stem saam, maar één betekenis het dikwels meer as een woord. Die woord "verwysing" sal deug maar is dalk effens te breed vir "link". Jy is dus reg...
2134
Hugo Truter - MWEB
HTRUTER@...
Aug 16, 2004 6:52 am
Ek is een van die draadsitters wat meestal waarneem en min kommentaar lewer, maar al die bydraes volg. Ons by MWEB gebruik al vyf jaar lank "skakels" vir...
2135
Hendrik Visage
hendrikmensaza
Aug 16, 2004 8:31 am
... Maar die hele punt is dat dit nie werklik 'n skakeling is soos wat 'n saamgestelde program geskakel word met sy funksie biblioteke nie, meer eerder ...
2136
Samuel Murray
lacialacia
Aug 16, 2004 8:43 am
... Ja maar die begrippe van saamgestelde programmatuur en die begrippe van HTML hoef mos nie almal met eenvormige woorde vertaal te word nie. En ek stem nie...
2137
Samuel Murray
lacialacia
Aug 20, 2004 3:39 pm
Hallo Hieronder is my vertaalpoging van die GNU GPL in Afrikaans. Dit is 'n nieamptelike vertaling maar ek hoop dat dit so nuttig kan wees of word as...
2138
Samuel Murray
lacialacia
Aug 24, 2004 6:23 am
... Kommentaar is altyd welkom. Gelukkig is OOo nie deur 'n enkeling vertaal nie, so jy trap op niemand se toon nie. ... Ek hou meer van "Plak spesiaal", maar...
2139
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Aug 24, 2004 9:00 am
Maritza: Ek reageer hieronder op enkele van die opmerkings. Ongelukkig nie tyd vir almal nie! ...
2140
Samuel Murray
lacialacia
Aug 24, 2004 9:47 am
... Intussen blyk dit dat die Engels "rule" was en nie "ruler" nie. ... Ek moet byvoeg dat ek op skool geleer het van "afkap", nie van "afbreek" nie....
2141
Samuel Murray
lacialacia
Aug 25, 2004 6:18 am
... Die drietalige sakewoordeboek van Geldenhuys et al gee "gebruiksklaar-" vir "turnkey-" aan....
2142
Maureen Thelland - MWEB
MThelland@...
Aug 25, 2004 6:21 am
2143
Viljoen HC
groep63
Aug 25, 2004 7:01 am
Sleutelklaar, sleutelgereed? ________________________________ From: Samuel Murray [mailto:leuce@...] Sent: Wed 25/08/2004 8:17 AM To:...
2144
Samuel Murray
lacialacia
Aug 25, 2004 7:03 am
... Het prof spesifieke besware teen "gebruiksklaar"?...