Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File :...
2168
rekenaarterme@yahoogr...
Nov 12, 2004 6:38 pm
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File : /Opera in...
2169
Samuel Murray
lacialacia
Nov 14, 2004 6:48 pm
Hallo Ek vertaal gou-gou vir IrfanView en daar is ene of twee vrae wat ek het. 1. Copy Shop... ??? Dis die Amerikaanse konsep van 'n winkel waar jy afdrukke...
2170
Samuel Murray
lacialacia
Nov 14, 2004 6:56 pm
... Hetjou! Run Length Encoding. Wat sou dit in Afrikaans wees? Looplyn-enkodering?...
2171
Viljoen HC
groep63
Nov 14, 2004 7:24 pm
1. Copy Shop = kopieërwinkel. Dit sluit dikwels geen internetfasiliteite in nie - slegs 'n aantal fotokopieërmasjiene. 2. Lock zoom = sluit zoem 4. burn to...
2172
Samuel Murray
lacialacia
Nov 15, 2004 7:19 am
... Ek wil nie nitpick nie, Christo, maar "kopieer" het geen deelteken nie. :-) Groete Samuel...
2173
schalk_cronje@...
klipmuis
Nov 15, 2004 3:32 pm
1. Watse goed is "handles" in die sin van "open handles"? [S] Wanneer 'n lêer of netwerk konneksie oopgemaak word, verky mens 'n "handle" daarna. Dit word...
2174
m6544
Nov 16, 2004 6:01 am
Die "vuurmuur" wat tans onder bespreking is, ken ek lankal as 'n "brandmuur". (My navorsingsarea is rekenaarsekuriteit.) Hier is my redes hoekom ek dink...
2175
Samuel Murray
lacialacia
Nov 16, 2004 8:10 am
... Dié argument koop ek. Goed, "brandmuur". ... Hiermee stem ek baie saam....
2176
Koei Kaas
koeikaas
Nov 17, 2004 10:15 am
On Mon, 15 Nov 2004 15:31:51 -0000 ... Ek hoop nie ek verveel julle nie, maar amper al my kommentaar op hierdies is: "wat is die konteks?" Ek glo dat vertaling...
2177
Samuel Murray
lacialacia
Nov 17, 2004 11:20 am
... Jy's welkom, Koei. Maar daar is nie konteks nie. Dis die gebruikerkoppelvlak-stringe van 'n rekenaarprogram. Die konteks sal bepaal word wanneer die...
2178
Koei Kaas
koeikaas
Nov 18, 2004 9:50 am
On Wed, 17 Nov 2004 12:14:09 +0200 ... Ok, ek gaan probeer om beter te verduidelik wat ek bedoel. ... Wat is 'n name space? Waarvoor word dit gebruik, waarna ...
2179
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Nov 18, 2004 10:11 am
... Maritza: Inderdaad - ek het ook so 'n rekening, en vir die afgelope 5 jaar dink hulle nog steeds ek's ongetroud!...
2180
Samuel Murray
lacialacia
Nov 19, 2004 7:07 am
[kruispos rekenaarterme x zalang] G'day I've just noticed a company called Interpret.co.za that sells EN<>AF machine translation software. The translations...
2181
Samuel Murray
lacialacia
Nov 19, 2004 7:27 am
... Telkom sê: G J PHILANDER. 33 LANTANA ST, NEDERBURG, PAARL. Tel 021-862-9351....
2182
rekenaarterme@yahoogr...
Nov 23, 2004 12:09 pm
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File :...
2183
Samuel Murray
lacialacia
Nov 23, 2004 1:07 pm
Hallo almal Die huidige WAITT-termlys is tans in ons Files-afdeling op die webwerf beskikbaar. Hier volg die terme van die afgelope paar maande wat bespreek...
2184
Koei Kaas
koeikaas
Nov 23, 2004 9:46 pm
Ek vra om verskoning as my kommentaar onvanpas is - ek is nog nie so lank op die lys nie en het meeste besprekings hiervan gemis. On Tue, 23 Nov 2004 15:04:59...
2185
Anne Matthews
anne131m
Nov 24, 2004 6:31 am
Met betrekking tot hierdie term: tools ... Op skoolvlak in Rekenaartik, gebruik ons al baie lank die term 'gereedskapbalk' of 'gereedskapstaaf' vir die...
2186
Hendrik Visage
hendrikmensaza
Nov 24, 2004 10:03 am
... konneksie samevoeging. Dit hang af van die spesifieke konteks, want in een konteks is die die samevoeging, maar in 'n ander is die ekwivalent van 'n...
2187
Anne Matthews
anne131m
Nov 24, 2004 11:52 am
... From: "Hendrik Visage" <hvisage@...> To: <rekenaarterme@yahoogroups.com> Sent: Wednesday, November 24, 2004 12:02 PM Subject: Re:...
2188
charlvn2004
Nov 25, 2004 7:08 am
... Wat van "kitsboodskapering"? ... Ek stem; vir my was die eerste keuse ook "tema". "Velsuites" klink vir my tog soos 'n lekker woord, dus stel ek voor ons...
2189
Samuel Murray
lacialacia
Nov 25, 2004 7:56 am
... Ek het nie 'n probleem om waar daar etikette betrokke is, een woordsoort met 'n ander woordsoort te vertaal nie. Kitsboodskappe klink die natuurlikste....
2190
Charl van Niekerk
charlvn2004
Nov 25, 2004 8:03 am
... Dis waar ja. "Kitsboodskapering" klink baie snaaks.. ek het dit eintlik tong-in-die-kies voorgestel. "Kitsboodskappe" klink goed en is verstaanbaar....
2191
Niek du Plooy
nfduplooy@...
Nov 29, 2004 7:09 pm
Hallo almal Die huidige WAITT-termlys is tans in ons Files-afdeling op die webwerf beskikbaar. Hier volg die terme van die afgelope paar maande wat bespreek...
2192
Samuel Murray
lacialacia
Dec 1, 2004 1:21 pm
Samuel: Ek het IrfanView in Afrikaans vertaal, danksy die XnView-vertalinggeheue. Julle is welkom om dit te bekyk of te gebruik of te kommenteer, maar die...
2193
Samuel Murray
lacialacia
Dec 2, 2004 1:13 pm
Samuel: Toetsbestuur indien julle lus het my vertaling (wat 'n work in progress is) van PHPBB by: http://www.vertaal.org/praat/ Kommentaar welkom, maar ek...
2194
Charl van Niekerk
charlvn2004
Dec 6, 2004 8:01 am
... Lyk goed! phpBB is 'n goeie keuse vir vertaling; dit word baie wydliks gebruik. Ek sal nog in die toekoms na Mambo wil kyk. Groete Charl -- Charl van...
2195
Samuel Murray
lacialacia
Dec 6, 2004 8:53 am
... Ek twyfel egter of ek dit gaan voltooi, want om te kwalifiseer vir opname in die amptelike distro, moet *al* die lêers vertaal wees (insluitend die FAQ en...
2196
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Dec 7, 2004 7:24 am
... Maritza: Ek stem - dis netjies. Hier en daar is daar dinge wat ek anders sou doen. Party skakels se vertalings is vir my te lank en kan korter, maar ewe...