Search the web
Sign In
New User? Sign Up
rekenaarterme · Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Message search is now enhanced, find messages faster. Take it for a spin.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 2192 - 2221 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
2192
Samuel: Ek het IrfanView in Afrikaans vertaal, danksy die XnView-vertalinggeheue. Julle is welkom om dit te bekyk of te gebruik of te kommenteer, maar die...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 1, 2004
1:21 pm
2193
Samuel: Toetsbestuur indien julle lus het my vertaling (wat 'n work in progress is) van PHPBB by: http://www.vertaal.org/praat/ Kommentaar welkom, maar ek...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 2, 2004
1:13 pm
2194
... Lyk goed! phpBB is 'n goeie keuse vir vertaling; dit word baie wydliks gebruik. Ek sal nog in die toekoms na Mambo wil kyk. Groete Charl -- Charl van...
Charl van Niekerk
charlvn2004
Offline Send Email
Dec 6, 2004
8:01 am
2195
... Ek twyfel egter of ek dit gaan voltooi, want om te kwalifiseer vir opname in die amptelike distro, moet *al* die lêers vertaal wees (insluitend die FAQ en...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 6, 2004
8:53 am
2196
... Maritza: Ek stem - dis netjies. Hier en daar is daar dinge wat ek anders sou doen. Party skakels se vertalings is vir my te lank en kan korter, maar ewe...
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Offline Send Email
Dec 7, 2004
7:24 am
2197
... Jy's welkom om daarvan op die poslys melding te maak. Of privaat. ... Goed, ek stuur vir jou die lêers wat ek het privaat. Basies moet die admin-stringe...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 7, 2004
10:46 am
2198
Samuel: Ek het gister met die admin-gedeelte van phpBB in Afrikaans voorlopig klaar gemaak. Die publieke deel is ek redelik tevrede mee, maar die...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 10, 2004
11:09 am
2199
So tersyde vragie hier. [1] Is phpNuke ook al vertaal? [2] Kan mens phpBB in phpNuke inprop? Ek sal graag weer die dotAf webwerf op die been wil bring, maar ek...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Dec 10, 2004
11:47 am
2200
... www.phpnuke.co.za (dit lyk my egter hy is af op die oomblik) ... Ja....
Charl van Niekerk
charlvn2004
Offline Send Email
Dec 10, 2004
12:27 pm
2201
... Riaan Burger het die vertaling gedoen. Ek wag op kommentaar van hom. Hy't ook daaroor gepos op hierdie einste Yahoogroep, hoor (lees die argief). Die...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 10, 2004
1:02 pm
2202
... Skies, ek ontvang nou eers jou boodskap. Is dit nodig om phpBB by phpNuke in te prop? Kan 'n mens nie net twee aparte databasisse opstel en die forum op...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 10, 2004
2:08 pm
2203
... 'n Mens kan, maar dis glad nie wat jy normaalweg wil doen nie. Dit beteken dat 'n gebruiker twee keer gaan moet registreer - een keer op die portaal en een...
Charl van Niekerk
charlvn2004
Offline Send Email
Dec 10, 2004
3:13 pm
2204
Samuel: Ek sien die jongste weergawe van PHP-Nuke is nie meer gratis nie. Dit kos USD 10.00 vir 'n eksemplaar. Die geld geld ook net vir die huidige weergawe...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 13, 2004
7:14 am
2205
... Ek stem 100% saam. ... Meeste mense wat die sagteware gebruik weet nie eintlik regtigwaar wat hulle doen nie. Vir hulle is phpNuke maar net 'n maklike...
Charl van Niekerk
charlvn2004
Offline Send Email
Dec 13, 2004
8:12 am
2206
... Mambo - http://mamboserver.com Wat van PostNuke? Mens kan dalk die vertalings van PHPNuke gebruik om te help om PostNuke vinniger te vertaal. Dis slegs 'n...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Dec 13, 2004
9:42 am
2207
... Aha, dis die ene waaraan ek gedink het. ... Dis in elk geval die idee wat ek sou gebruik het, hoewel ek dan liewers 'n nuwe vertaling van PHP-Nuke (of die...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 13, 2004
9:59 am
2208
... Ek't vergeet om te noem... daar het reeds iemand navraag op die Mambo-webwerf gedoen oor vertaling in Afrikaans, so ek gaan die ou eers probeer kontak...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 13, 2004
10:15 am
2209
... 'n Vertaling van PostNuke klink ook glad nie sleg nie, want hy is ook baie bekend en word baie gebruik. ... Ek het beide PostNuke en Mambo gebruik, en ek...
Charl van Niekerk
charlvn2004
Offline Send Email
Dec 13, 2004
12:20 pm
2210
*********** BEGIN FORWARDED MESSAGE *********** ... *********** END FORWARDED MESSAGE ***********...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Dec 14, 2004
6:10 am
2211
... Vir die een of ander rede het ek ook so gedink, maar aangesien ek niemeer phpnuke op gereelde basis gebruik nie was ek toe nie seker nie. ... Inderdaad....
Charl van Niekerk
charlvn2004
Offline Send Email
Dec 14, 2004
7:54 am
2212
Hallo almal Ek is tans besig om so 'n bietjie aan GAIM te vertaal. Wat sal die Afrikaanse vertaling vir "mouse guestures" wees? "Muismaniere"? :-) Groete Charl...
Charl van Niekerk
charlvn2004
Offline Send Email
Dec 20, 2004
1:08 pm
2213
Muisgebare ... From: Charl van Niekerk [mailto:charlvn@...] Sent: 20 December 2004 13:08 To: rekenaarterme@yahoogroups.com Subject: [rekenaarterme] Mouse...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Dec 20, 2004
1:21 pm
2214
Nog so op dieselfde trant. Is daar dalk weblog sagteware wat in afrikaans vertaal is?...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Dec 20, 2004
1:46 pm
2215
... Baie dankie, dis die woord waarvoor ek gesoek het. Snaaks genoeg klink dit so bekend - het ons nie al daai woord vroër op hierdie lys bespreek nie? Tog is...
Charl van Niekerk
charlvn2004
Offline Send Email
Dec 21, 2004
9:52 am
2216
Hallo mense Jammer om so kort voor Kersfees weer te pla, maar ek het so 'n bietjie hulp nodig. Hoe sal 'n mens "check mail" na Afrikaans vertaal? Ek het ...
Charl van Niekerk
charlvn2004
Offline Send Email
Dec 23, 2004
1:44 pm
2217
[1] Die allegorie is gewone pos. Wat sou jy wou sê vir gewone pos? * Is daar pos vir my? * Is daar iets in die posbus? * Het ek pos gekry? * Kyk of daar iets...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Dec 23, 2004
1:54 pm
2218
... Ek is tans besig met die vertaling van GAIM. Goeie voorstelle; nou dat ek hulle lees dink ek aan nog 'n mooi opsie: "Haal e-pos", want dit is eintlik...
Charl van Niekerk
charlvn2004
Offline Send Email
Dec 23, 2004
2:07 pm
2219
"Haal e-pos" klink goed, alhoewel dit bietjie stomp klink sonder die "gaan" soos in "Gaan haal e-pos" Wat van "Kry my e-pos"? As jou GAIM klaar vertaal is, sal...
schalk_cronje@...
klipmuis
Offline Send Email
Dec 23, 2004
3:15 pm
2220
Ek stuur hierdie aan Translate en aan Rekenaarterme; verskonings aan die mense wat aan beide groepe behoort en hierdie e-pos twee keer ontvang. Ek het sopas...
Charl van Niekerk
charlvn2004
Offline Send Email
Dec 28, 2004
11:16 am
2221
Hi Ek is besig om 'n Afrikaanse weergawe van my e-pos stelse optestel. Dit is die Merak Mail mailserver. Daar is 'n lys woorde wat ek nie kan vertaal nie. Mag...
Andre
andrebruton
Offline Send Email
Feb 22, 2005
6:39 am
Messages 2192 - 2221 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help