Hi Ek is besig om 'n Afrikaanse weergawe van my e-pos stelse optestel. Dit is die Merak Mail mailserver. Daar is 'n lys woorde wat ek nie kan vertaal nie. Mag...
HelloAlmal Ek is 'n nuwe lid. Ek het 'n klomp woorde wat ek graag wil bydra en kommentaar op wil kry. Ek bied die vak regsaspekte van elektroniese handel aan...
T Pistorius
Pistot@...
Feb 22, 2005 9:42 am
2225
... Welkom. :-) ... Sal dit nie kliek-kontrak wees nie? Maar natuurlik is ek glad nie seker nie; my taal is glad nie te waffers nie. ... Stuur hulle sommer...
Hi Almal Hier is die lys wat ek so ver het. Dit is alles terme wat te doen het met 'n e-pos stelsel, so van die woorde lyk nie of dit hier behoort nie, maar it...
... Persoonlik sou ek na hulle as "toegangspunte" of sommer "punte" in 'n artikel binne konteks gebruik, maar hitskolle sou kon werk. -- Charl van Niekerk ...
Pedrie: Ons het besluit om netpunte te gebruik - nadat dit so verduidelik is: "draadlose internettoegangspunte (netpunte, of hot spots)". Dankie vir die...
On Fri, 4 Mar 2005 09:59:58 +0200 ... Sommer kommentaar op van die oorstelle sover: Ek sou sê dat enige iets wat met "verbinding", "punt" of "koppeling" te ...
[dieselfde boodskap min of meer ook aan translate-af gestuur] Hallo almal Tot tyd en wyl ek 'n formele webwerf hiervoor opgesit het, vermeld ek solank: Niek...
Jackie: Ek sou graag wou deelneem, maar verstaan nie wat alles in die brief hieronder staan nie! ... From: "Samuel Murray" <leuce@...> To:...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Apr 4, 2005 9:16 am
2237
Onthou dat ek sal help. Niek NF du Plooy 012 654 3114 082 670 27 39 ... From: Samuel Murray To: rekenaarterme@yahoogroups.com Sent: Monday, April 04, 2005 9:04...
Ek sal graag wil deelneem... On Mon, 04 Apr 2005 09:04:03 +0200 ... _____________________________________________________________________ For super low...
[kruispos zalang x taalgesprek x rekenaarterme] Hallo almal So twee weke gelede het ek en 'n paar medewerkers begin om die Cluver en Coetzee-rekenaarwoordeboek...
Goeiedag! Ek het weereens hulp nodig! Wat sou 'n goeie Afrikaanse woord vir "troubleshooting" wees? Het ook nog nie 'n vertaling vir "digitiser" ontvang nie....
Ek is nuut by die groep gevolglik ek nog nie seker wat die prosedures hier is nie... Troubleshooting : dit is die proses om erkende fout situasies op 'n...
Edward Gentle
gentlegiant@...
Apr 18, 2005 6:25 am
2244
Ek is nie presies seker wat die engelse term beteken nie, maar die afrikaanse woorde wat eerste opkom by my is aftaster of skandeerder? Groete, Sarel ... From:...
Sarel Wessels
swessels@...
Apr 18, 2005 6:25 am
2245
Digitise: to move to a digital format (binary) not analogue. State of a digit (bit) 0/1 true/false on/off. Digitiser: gadget/devise that digitise 'n paar woord...
Wat van digitaliseerder? ... Digitise: to move to a digital format (binary) not analogue. State of a digit (bit) 0/1 true/false on/off. Digitiser:...
T Pistorius
Pistot@...
Apr 18, 2005 2:00 pm
2247
Baie dankie vir die positiewe reaksie op my versoek! Leneé Stapelberg lenstapel@... ... Do you Yahoo!? Plan great trips with Yahoo! Travel: Now over...
"foutsporing" word hier by ons rond gebruik. ================ Mr. JP (Petri) Jooste Skool vir Modelleringswetenskappe School of Modelling Sciences Vaal...
Nee, dis gewoon foutopsporing. As mens dit voor die eerste lopie van 'n program doen, is dit gewoon toetsing. Troubleshooting vind tog seker plaas sodra jy...