... Persoonlik sou ek na hulle as "toegangspunte" of sommer "punte" in 'n artikel binne konteks gebruik, maar hitskolle sou kon werk. -- Charl van Niekerk ...
Pedrie: Ons het besluit om netpunte te gebruik - nadat dit so verduidelik is: "draadlose internettoegangspunte (netpunte, of hot spots)". Dankie vir die...
On Fri, 4 Mar 2005 09:59:58 +0200 ... Sommer kommentaar op van die oorstelle sover: Ek sou sê dat enige iets wat met "verbinding", "punt" of "koppeling" te ...
[dieselfde boodskap min of meer ook aan translate-af gestuur] Hallo almal Tot tyd en wyl ek 'n formele webwerf hiervoor opgesit het, vermeld ek solank: Niek...
Jackie: Ek sou graag wou deelneem, maar verstaan nie wat alles in die brief hieronder staan nie! ... From: "Samuel Murray" <leuce@...> To:...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Apr 4, 2005 9:16 am
2237
Onthou dat ek sal help. Niek NF du Plooy 012 654 3114 082 670 27 39 ... From: Samuel Murray To: rekenaarterme@yahoogroups.com Sent: Monday, April 04, 2005 9:04...
Ek sal graag wil deelneem... On Mon, 04 Apr 2005 09:04:03 +0200 ... _____________________________________________________________________ For super low...
[kruispos zalang x taalgesprek x rekenaarterme] Hallo almal So twee weke gelede het ek en 'n paar medewerkers begin om die Cluver en Coetzee-rekenaarwoordeboek...
Goeiedag! Ek het weereens hulp nodig! Wat sou 'n goeie Afrikaanse woord vir "troubleshooting" wees? Het ook nog nie 'n vertaling vir "digitiser" ontvang nie....
Ek is nuut by die groep gevolglik ek nog nie seker wat die prosedures hier is nie... Troubleshooting : dit is die proses om erkende fout situasies op 'n...
Edward Gentle
gentlegiant@...
Apr 18, 2005 6:25 am
2244
Ek is nie presies seker wat die engelse term beteken nie, maar die afrikaanse woorde wat eerste opkom by my is aftaster of skandeerder? Groete, Sarel ... From:...
Sarel Wessels
swessels@...
Apr 18, 2005 6:25 am
2245
Digitise: to move to a digital format (binary) not analogue. State of a digit (bit) 0/1 true/false on/off. Digitiser: gadget/devise that digitise 'n paar woord...
Wat van digitaliseerder? ... Digitise: to move to a digital format (binary) not analogue. State of a digit (bit) 0/1 true/false on/off. Digitiser:...
T Pistorius
Pistot@...
Apr 18, 2005 2:00 pm
2247
Baie dankie vir die positiewe reaksie op my versoek! Leneé Stapelberg lenstapel@... ... Do you Yahoo!? Plan great trips with Yahoo! Travel: Now over...
"foutsporing" word hier by ons rond gebruik. ================ Mr. JP (Petri) Jooste Skool vir Modelleringswetenskappe School of Modelling Sciences Vaal...
Nee, dis gewoon foutopsporing. As mens dit voor die eerste lopie van 'n program doen, is dit gewoon toetsing. Troubleshooting vind tog seker plaas sodra jy...
Ja, dis ook 'n goeie vertaling Niek NF du Plooy 012 654 3114 082 670 27 39 ... From: Edward Gentle To: rekenaarterme@yahoogroups.com Sent: Sunday, April 17,...
Stem saam, "Foutopsporing" is die term wat ek toe gebruik het. Is die 'digitiser' n mens of 'n masjien of net 'n tablet wat analoog na digitaal omskakel? Is op...
Dink net mens moet kyk dat vertalings van woorde nie die betekenis daarvan op 'n dwaal spoor sal plaas nie ... troubleshoot vb. To isolate the source of a...
Edward Gentle
gentlegiant@...
Apr 22, 2005 6:22 am
2254
Net ingeval iemand belangstel in die vertaling na Afrikaans van die nuwe curriculum vir Computer Applications Technology (Rekenaartoepassingstegnologie) en...
[kruispos: rekenaarterme, zalang, taalgesprek] Hallo almal Die IT-termlys is halfpad klaar. Met ander woorde, dit is 90% voltooi maar dis nog nie 'n finale...
Pedrie: Hoe vertaal mens "phishing" ('n soort identiteitsdiefstal waar rekeninghouers na 'n vals webwerf gelok word en hul bankbesonderhede gee wat die...
Pedrie Roberts
proberts@...
May 11, 2005 9:32 am
2257
... My poging: phish (n): trojaanse vis Ek weet nie hoe jy die werkwoord gaan vertaal nie. Samuel...
As mens kyk na die hele verduideliking op WIKI kry ek so die gevoel dit is soos om te vlieghengel .. Wonder sommer of iets soos "phnuikvang" nie dalk 'n groot...