Search the web
Sign In
New User? Sign Up
rekenaarterme · Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Want your group to be featured on the Yahoo! Groups website? Add a group photo to Flickr.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 2255 - 2284 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
2255
[kruispos: rekenaarterme, zalang, taalgesprek] Hallo almal Die IT-termlys is halfpad klaar. Met ander woorde, dit is 90% voltooi maar dis nog nie 'n finale...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
May 3, 2005
7:15 am
2256
Pedrie: Hoe vertaal mens "phishing" ('n soort identiteitsdiefstal waar rekeninghouers na 'n vals webwerf gelok word en hul bankbesonderhede gee wat die...
Pedrie Roberts
proberts@...
Send Email
May 11, 2005
9:32 am
2257
... My poging: phish (n): trojaanse vis Ek weet nie hoe jy die werkwoord gaan vertaal nie. Samuel...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
May 11, 2005
9:57 am
2258
As mens kyk na die hele verduideliking op WIKI kry ek so die gevoel dit is soos om te vlieghengel .. Wonder sommer of iets soos "phnuikvang" nie dalk 'n groot...
Edward Gentle
gentlegiant@...
Send Email
May 11, 2005
8:09 pm
2259
Wat van "sluipsteel"? Ingrid Esterhuizen ... From: "Samuel Murray" <leuce@...> To: <rekenaarterme@yahoogroups.com> Sent: Wednesday, May 11, 2005...
Ingrid Esterhuizen
ingridest@...
Send Email
May 11, 2005
8:12 pm
2260
webstroping? of webstroop of webstropery? ... -- Regards Andre Jonker [Non-text portions of this message have been removed]...
Andre Jonker
andre@...
Send Email
May 12, 2005
6:23 am
2261
... Ek hou van dié een....
Cronje, Schalk
klipmuis
Offline Send Email
May 12, 2005
8:22 am
2262
Hi almal My voorstelle: sypher (vir syfer getal en water/besonderhede deur syfer) of dalk eerder ontsypher ook buitblad of webwip en dan webwip stel as ww ...
Stephni Fogwill
stephnifogwill
Offline Send Email
May 12, 2005
5:45 pm
2263
'n Ander moontlikheid is fnuikvang en fnuiknet Prof Tana Pistorius Department of Mercantile Law University of South Africa Pretoria 2712 429 8334 fax: 2712...
T Pistorius
Pistot@...
Send Email
May 12, 2005
5:47 pm
2264
Hier is 'n voorstel vir al die papier wat gemors word op 'n drukker. Al daardie proeflopies en foutjies wat natuurlik die drukker se skuld is en die rekenaar...
Hanro Viviers
ho_viv
Offline Send Email
May 16, 2005
9:21 am
2265
Jackie vra: Die konteks is webblaaie. Die sin lui: *X is used as a clickthrough to another page ...* Ek soek die Afrikaans vir daardie *clickthrough*,...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
May 18, 2005
6:34 pm
2266
Maritza: Het iemand al die Afrikaans vir "interoperability" teëgekom nie? Ek sien dis nie in die jongste lys nie, en ek kry dit ook nie in Cluver nie. ...
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Offline Send Email
May 18, 2005
8:22 pm
2267
I.v.m. die term phishing: wat van rokkelroof? rokkel - van "afrokkel" (op 'n skelm manier van iemand kry) roof - want hulle steel jou geld! rokkelroof - s.nw....
Ingrid Esterhuizen
ingridest@...
Send Email
May 19, 2005
6:45 am
2268
Hoe verduidelik mens wat van inligting word wat nie na die herwinblik toe gaan as dit uitgevee word nie - bv. vanaf 'n stiffie? Dit is mos weg-weg. Voorstel:...
ingridesterhuizen
ingridesterh...
Offline Send Email
May 19, 2005
11:31 am
2269
Is dit nie maar bietjie soos om te sê skelms is skelm nie? amper soos rokkel=roof wat van webrokkel... of netrokkel... digirokkel... of datarokkel ? ... -- ...
Andre Jonker
andre@...
Send Email
May 19, 2005
5:44 pm
2270
[kruispos: zalang, rekenaarterme] Hallo almal As enige iemand in die volgende maand of twee dringend 'n rekenaarvertaling moet doen en nie oor 'n...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
May 26, 2005
11:19 am
2271
... Nie dat ek hom nou onmiddelik nodig het nie, maar hierdie klink absoluut fantasties. Sal hy later elektronies beskikbaar wees saam met 'n eenvoudige...
Charl van Niekerk
charlvn2004
Offline Send Email
May 26, 2005
12:16 pm
2272
... Dis my hoop om die ding op die internet gratis beskikbaar te stel. Die eintlike hoop is dat dit in soekbare formaat sal wees (dalk 'n CGI-skrip wat 'n...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
May 26, 2005
12:23 pm
2273
... Vir my klink 'n PHP/MySQL oplossing goed aangesien dit baie "efficient" en kruis-platform sal wees. ... Ok, ek weet ook nou nie van presies so 'n...
Charl van Niekerk
charlvn2004
Offline Send Email
May 26, 2005
12:57 pm
2274
... Dis waar, ja, maar dan moet 'n mens 'n webserver op jou rekenaar installeer, en ek het nog nie 'n webserver gekry wat op Windows installeer sonder dat 'n...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
May 26, 2005
1:15 pm
2275
... Om van eind-gebruikers te verwag om 'n HTTPD + PHP + MySQL op Windows (op Linux is dit maklik) te installeer is verregaande. 'n "Normale" taal soos C++ of...
Charl van Niekerk
charlvn2004
Offline Send Email
May 26, 2005
1:41 pm
2276
Charl en Samuel Ek is bereid om te help met 'n offline-programmetjie. Ek kan redelik in Delphi programmeer en dit behoort nie te moeilik te wees nie. Die...
Sarel Wessels
swessels@...
Send Email
May 26, 2005
1:41 pm
2277
Is eintlik, ja. ... From: "Andre Jonker" <andre@...> To: <rekenaarterme@yahoogroups.com> Sent: Thursday, May 19, 2005 1:31 PM Subject: Re:...
Ingrid Esterhuizen
ingridesterh...
Offline Send Email
May 26, 2005
1:41 pm
2278
Hello, This email message is a notification to let you know that a file has been uploaded to the Files area of the rekenaarterme group. File :...
rekenaarterme@yahoogr...
Send Email
May 26, 2005
1:46 pm
2279
... Aangesien ek vanaand Kaap toe gaan, het ek dit goedgedink om die lêer sommer op te laai. Samuel...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
May 26, 2005
1:52 pm
2280
... Dit klink heel goed; ek self skryf nou ook toevallig Delphi (selfs al is dit nie my primêre taal nie) en ek sal miskien iets in Kylix op Linux aan die...
Charl van Niekerk
charlvn2004
Offline Send Email
May 26, 2005
2:15 pm
2281
Hallo, Samuel Ek sou graag die woordeboek wou hê. Hoe gaan ek te werk? Praat ons van 'n e-kopie? Dankie! Ingrid ... From: "Samuel Murray"...
Ingrid Esterhuizen
ingridesterh...
Offline Send Email
May 30, 2005
8:34 pm
2282
... van ... Hier is hy. Samuel [Non-text portions of this message have been removed]...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
May 31, 2005
6:41 am
2283
Jackie: Kan ek ook asseblief een kry? ... From: "Samuel Murray" <leuce@...> To: <rekenaarterme@yahoogroups.com> Sent: Tuesday, May 31, 2005 8:39 AM...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Send Email
May 31, 2005
8:58 am
2284
Wat van eenvoudig phisvang? Ek dink keer-op-keer dat ons dinge te kompleks probeer maak. ... From: rekenaarterme@yahoogroups.com...
Kenny Inggs
Kenny.Inggs@...
Send Email
Jun 7, 2005
10:05 am
Messages 2255 - 2284 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help