Wat van eenvoudig phisvang? Ek dink keer-op-keer dat ons dinge te kompleks probeer maak. ... From: rekenaarterme@yahoogroups.com...
Kenny Inggs
Kenny.Inggs@...
Jun 7, 2005 10:05 am
2285
Kenny Ek stem saam met jou. Phisvang is uniek en maak gebruik van die selfde letterspeel as die oorspronklike woord. Volgens die insigte wat ek al hier gesien...
Andre Jonker
andre@...
Jun 7, 2005 10:44 am
2286
... Phishing is 'n slengwoord uit kappertaal-kringe, wat nou begin om deel van die algemene taalgebruik te raak. Nou moet 'n mens daarop let dat die vertaling...
Ek stem saam dat ons dinge eenvoudig moet hou, maar het tog 'n probleem met die voorstel van phisvang. Sonder die konteks van die Engelse term lees ek dit ...
Op die selfde noot as 'n vroeëre antwoord op een van my beter voorstelle... direkte vertalings is miskien nie die beter keuse nie... maar deur my ondervinding...
Andre Jonker
andre@...
Jun 8, 2005 8:52 am
2291
en toe dag ek mos ........ Free Web Hosting - Elektriese plakkeskamp ........ dus Web Hosting - Web Woonbuurt ,,,,,,,, ... From: "rlforex" <reynier@...>...
Edward Gentle
gentlegiant@...
Jun 8, 2005 8:52 am
2292
... As jy dit gereeld teëkom, kan ons dit insluit in die lys. Ek hou nie van die woord nie, want dit is potensieel verwarrend (sien later), maar ek is nie...
... Elektroniese plakkerkamp is oulik (maar sal nie deug vir 'n woordelys nie). Webwoonbuurt is een woord, en klink ook oulik... maar dit gee die indruk dat...
From: "Kenny Inggs" <Kenny.Inggs@...> Subject: RE: Phishing Wat van eenvoudig phisvang? Ek dink keer-op-keer dat ons dinge te kompleks probeer maak. ...
Samuel , ek hou van jou woorde, al is jy nie die baas nie ;-) internetdiensverskaffer is 'n lang woord, hou afrikaners regtig van lang woorde, te hel met die...
Andre Jonker
andre@...
Jun 9, 2005 8:26 am
2298
... Afrikaans hou nie van lang woorde nie. Die lang woorde ontstaan maar net wanneer 'n mens die Engelse woord vertaal. In plaas van...
Ek lag nou lekker oor die kommentaar van pisvang, maar my vriend P(h)ilip van P(h)oenix sal dit nie waardeer nie. Ek stem dus weereens vir phisvang of miskien...
Andre Jonker
andre@...
Jun 9, 2005 9:22 am
2300
Hulle kan maar omdraai in hul grafte, maar die puriste is nie almal dood nie... Voorbeeld: MWeb praat van "kliek" hier en Sanlam van "klik" op die skakel. Die...
Andre Jonker
andre@...
Jun 9, 2005 10:24 am
2301
Ek het 'n Liewe Heksie mentaliteit, ek hou nie van lang woorde nie. Wat beteken "webhosting"? (My siening) Dit is 'n sakepersoon wat hardeware (en sagteware)...
... 'n Mens moet darem presies ook wees. Die woorde "stoor" en "skuur" bring by my die assosiasie op van iets wat spesifiek gebruik word of spesifiek opgestel...
Hi almal Volg jul eposwisseling gereeld, reageer net af en toe! Net so van die kant af, hier by MWEB Home verkies diegene wat verantwoordelik is vir die...
Hugo Truter - MWEB
HTRUTER@...
Jun 9, 2005 12:04 pm
2304
Pedrie: Du Plessis se "Nuwe woorde" erken kliek en klik. Ons gebruik kliek. ... This email and its contents are subject to an email legal notice that can be...
Pedrie Roberts
proberts@...
Jun 9, 2005 12:15 pm
2305
As daar iets aangeheg was by jou e-pos, Samuel, dan het dit blykbaar nie die lys bereik nie. Maritza *** -Message: 2 Date: Tue, 31 May 2005 08:39:17 +0200 ...
Ons gebruik ook kliek. Ek doseer regsaspekte van e-handel. Stem julle saam met "krimpkontrak" vir "shrink-wrap agreement" (hier is Afrikaans korter en...
T Pistorius
Pistot@...
Jun 9, 2005 2:14 pm
2307
Op 'n ligter trant - ek het 'n paar fotos opgelaai. Leon...
Ek het so lawwe delphi program geskryf wat mens kan gebruik vir 'n Gebruikers koppelvlak .... My spelling is maar gaga so ek sal die foute regmaak op die...
Ek het die program op win 98 en office 2000 masjien ook getoets sonder enige problem ... Die pc het nie Delphi of enige iets snaaks op nie ... Wonder of dit...