Search the web
Sign In
New User? Sign Up
rekenaarterme · Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Message search is now enhanced, find messages faster. Take it for a spin.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 2326 - 2355 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
2326
Dag Kan julle my dalk help met goeie vertaling en beskrywings van die volgende terme: certification authority: sertifiseringsgesag ('n instelling wat digitale...
Niek du Plooy
niekduplooy
Offline Send Email
Jul 1, 2005
8:31 pm
2327
re : Kan julle my dalk help met goeie vertaling en beskrywings van die volgende terme: Hier is van die vertalings waarmee ek kan help van ie woorde is reed op...
Edward Gentle
e_gentle
Offline Send Email
Jul 5, 2005
8:10 pm
2328
Pedrie: Dit lyk vir my aanvaarbaar om die terme weblog en blog in Afrikaans te behou (in Afrikaans uitgespreek natuurlik). Kommentaar? ... This email and its...
Pedrie Roberts
proberts@...
Send Email
Jul 10, 2005
7:20 am
2329
... Persoonlik verkies ek nog "webjoernaal", maar "weblog" is seker heeltemaal aanvaarbaar in Afrikaans aangesien 'n mens ook 'n "logboek" ens. kry. Maar...
Charl van Niekerk
charlvanniekerk
Offline Send Email
Jul 11, 2005
8:38 am
2330
Geagte lyslede Help my asb. kies tussen die volgende opsies (of stel nog opsies voor). system tray icon = stelselbalk-ikoon / laaibalk-ikoon Groete Petri ...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Jul 11, 2005
6:35 pm
2331
... Persoonlik verkies ek nog "webjoernaal", maar "weblog" is seker heeltemaal aanvaarbaar in Afrikaans aangesien 'n mens ook 'n "logboek" ens. kry. Maar...
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Offline Send Email
Jul 11, 2005
7:22 pm
2332
... Ons lys het nog nie 'n inskrywing vir "system tray" nie. Wat van: stelselbalk Die lys bevat wel die volgende balke en stawe: scroll bar = rolstaaf space...
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Offline Send Email
Jul 11, 2005
7:24 pm
2333
Maritza: Sien my opmerkings tussendeur op enkeles. Maritza van den Heuvel Intertext Language and Documentation Services Web: www.intertext.co.za Founder &...
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Offline Send Email
Jul 11, 2005
7:40 pm
2334
Petri se opmerkings met PJ: hieronder. ================ Mr. JP (Petri) Jooste Skool vir Modelleringswetenskappe School of Modelling Sciences Vaal Triangle...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Jul 11, 2005
7:59 pm
2335
MVDH (Maritza) en PJ (Petri Jooste) op Niek se oorspronklike vrae: data warehouse: databergplek (integrering van data vanaf verskillende oorde met die doel om...
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Offline Send Email
Jul 11, 2005
8:32 pm
2336
Launcher = ? lanseerder klink nie vir my goed nie, want programme word mos nie in Afrikaans gelanseer nie, of hoe? ================ Mr. JP (Petri) Jooste Skool...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Jul 13, 2005
11:57 am
2337
launch vb. To activate an application program (especially on the Macintosh) from the operating system's user interface. Launcher n. In Mac OS, a program that...
Edward Gentle
e_gentle
Offline Send Email
Jul 13, 2005
5:12 pm
2338
en wat noem 'n mens 'n "menu bar"? Groete AJ ... -- Regards Andre Jonker [Non-text portions of this message have been removed]...
Andre Jonker
andre@...
Send Email
Jul 13, 2005
6:25 pm
2339
Ek wou vroeër sê: en wat noem 'n mens 'n "menu bar"? Nie oordat ek nie gesien het dit staan onderaan in die vorige boodskap nie, maar omdat die balk = bar...
Andre Jonker
andre@...
Send Email
Jul 13, 2005
6:30 pm
2340
Maritza: 'n "menu bar" is 'n kieslysbalk of -staaf *** - Date: Mon, 11 Jul 2005 21:23:30 +0200 From: Andre Jonker <andre@...> Subject: Re: "system...
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Offline Send Email
Jul 14, 2005
5:41 pm
2341
Maritza en al die ander wat gehelp het. Dankie. Ek het ' nuwe lysie van woorde hier heel onder. data warehouse: databergplek (integrering van data vanaf...
Niek du Plooy
niekduplooy
Offline Send Email
Jul 18, 2005
4:14 pm
2342
... Ja, maar 'n mens herwin nie die ramp nie. Jy herwin die data. Jy herstel die ramp (of wat doen jy met die ramp?). ... Waarom "adres"? Waarom nie "naam"...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jul 19, 2005
8:06 am
2343
On 7/19/05, Samuel Murray <leuce@...> wrote: [sny] ... [sny] Die domeinnaam is deel van die adres van die webtuiste (as dit sin maak...) -- Charl...
Charl van Niekerk
charlvanniekerk
Offline Send Email
Jul 19, 2005
8:42 am
2344
... Ja... maar domeine word tog op meer plekke gebruik as net die web. Samuel...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jul 19, 2005
10:11 am
2345
... [sny] ... "charlvn.za.net" is 'n domein; "http://charlvn.za.net" is 'n adres. 'n Domein op sy eie kan ook 'n adres wees, aangesien die "http://" deel ...
Charl van Niekerk
charlvanniekerk
Offline Send Email
Jul 19, 2005
3:10 pm
2346
In die e-posadres "charlvn@..." is charlvn die naam en gmail.com die domein (die masjiennaam is afwesig) In die webadres...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Jul 20, 2005
7:00 am
2347
... Dis soos dit altyd was, ja, maar noudat 'n mens al hoe meer virtuele hosting kry, is "charlvn" nog steeds die masjiennaam? Daar is immers nie 'n masjien...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jul 20, 2005
10:19 am
2348
... Presies ja. charlvn.za.net is net 'n virtuele domein en dus nie 'n masjiennaam nie. Die masjiennaam sal die domein wees wat bepaal word deur die...
Charl van Niekerk
charlvanniekerk
Offline Send Email
Jul 20, 2005
12:16 pm
2349
Goeiedag Kan iemand asb vir my sê wat die Afr terme vir "exploding" is - in terme van 'n sirkelgrafiek, waar die snytjie uit die grafiek beweeg? Is...
Leneé Stapelberg
lenstapel
Offline Send Email
Jul 21, 2005
6:19 am
2350
Leneé Dit is nou ongelukkig so dat 'sirkelgrafiek' nie die volle begrip van die 'pie chart' weergee nie, omdat 'n 'pie' in skywe gesny kan word, en mens dit ...
Niek du Plooy
niekduplooy
Offline Send Email
Jul 22, 2005
8:00 pm
2351
Maritza: Ek het al "segmentkaart" teëgekom vir "pie chart" en ek hou nogal daarvan, omdat dit juis in so 'n kaart gaan oor die segmentering van 'n geheel. Wat...
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Offline Send Email
Jul 23, 2005
4:48 pm
2352
Ek hou ook baie van segment kaart .. miskien iets soos ronde segment kaart wat meer baskrywend is ..... Vir my moet die afrikaans beskrywend wees van die...
Edward Gentle
e_gentle
Offline Send Email
Jul 24, 2005
6:11 am
2353
================ Mr. JP (Petri) Jooste Skool vir Modelleringswetenskappe School of Modelling Sciences Vaal Triangle Campus North-West University /...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Jul 24, 2005
2:22 pm
2354
Hallo almal Ek is besig om Xffm van Xfce4 te vertaal op pootle.wordforge.org en sukkel met 'n paar sinne. Ons woordelys het nog nie die term "verbose" nie. Die...
Petri Jooste
petrijooste
Offline Send Email
Jul 24, 2005
3:03 pm
2355
Vir my moet die afrikaans beskrywend wees van die voorwerp, of die aksie wat gedoen word andersins eindieg mens net met 'n klomp woorde wat klink soos ... of...
Maritza van den Heuvel
sandradeeza
Offline Send Email
Jul 24, 2005
3:50 pm
Messages 2326 - 2355 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help