[multipos na verskeie poslyste] Hallo almal In 'n poging om 'n bietjie eenvormigheid by die Google-GUI te kry het ek 'n poslys gestig vir mense wat Google in...
Samuel: 'n Rukkie gelede het iemand berig van een van die IE clones wat hulle in Afrikaans vertaal het. Watter ene was dit nou weer gewees? Ek wil graag die...
AvantBrowser ... From: rekenaarterme@yahoogroups.com [mailto:rekenaarterme@yahoogroups.com] On Behalf Of Samuel Murray Sent: 17 August 2005 08:09 To:...
... Ek vind nou ook die MyWeb-blaaier, wat wel in Afrikaans vertaal is: http://www.mybrowser.web4net.net/en/download/ maar die Afrikaans is 'n verskrikking (ek...
On 17 Aug 2005 15:36:21 -0000, rekenaarterme@yahoogroups.com ... Nou wel nie met 'n aparte TM nie, maar 'n webblaaier wat wel in Afrikaans vertaal is in die...
Samuel skryf: Ek vind nou ook die MyWeb-blaaier, wat wel in Afrikaans vertaal is: http://www.mybrowser.web4net.net/en/download/ maar die Afrikaans is 'n...
Jackie vra: Kan iemand asseblief help met die Afrikaans vir *information cafeteria*? Die sin waaruit dit kom, bied nie veel konteks nie, maar dit sê: The...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Aug 18, 2005 5:59 am
2385
... Ek is bewus van Opera, dankie. Ek is trouens die een vertaler van Opera. Om 'n TM uit Opera se vertalings te skep is nie moeilik nie -- die taallêers op...
Hallo Jackie Ek het dit ook al gehad, en die kliënt het gesê die ander term daarvoor is "information hub" ('n soort middelpunt vir inligting). In my geval...
Hallo Jackie ... Ek weet nie of dit 'n te direkte vertaling is nie, maar wat is fout met "Inligting kafeteria"? (beter as "info kaffee" ;-) ) Groete Chavoux...
From: "Jackie Viljoen" <jacqvil@...> Subject: TErm:E>A:information cafeteria Jackie vra: Kan iemand asseblief help met die Afrikaans vir *information...
1. Dankie vir die groep. 2. Phishing: Wat van bloot: uitvis (uitvissing) of as dit moet uitphis, soos in uitvis oor sy regte bedoeling 3. Pharming: ploeg...
Samuel: Weet iemand nog wie was die vertaler(s) van Wunderground in Afrikaans? Die vertaling het 'n paar foutjies in en ek sal graag wil inspring en regmaak....
Jackie vra: kan iemand asseblief help met die Afrikaans vir *enterprise version* in verband met WebCT Vista? Baie dankie by voorbaat. [Non-text portions of...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Aug 30, 2005 12:33 pm
2393
ondernemingsweergawe ???? ... Jackie vra: kan iemand asseblief help met die Afrikaans vir *enterprise version* in verband met WebCT Vista? Baie dankie by...
Dagsê Al die Slim manne :) Ons is tans besig om 'n strategie-rekenaarspeletjie te vertaal. Die naam van die speletjie is Wesnoth ( http://www.wesnoth.org )...
... Ek het Wesnoth vir die eerste keer gisteraand onder oë gehad... ongelukkig net die Duitse weergawe. Is dit moontlik om bloot 'n Afrikaanse taallêer te...
afrolspoed ???? ... Dagsê Al die Slim manne :) Ons is tans besig om 'n strategie-rekenaarspeletjie te vertaal. Die naam van die speletjie is Wesnoth (...
Goeie dag, lyslede Net 'n vriendelike herinnering aan netiket: 1. Knip dele uit die e-pos wat nie met jou antwoord verband hou nie. 2. Behou net die deel van...
[kruispos gesels x rekenaarterme] Hallo almal Opera vier hul 10e verjaarsdag en gee registrasiekodes weg (net vandag, of net so lank die "partytjie" aanhou)....
Hallo, Dankie Samuel, ek dink rolspoed sal piekfyn werk. Om jou vraag te beantwoord omtrent Wesnoth - Weet regtig nie waar jy die duitse weergawe gekry het nie...
Dankie Ilse, maar ek dink Samuel se woord sal beter pas in die konteks. Jammer dat ek nie die konteks gegee het nie, maar dit is iets soos "die spoed waarteen...
Jackie vra: nog ’n vraag uit dieselfde lysie: Die sin lui: Is learner control provided through flexible pacing and optimal branching and linking? Ek soek...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Sep 18, 2005 5:07 pm
2403
Hallo ... Ek is nie so heel seker van die "branching" in hierdie sin nie, maar vermoed dis "vertakking". Ons praat gewoonlik van "skakel(s)" vir "link(s)", so...
Hallo almal Yahoogroups het dit op die een of ander manier reggekry om my moderator-adres te verander na 'n adres wat ek glad nie meer gebruik nie. Ek het dus...
Welkom ook aan Kobus Myburgh op die poslys. Kobus werk aan SmartFTP se vertaling, sê hy. Ek het ook op 'n stadium daarin belang gestel en my besonderhede by...