Hallo almal Yahoogroups het dit op die een of ander manier reggekry om my moderator-adres te verander na 'n adres wat ek glad nie meer gebruik nie. Ek het dus...
Welkom ook aan Kobus Myburgh op die poslys. Kobus werk aan SmartFTP se vertaling, sê hy. Ek het ook op 'n stadium daarin belang gestel en my besonderhede by...
Verduidelik asb vir ons ander ook wat SmartFTP is! ... From: "Samuel Murray" <leuce@...> To: <rekenaarterme@yahoogroups.com> Sent: Tuesday, January...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
Jan 10, 2006 12:28 pm
2409
... SmartFTP is 'n FTP-kliëntprogram vir Windows. Ek het hom self ook al gebruik; hy is baie goed maar is ongelukkig nie oopbron-sagteware nie (persoonlik...
... FileZilla werk nie op my rekenaar(s) nie (of dalk werk die jongste weergawe wel, ek het nog nie weer gekyk nie). Anyway, ek het BulletFTP vertaal (hoewel...
... Ek het nog nooit persoonlik probleme gehad met FileZilla nie (dis ongelukkig slegs 'n Windows-program). Ja dit sal inderdaad lekker wees as ons miskien 'n...
Hallo! Dankie vir die verwelkoming! SmartFTP is 'n FTP program wat jy gratis kan gebruik vir nie-kommersiële doeleindes, maar tog aangeraai word om te koop...
Hallo! Ek het redelik genoeg vertalingsdinge op my skinkbord deesdae, so ek gaan verby hou op die FileZilla vertaling vir eers. Ek moet eers Drupal 4.7 en...
... Dit is hier waar ons bietjie gaan vasbrand. Ek is gladnie seker of ek die regte terme gebruik het nie, want ek het hiermee begin laaaaaaaaaank voordat ek...
Samuel, Ja, ek het begin vertaal met weergawe 1.1, en my weergawe is steeds weergawe 1.1, maar ek sien my Engelse taallĂȘer is 1.3.x. So ek dink ek het dit...
... Ek het 'n vertalinggeheue geskep van my (redelik volledige maar ietwat outdated) vertaling van Bullet Proof FTP. Ek is bereid om dit privaat aan te stuur...
Hi, Wat van Hoofletterslot? Phlip ... From: rekenaarterme@yahoogroups.com [mailto:rekenaarterme@yahoogroups.com] On Behalf Of Samuel Murray Sent: 11 Januarie...
Phlip Pretorius
phlip@...
Jan 11, 2006 12:26 pm
2421
Hallo! Dit is nogal moeilik. Ek het al self hiermee gesukkel voor ek aangesluit het by julle. Ek sou dink mens moet kyk na "Hoofletter Slot" of so iets vir...
Philip Ek stem saam hiermee. Ons het afsonderlik aan dieselfde oplossing gedink, maar joune is reg gespel (sonder spasie). Goeie werk! Groete Kobus ... Hi, Wat...
Hallo julle Enige idees vir die vertaling van Caps Lock? Ek vertaal in my teks wat ek hier voor my het, "Case" met "Letterkas". Enige idees? Samuel Die...
oe ja, ek onthou dit! My skool het Xhosa uitgefaseer, toe moes ek in st. 7 tik neem. Het soos 'n moffie gevoel, maar nou kan ek teen 90 wpm tik :-) ... From:...
Jammer, julle, ek moes EERS in die woordeboek gaan kyk het voordat voorstelle gemaak het. Woordeboek sê authenticat(-e/-ion) = waarmerk(ing) of bekragtig(ing)...
Ek's nou maar nuut by hierdie groep. Wil nou nie ou debatte weer laat opspruit nie, maar ek het deur 'n paar van die ou boodskappe gaan lees en dit blyk dat...
Anne, Baie dankie vir jou antwoord! Dit is perfek! Groete Kobus ... Hallo julle Enige idees vir die vertaling van Caps Lock? Ek vertaal in my teks wat ek hier...
Dit is wel die egte Afrikaanse woorde maar as dit gebruik word wanneer jy aanteken by 'n webblad klink dit nie vir my heeltemal reg nie. "Using Distributed...
Hallo! Die algemeen aanvaarde Afrikaanse woord vir Ping is "Pieng". Klink dit dalk nie beter om "Prikke"l te gebruik nie? Dit klink minder Anglisaans en ook...
... Ek gebruik "stawing" meer wanneer daar van die Engelse "logs" gepraat word. Ek sal maar wegbly om stawing in hierdie geval te gebruik, om verwarring te...