Nu ik als lid aanvaard ben, wou ik me even voorstellen. Ik werk in Antwerpen - België op de informatica-afdeling van de Antwerpse Waterwerken. Momenteel ben...
... Chavoux, eerst wou ik me als Vlaming niet in de discussie mengen, maar toen zag ik dat je boodschap al in januari gepost was. En als ik in deze Afrikaanse...
Dankie vir die antwoord. Ek is bevrees dat hierdie groep maar baie stil is... ek weet nie of die meeste rekenaarterm reeds uitgeklaar is nie en of hulle bloot...
Ek is op ’n veltog om ’n lekker afrikaanse woord vir 'boot' te vind / te maak. Die bestaande terme val nie lekker op die tong nie, dus soek ek ’n nuwe ...
... Nadat ek dit 'n paar keer gebruik het, het dit vir my begin werk. En 'selflaaier' klink ook goed. ... Boot is iets waarop jy kan opskop oor 'n naweek op...
Jackie: wat van net *laai*? Goed, ek sien klaar die probleme (ek laai ook ook programme, ens), maar dan miskien *herlaai*? ... From:...
Jackie Viljoen
jacqvil@...
May 16, 2006 1:57 pm
2515
... Dis interessant om te sien dat sommige probleme keer op keer opduik. Boot het nou maar eenmaal nie 'n gewilde vertaling nie. Ditto file. Ditto e-mail....
... http://en.wikipedia.org/wiki/Booting "Most computer systems can only execute code found in the memory (ROM or RAM); modern operating systems are mostly...
... Presies. 'Boot' kom van 'bootstrap' wat die instel van skakelaars voor aanskakeling van kragtoevoer behels het. ... Ek is nie bewus daarvan dat die...
"Opstart" [natuurlik tong in die kies] ... From: Roland Giesler To: rekenaarterme@yahoogroups.com Sent: Tuesday, May 16, 2006 2:21 PM Subject: [rekenaarterme]...
Sal by "boot" hou, al is dit onAfrikaans, maar dit is al so ingeburger dat geen ander term dit nou na al die jare by die gewone rekenaargebruiker sal kan...
Hugo Truter - MWEB
HTRUTER@...
May 16, 2006 3:25 pm
2520
... Ek het 'n vermoede dat baie van die verkeer oorbeweeg het na translate-discuss-af @ lists.sourceforge.net toe. Sluit gerus daar ook aan. Groete Samuel...
wat sal die "Bootstrap loader" dan wees ,,,,, A very small program (usually residing in ROM) which reads a fixed location on a disk (eg. the MBR) and passes...
... Ek soek tans of ek iets kry. Dit was breedvoerig in ons eerstejaars handboek (1980) beskrywe, maar ek sal kyk wat ek vind en laat weet. My 26 jaar gelede...
... Ek het nog nooit iemand teegekom wat nie dink file = lêer nie? ... Epos is verseker. ... Dis wel ’n moeilike een. ... Verstek. Die term "hy is by...
... Ook in het Nederlands gebruiken we epost (of e-post). ... Het Nederlands spreekt van een bladeraar, omdat je door de webpagina's op het internet bladert. ...
De laatste weken zijn bij ons een aantal termen druk gebruikt. patch : mijn eerste idee was "pleister", maar het Afrikaanse "lap" is inderdaad beter. De...
In het boek dat ik momenteel vertaal, wordt geregeld gesproken van een "node". Een "node" krijg je ook te zien als je de explorer of verkenner opstart om door...
... Nodus verschilt niet veel van node. Het maakt ook niet direct duidelijk waar het om gaat. Als ik lees dat jullie "shortcut" vertaald hebben door "kortpad",...
... Dis mag wel so wees, maar om ’n nodus iets anders as wat dit is te noem, maak nie sin nie. Daar is geen ander intem in die Gnome, KDE, Windows of ander...
... Dis nogal oulik. Ek hou van die gedagte om 'n browser in afrikaans 'n blaaier te noem. Of Webblaaier. Dit is immer 'n webblad wat daarmee gelees word. ...
On Thu, 18 May 2006 09:42:04 +0200 ... Roland Ek self gebruik die term "blaaier" in die KDE vertalings. Die terme bons en selfbons klink goed op die oor, en ek...
... Moenie bang wees nie. Die woord is so reg soos 'n ryp piesang: Jy gaan dalk jou vingers bietjies taai maak, maar dis goed vir jou en jou tande sal nie ...
Hallo ... Ek hou van bons en selfbons... ek weet nie hoe vinnig dit sal aanklank vind by die algemene gebruiker nie. Die "Afrikaans" wat ek die meeste hoor in...