Search the web
Sign In
New User? Sign Up
rekenaarterme · Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Hear how Yahoo! Groups has changed the lives of others. Take me there.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 2549 - 2578 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
2549
Hello, Ek is van vandag af as nuwe lid hier. Ek is tans 'n finale jaar LLB student by UNISA en een van my keuse vakke is IT-reg en ek glo ek sal die forum...
ajkleingeld
Offline Send Email
Jun 18, 2006
7:52 pm
2550
... Welkom hier. Die poslys was 'n bietjie stil die laaste tyd, maar dit kort net dat mense 'n klip in die bos moet gooi. Samuel...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jun 19, 2006
8:06 am
2551
Goeie dag almal Ek kry die afgelope ruk verskeie spam-posse wat so gestruktureer is dat dit my toegang tot my posbus heeltemaal ontsê (dan moet ek met Telnet ...
Samuel Murray
lacialacia
Offline Send Email
Jul 7, 2006
8:24 am
2552
Hi Almal Eerste pos hier en soek 'n paar rekenaar terme. Wat is downloads in Afrikaans en ook Legal Notices. Sal die hulp waardeer....
diepdink
Offline Send Email
Jul 25, 2006
3:41 pm
2553
Hi Die algemeen aanvaarde term wat gebruik word vir "downloads" is aflaai - of aflaaie. Die term "legal notices", m.i is seker meer geskik as jy praat van...
Albertus Kleingeld
ajkleingeld
Offline Send Email
Jul 26, 2006
12:46 pm
2554
Aflaai vir download klink reg. Gehoop daar was iets beter vir downloads. Dankie nogtans ... aflaai - of aflaaie. ... disclaimer? Vrywaring sal da nseker die...
diepdink
Offline Send Email
Jul 26, 2006
3:42 pm
2555
Dagsê almal Vir "legal notices" word die terme "regskennisgewings" (skynbaar die voorkeurterm) en "wetskennisgewings" gebruik. Groete Christo ...
Viljoen HC
groep63
Offline Send Email
Jul 27, 2006
6:51 am
2556
Christo Dit help baie. Tot volgende keer. Groete almal ... voorkeurterm) en "wetskennisgewings" gebruik....
diepdink
Offline Send Email
Jul 27, 2006
7:24 am
2557
Ek het net gewonder wat die korrekte term is vir "custom software" (m.a.w. sagterware/program wat vir 'n spesifieke kliënt geskryf is volgens sy eie...
chavoux
Offline Send Email
Jul 28, 2006
12:22 pm
2558
Vir custom het ek doelgemaakte. Doelgeskikte sagteware klink egter beter. Kan iemand op die selfde noot help met "Stopping". Besig om te stop?...
diepdink
Offline Send Email
Jul 28, 2006
1:13 pm
2559
Wel, diot sal afhang of die gemaak pas is (soos 'n pak verstel is) wat ek dan aangepasde sagteware sal noem en of dit spesifiek vir die kli"ent geskryf is in...
Hendrik Visage
hendrikmensaza
Offline Send Email
Jul 28, 2006
1:14 pm
2560
... Stop is 'n werkwoord in Afrikaans, nie waar nie? Dus kan die engelse "stopping services" (byvoorbeeld) in afrikaans "stop dienste" wees. Customise =...
Roland Giesler
rolandgiesler
Offline Send Email
Jul 31, 2006
11:37 am
2561
Hallo almal Nie een van die twee moderators van hierdie poslys het meer toegang tot die poslys se bestuursfunksies nie. Die poslys kan bly voortbestaan, maar...
lacialaciax
Offline Send Email
Aug 16, 2006
4:14 pm
2562
Iedereen kent het wel : de tooltip. Als je met de cursor over een deel van het scherm gaat, komt er soms een kleine tekst, meestal onderaan het scherm met wat...
Gert Cuppens
gertcuppens
Offline Send Email
Aug 26, 2006
6:15 pm
2563
Vinnige help... Instant help ... ... From: Gert Cuppens To: rekenaarterme@yahoogroups.com Sent: Saturday, August 26, 2006 7:57 PM Subject: [rekenaarterme]...
Edward Gentle
e_gentle
Offline Send Email
Aug 27, 2006
6:26 am
2564
wat van - muis help maar dit kan dalk verwarrend wees ... From: Edward Gentle To: rekenaarterme@yahoogroups.com Sent: Sunday, August 27, 2006 8:25 AM Subject:...
Edward Gentle
e_gentle
Offline Send Email
Aug 27, 2006
6:38 am
2565
Wat van kitshulp? Groete Christo ________________________________ Posted by: "Gert Cuppens" gertcuppens@... <mailto:gertcuppens@...?Subject=Re:...
Viljoen HC
groep63
Offline Send Email
Aug 27, 2006
8:43 am
2566
Probeer nutspunt. Tools = nuts, en tip is 'n punt. Groete Johan...
diepdink
Offline Send Email
Aug 28, 2006
7:42 am
2567
Hallo, Probeer: kitswenk Groete, Arnold ... Iedereen kent het wel : de tooltip. Als je met de cursor over een deel van het scherm gaat, komt er soms een kleine...
A H Du Toit
compnowza
Offline Send Email
Aug 29, 2006
10:26 am
2568
nutshulp..? (miskien), muiswenk...? (die muis fluister - nee wat), kitswenk... ja, presies wat dit is! Groete, Arnold ... Iedereen kent het wel : de tooltip....
A H Du Toit
compnowza
Offline Send Email
Aug 29, 2006
10:31 am
2569
bedankt voor jullie hulp. Ik heb de voorstellen genoteerd en ga het voorleggen aan mijn medevertalers. We zijn momenteel met 3 bezig aan één boek en dan...
Gert Cuppens
gertcuppens
Offline Send Email
Sep 6, 2006
6:28 pm
2570
Enigiemand asb? 'n Mooi vetaling vir die woordjie "backend". Ek het gedink aan iets soos "agterend" maar dit klink nie lekker op die tong nie? Kobus...
Kobus Venter
kabousv1
Offline Send Email
Sep 28, 2006
12:31 pm
2571
Wat van "wegkant" - soos in krieket, dit is ook agter. Die wegkant van 'n databasis, ek dink dit maak sin _____ From: rekenaarterme@yahoogroups.com...
A J Kleingeld
ajkleingeld
Offline Send Email
Sep 28, 2006
1:02 pm
2572
Die volgende terme bestaan. Miskien kan iemand hiermee iets maak. back-ending naverwerking back-end processor (postprocessor) naverwerker Rugraat vir...
diepdink
Offline Send Email
Sep 28, 2006
1:13 pm
2573
Haai julle Ek weet nie so mooi van “wegkant” en “ruggraat” nie – dit is mos ‘n proses of program wat in die agtergrond loop – of het ek dit mis? ...
Kobus
kabousv1
Offline Send Email
Sep 28, 2006
5:13 pm
2574
wat van stertkant .... Edward Gentle 0834815289 (Moderated) Limpopo e-mail group : limpopo@googlegroups.com Limpop CAT/IT website :...
Edward Gentle
e_gentle
Offline Send Email
Sep 28, 2006
6:07 pm
2575
Edward Amper daar met stertkant, bietjie PC. Gatkant sit gemaklik in die keel. Van nawerking vorm nasleep wat bietjie rof is. Nee, gatkant sal dit wees. In...
diepdink
Offline Send Email
Sep 28, 2006
6:58 pm
2576
Wat van bloot "agterkant"? Soos ek dit het, dui dit gewoonlik op bedieners (servers) of netwerke wat buite sig die werk doen en beskikbaar maak vir die...
chavoux
Offline Send Email
Sep 29, 2006
9:10 am
2577
In het Engels boek over Axapta, dat ik momenteel vertaal, staat de term "off hours". Hebben jullie daar een Afrikaans woord voor ? Gert...
Gert Cuppens
gertcuppens
Offline Send Email
Apr 15, 2007
1:12 pm
2578
... Indien jy bedoel buite werkstyd: na-ure...
Hendrik Visage
hendrikmensaza
Offline Send Email
Apr 15, 2007
6:14 pm
Messages 2549 - 2578 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help