wat van - muis help maar dit kan dalk verwarrend wees ... From: Edward Gentle To: rekenaarterme@yahoogroups.com Sent: Sunday, August 27, 2006 8:25 AM Subject:...
Hallo, Probeer: kitswenk Groete, Arnold ... Iedereen kent het wel : de tooltip. Als je met de cursor over een deel van het scherm gaat, komt er soms een kleine...
nutshulp..? (miskien), muiswenk...? (die muis fluister - nee wat), kitswenk... ja, presies wat dit is! Groete, Arnold ... Iedereen kent het wel : de tooltip....
bedankt voor jullie hulp. Ik heb de voorstellen genoteerd en ga het voorleggen aan mijn medevertalers. We zijn momenteel met 3 bezig aan één boek en dan...
Enigiemand asb? 'n Mooi vetaling vir die woordjie "backend". Ek het gedink aan iets soos "agterend" maar dit klink nie lekker op die tong nie? Kobus...
Die volgende terme bestaan. Miskien kan iemand hiermee iets maak. back-ending naverwerking back-end processor (postprocessor) naverwerker Rugraat vir...
Edward Amper daar met stertkant, bietjie PC. Gatkant sit gemaklik in die keel. Van nawerking vorm nasleep wat bietjie rof is. Nee, gatkant sal dit wees. In...
Wat van bloot "agterkant"? Soos ek dit het, dui dit gewoonlik op bedieners (servers) of netwerke wat buite sig die werk doen en beskikbaar maak vir die...
... Ek het net gister by http://groups.google.com/group/rekenaarterme/ aangesluit. Daar het amper twee jaar terug 'n e-mail uitgegaan om te sê dat dit...
Is erg besig met vertaal werk .. Enige iemand 'n Idee wat RAID in afrikaans sal wees ...??? -- I am using the free version of SPAMfighter for private users. It...
... Edward Dit is 'n taai een - ek kan nie onthou dat ekself al die term vertaal of probeer vertaal het nie. As mens in aanmerking neem waarvandaan die begrip...
Ek sou dit vertaal met Oortollige Groep van Onafhanklike Skywe (OGOS) in navolging van die huidige term vir 'oortollig'. Niek . ... From: KobusV To:...
... Niek Ek dink in die geval is dit juis die probleem - redundant het hier meer die betekenis van "beskerm" of "samewerkend, maar al die skywe werk saam -...
sal in die geval redundand nie eerder "surplus to requirements" implisseer nie dan sal RAID = AGOS (Additionele Groep van Onafhanklike Skywe) Saamgestelde...
Hallo "Oortollig" is vir my nie heeltemal dieselfde as "redundant" soos dit in rekenaar-wetenskap gebruik word nie. "Redundancy" het die idee van iets ekstra...
Wat is die Afrikaans vir luser? Volgens http://en.wikipedia.org/wiki/Lusers is dit 'In Internet slang, a luser (sometimes expanded to local user; also luzer or...
... Benti Ek sou sê dat dit iets soos "lokale" of "plaaslike" gebruiker moet wees. As jy dit dus, volgens my, wil afkort, sal dit of lgebruiker of pgebruiker...
User gebruiker Luser verbruiker (en net ons sysadmins sal verstaan ;) Maar dalk sal iets soos geloorder die gees van luser beter vas vang. Maw. 'n nuwe woord...
In sekere raid opstellings is van die skywe oortollig in die lees aksies Te veel van die afrikaanse terme is direkte vertalings wat nie die essensie en...