Search the web
Sign In
New User? Sign Up
rekenaarterme · Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Want to share photos of your group with the world? Add a group photo to Flickr.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 510 - 539 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
510
... Hello Samuel en almal ... Niks te danke :-) Dis reg wat jy sê, maar as elke vertaler sy eie nuwe woorde sou 'uitvind', sou ons nooit een...
Mascha Gasseling
language@...
Send Email
Feb 1, 2000
9:37 am
511
Dankie vir jou e-pos, Marscha. Janee, daar is sekere norme wat geld met afferkaanse woorde... wat dit moeiliker maak as in neerlands, wat soms baje lekker...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Feb 1, 2000
5:54 pm
512
Robert stuur die volgende term: website ( rekenaar ) -- webstek Robert se adres is robert.delbol@.... -- Hierdie is 'n outomatiese berig gestuur vanaf ...
Telegraph Robot
telegraph@...
Send Email
Feb 4, 2000
6:11 am
513
Robert stuur die volgende term: bug ( rekenaar ) -- luis Robert se adres is robert.delbol@.... -- Hierdie is 'n outomatiese berig gestuur vanaf ...
Telegraph Robot
telegraph@...
Send Email
Feb 4, 2000
6:13 am
514
Robert stuur die volgende term: debug ( rekenaar ) -- ontluis Robert se adres is robert.delbol@.... -- Hierdie is 'n outomatiese berig gestuur vanaf ...
Telegraph Robot
telegraph@...
Send Email
Feb 4, 2000
6:13 am
515
Jawel :) "luis" vir "bug" is effens nuwer as "gogga"... maar ek dink dieselfde besware teen "gogga" en "vlooi" kan teen "luis" ook gerig word. Besides, 'n ...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Feb 4, 2000
8:33 am
516
Haaihaai. Hmmm, "stek" vir "werf" is 'n nuwe enetjie... ken ons afferkaanse menske die woord? Ek ken van "bestek"... maar nie van "stek" nie. Wdbk seg:...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Feb 4, 2000
8:33 am
517
Ek stem saam met SM. 'website' is al goed deurtrap en webstek klink nie sp goed as die ander aanvaarde woorde nie. -- Schalk W. Cronjé :...
schalkc@...
Send Email
Feb 4, 2000
9:13 am
518
... Stek is word hier gebruik as 'plek, tuis'...Ons het 'n uitdrukking "Je eigen stek(je)". Dit word baie gebruik als kinders hul eie woning kry. Dit beteken...
Mascha Gasseling
language@...
Send Email
Feb 4, 2000
9:36 am
519
Johann De Lange stuur die volgende term: scroll ( ) -- glylees, rollees Johann se adres is johanndl@.... -- Hierdie is 'n outomatiese berig gestuur...
Telegraph Robot
telegraph@...
Send Email
Feb 4, 2000
10:16 am
520
Subject: [rekenaarterme] (SvA) Rekenaarterme bydrae ... Ek wil voorstel dat ons bly by die term wat ons het, naamlik fout en ontfout. Die term bug is...
Prof NF Du Plooy OPV5...
nduplooy@...
Send Email
Feb 4, 2000
10:35 am
521
Subject: [rekenaarterme] Re: (SvA) term: website ... Hierdie woord slaan my ook dronk. Niek ...
Prof NF Du Plooy OPV5...
nduplooy@...
Send Email
Feb 4, 2000
10:38 am
522
Willem Vos stuur die volgende term: Save ( ww ) -- Stoor Willem se adres is wilvos@.... -- Hierdie is 'n outomatiese berig gestuur vanaf ...
Telegraph Robot
telegraph@...
Send Email
Feb 5, 2000
10:06 am
523
... Ek dink "save" is al bespreek. Ek het ook "stoor" in my lys vir die berging van data in media, en "berg" vir die berging van data in 'n stoor of pakhuis....
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Feb 5, 2000
5:48 pm
524
Jaja, ivm ... "rollees" kan as opsionele opsie bygevoeg word by die lys, dink ek. Samuel...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Feb 5, 2000
5:48 pm
525
Ek forward net gou hierdie aan die poslys... dit het direk vir my aangekom. Dalk het Johnny nie besef hy kry net 'n CC nie :)))) Samuel...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Feb 6, 2000
4:52 pm
526
Subject: [rekenaarterme] Fw: (SvA) Rekenaarterme bydrae ... Waarom is rol (ww) nie goed genoeg nie? In watter sin wil julle rollees of gliplees...
Prof NF Du Plooy OPV5...
nduplooy@...
Send Email
Feb 7, 2000
10:15 am
527
Haai, ek copy gou 'n thread van taalgesprek@onelist hiernatoe... dis oor "cybernaut"... wat dink julle? Samuel ... From: Van Zyl de Villiers <vzdev@...>...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Feb 8, 2000
5:37 pm
528
"web browser" / "webweier". Ek is onseker of hierdie term grappig bedoel was, maar ek twyfel. Dit lyk na 'n spontane nuutskepping, welwel. Bron: ...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Feb 11, 2000
2:10 pm
529
Die Burger 2000-02-11 p.1 gebruik "knapkaart" vir "smart card". Is daar al ander woorde voor voorgestel vir die "smartcard"?...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Feb 11, 2000
2:10 pm
530
Die Burger berig oor die kappers wat so amok gemaak het. Woorde sluit in: kuberkrakers (crackers) kuberknewels (cyber giants, internet giants, big companies) ...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Feb 11, 2000
2:10 pm
531
Die Burger 2000-02-11 gebruik "e-handel" vir "e-commerce". Samuel...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Feb 11, 2000
2:10 pm
532
Subject: [rekenaarterme] term: smartcard ... Ek ken weer net slimkaart. Beide is seker goed. Niek ...
Prof NF Du Plooy OPV5...
nduplooy@...
Send Email
Feb 11, 2000
2:57 pm
533
asdf asdf stuur die volgende term: asdf ( asdf ) -- asdf asdf se adres is sadf@asdasdf. -- Hierdie is 'n outomatiese berig gestuur vanaf ...
Telegraph Robot
telegraph@...
Send Email
Feb 15, 2000
6:18 am
534
Ek forward hom vir interessantheidswaarde... as dit waar is, dan is dit een van die min kere wat 'n mens 'n woord se oorsprong so welwel vasvang. Samuel...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Feb 21, 2000
2:59 pm
535
ek hoop nie ek herhaal al iets wat voorheen bespreek is nie, maar hoekom het die lys op kieslys as vertaling vir menu besluit? keuselys val volgens my heelwat...
Riaan Van Niekerk
ITBAEVN@...
Send Email
Feb 28, 2000
6:35 am
536
... Samuel: Ek sien dat sommige menske "keuselys" makliker uitspreek. Dit kan gerus as ewewaardige wisselvorm aanvaar word. Btw, vir my is "kieslys" weer 'n...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Feb 28, 2000
6:55 am
537 Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Feb 28, 2000
7:17 am
538 Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Mar 3, 2000
11:27 am
539
Samuel: As 'n mens gesearch het dan kry jy 'n match... wat is daardie "match"?...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Mar 6, 2000
9:20 pm
Messages 510 - 539 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help