Search the web
Sign In
New User? Sign Up
rekenaarterme · Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Want to share photos of your group with the world? Add a group photo to Flickr.

Best of Y! Groups

   Check them out and nominate your group.
Having problems with message search? Fill out this form to ensure your group is one of the first to be migrated to the new message search system.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 538 - 567 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
538 Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Mar 3, 2000
11:27 am
539
Samuel: As 'n mens gesearch het dan kry jy 'n match... wat is daardie "match"?...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Mar 6, 2000
9:20 pm
540
... ek sou praat van 'n treffer: 'n (soek)treffer "Hierdie soektog/soekterme het die volgende treffers opgelewer. Persoonlik sou ek van 'n soektreffer. Dit is...
Riaan Van Niekerk
ITBAEVN@...
Send Email
Mar 7, 2000
6:43 am
541
... Samuel: Ek moes vir die vroutjie iets seg, toe seg ek maar "soekresultate"... dis langer, maar ek twyfel of enige iemand dit verkeerd sal verstaan, ooit....
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Mar 7, 2000
1:20 pm
542
Haai... Lank nie meer kan daar oor "Usenet news" gepraat word as daar na die nuusgroepe verwys word nie... want baie van die nuusgroepe is nie meer deel van...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Mar 7, 2000
1:52 pm
543
... die probleem met soekresultate: nie alle soekresultate (results) is treffers (matches) nie - soos wat daar 'n verskil is tussen 'n antwoord en die regte...
Riaan Van Niekerk
ITBAEVN@...
Send Email
Mar 7, 2000
1:56 pm
544
... Ek dink 'nuusgroepe' vir veralgemening en 'Usenet' of 'Usenet nuusgroepe' of 'nntp' vir klassiferende gebruik. -- Schalk W. Cronje, : Safety...
Schalk Cronje
schalkc@...
Send Email
Mar 8, 2000
7:43 pm
545
... Samuel: Dankie. Ek stem saam met "Usenet" of "Usenet nuusgroepe" (wat volgens die AWS een woord of twee woorde of 'n koppeltekenwoord kan wees). Ek ...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Mar 9, 2000
9:11 am
546
Uit die megaistiese wêreld sou ons dit 'n 'passing' genoem het. Klink nie te lekker nie Niek...
Prof NF du Plooy
nduplooy@...
Send Email
Mar 9, 2000
10:21 am
547
Dis iets wat alreeds redelik bespreek is. Nou ek wil graag 'n soekskrip genereer wat deur 'n aantal bronne gaan en dan moontlike vertalings kan terugee aan die...
Schalk W. Cronjé
schalkc@...
Send Email
Mar 9, 2000
12:39 pm
548
... Samuel: Die dokumente in die Vault is maar vir ons eie gebruik. Dis dokumente waaroor ons nog moet beslis. Daar is byvoorbeeld niestandaardterme in wat...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Mar 9, 2000
2:31 pm
549
... Skuus, maar erens het ek alweer iets gemis. Waarom is Samuel verbaas oor die insluiting van die SvA? Is dit omdat al hierdiedie terme reeds by Foldoc ...
Prof NF du Plooy
nduplooy@...
Send Email
Mar 10, 2000
8:56 am
550
... Samuel: Skies, Niek... ja dis die rede. Die SvA-lys is wel en in sy geheel reeds bespreek en opgeneem in Foldoc, sover ek weet. As mense dus 'n soektog...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Mar 10, 2000
4:20 pm
551
Dankie Samuel. Geen eksepsie geneem nie, behalwe teen die "baie werk". Moet ons dan nie maar op 'n dag die hele SvA lys vervang met 'n skakel na die Foldoc...
Prof NF du Plooy
nduplooy@...
Send Email
Mar 13, 2000
8:10 am
552
... Samuel: Die "baie werk" is eintlik te besluite vir die persoon wat die soekmasjien gaan opstel of gaan skryf. Sover ek weet is dit nie moeilik of te veel...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Mar 13, 2000
9:25 am
553
Hier is 'n eerste demo van die soekskrip. http://www.ntaba.co.za/~schalkc/aftermsoek.shtml Lewer maar kommentaar en donnergramme. -- ... Schalk W. Cronjé...
Schalk W. Cronjé
schalkc@...
Send Email
Mar 13, 2000
11:45 am
554
Hello Schalk en almal Ek's terug, hopelik meer gereeld van nou af. Ek wou net noem hierdie soekskrip van Schalk skop gat. Om dit nou so onomwonde te moet stel....
Jean Jordaan
Jean@...
Send Email
Mar 13, 2000
12:14 pm
555
Mag ek ook my plesiere uit Schalk se soekskrip notuleer. Dit is vordering met 'n hoofletter F. Het julle enige idee hoe om die sake waarna Samuel verwys (die...
Prof NF du Plooy
nduplooy@...
Send Email
Mar 13, 2000
2:13 pm
556
Hello Niek ... Ek kan sorg dat dit regkom. 'n Hersiene weergawe sal baie welkom wees. -- jean.jordaan@... . ... .... ///\\oo//\\\...
Jean Jordaan
Jean@...
Send Email
Mar 13, 2000
2:39 pm
557
Willem Fourie stuur die volgende term: hub ( n ) -- naaf, spil, sentrum Willem se adres is exafrika@.... -- Hierdie is 'n outomatiese berig gestuur...
Telegraph Robot
telegraph@...
Send Email
Mar 14, 2000
6:37 am
558
Ek stuur gou 'n boodskappie oor 'n afrikaanse speltoetser vir julle wat op die lys van afrikaans@... gepos is. Samuel ... die Ispell ... Win95/NT ...
Samuel Murray
smurray@...
Send Email
Mar 15, 2000
4:40 am
559
Hello Samuel wow, ek hou van die blad van hierdie Reinier ou. ek wil beslis die afrikaanse ispell probeer -- maar in my huidige setup: cygwin onder windows...
Jean Jordaan
Jean@...
Send Email
Mar 15, 2000
5:20 am
560
Henk Smal stuur die volgende term: flaming ( snw ) -- vlamwerping, pylerÿen Henk se adres is goggabie@.... -- Hierdie is 'n outomatiese berig gestuur...
Telegraph Robot
telegraph@...
Send Email
Mar 20, 2000
5:36 am
561
Ek het meer van Schalk se "dondergramme" gehou! Niek...
Prof NF du Plooy
nduplooy@...
Send Email
Mar 20, 2000
7:49 am
562
... HCV is HC Viljoen .....
Jean Jordaan
Jean@...
Send Email
Mar 21, 2000
1:48 pm
563
Vir "crash" kan "omval" gebruik word. Die rekenaar val om. Die rekenaar het omgeval. Jy kan ook praat van 'n rekenaar wat opgepak het, maar dit herinner my...
Samuel Murray
20008084@...
Send Email
Mar 21, 2000
6:41 pm
564
Hiert, ek dink dondergramme was myne, Nick... no offence, Schalk :)) Samuel Original message from: Prof NF du Plooy...
Samuel Murray
20008084@...
Send Email
Mar 21, 2000
6:41 pm
565
Heel korrek. 'Donnergram' is Samuel se skepping. ... Schalk W. Cronjé : The life of John F Kennedy Mobile: 083-279-7047 : The death of Martin Luther King ...
schalkc@...
Send Email
Mar 22, 2000
9:34 am
566
... Die term moet volgens my as 'n naamwoord sowel as 'n werkwoord kan funksioneer. ek het die volgende kandidate: (rekenaar- of program-) staking (rekenaar-...
Riaan Van Niekerk
ITBAEVN@...
Send Email
Mar 22, 2000
11:37 am
567
Ek het verwys na die gebruik van die woord in Schalk se boodskap, nie na die skepper daarvan nie. Skuus. Niek...
Prof NF du Plooy
nduplooy@...
Send Email
Mar 22, 2000
11:59 am
Messages 538 - 567 of 2593   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Advanced
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2009 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines - Help