Riaan se lys: splash screen / splatskerm Samuel: mooi nuutskepping daar! die woord splash screen het natuurlik twee betekenisse. in webontwerp is dit 'n...
Samuel Murray
20008084@...
Apr 7, 2000 9:23 am
576
... in die konteks van "veranderinge aan 'n opstelling apply/commit" ... Samuel: Kan jy dit vir ons in 'n sin gebruik... beide van hulle in twee aparte engelse...
Riaan: uninstall / oninstalleer Samuel: hiervoor verkies ek "deïnstalleer" ipv "oninstalleer". afrikaans gebruik die "on-" nie so baie soos die engels...
Samuel Murray
20008084@...
Apr 7, 2000 9:23 am
579
Riaan: evaluation copy / evaluasiekopie Samuel: ek dink "evalueerkopie" klink meer afrikaans. Riaan: onseker -- het jy enige gesag? Samuel (aan die lys):...
Samuel Murray
20008084@...
Apr 7, 2000 9:23 am
580
Samuel: My ma sukkel met "access"... "I was unable to access your file on the floppy" (wat sy bedoel is dat sy nie die ding kon oopmaak in die program nie, dit...
Samuel Murray
20008084@...
Apr 7, 2000 9:23 am
581
Riaan se lys: off-line / plaaslik (op u hardeskyf) Samuel (aan die lys): ek hou van "plaaslik"... maar moenie bang wees vir "aflyn" (die sanlamwoord) of...
Samuel Murray
20008084@...
Apr 7, 2000 9:23 am
582
Samuel: Soos julle seker weet is Riaan besig om Opera te vertaal. Hy het al heelwat gevorder, en hy het genoem dat ek kan kommentaar lewer op sy vertaling....
Samuel Murray
20008084@...
Apr 7, 2000 9:23 am
583
Riaan: desktop / werkskerm Samuel (aan die lys): ek is mal oor die woord "werkskerm" vir desktop....
Samuel Murray
20008084@...
Apr 7, 2000 9:23 am
584
Riaan: site / ruimte Samuel: ek verkies "werf" vir 'n web site / webwerf. "ruimte" is vir my nuut. Riaan: "ruimte", volgens die rekenaarwoordelys. "werf"...
Samuel Murray
20008084@...
Apr 7, 2000 9:23 am
585
Riaan: tab / ?? Samuel: die werkwoord is "inkeep", so 'n tab is 'n inkeping. as jy egter praat van 'n tab in die sin van 'n oortjie van 'n vakkie, dan kan...
Samuel Murray
20008084@...
Apr 7, 2000 9:23 am
586
Riaan: image loading / beeldlaaiing, laai van beelde Samuel: die amptelike vertaling van image is natuurlik "grafika", maar as jy informeel wil wees, gebruik...
Samuel Murray
20008084@...
Apr 7, 2000 9:23 am
587
Riaan: Cascading Style Sheets / ?? Samuel: vertaal dit maar met "trapsgewyse stylvelle". Riaan: "stylesheet" is "stylblad". Dit voel vir my (soos "HTML")...
Samuel Murray
20008084@...
Apr 7, 2000 9:25 am
588
Samuel: Blykbaar sit die vault tans op http://www.egroups.com/files/rekenaarterme/ Die hele egroupsstruktuur het verander noudat onelist hulle oorgeneem het. ...
Samuel Murray
20008084@...
Apr 7, 2000 9:32 am
589
Geen "gesag"nie, maar ek sou deïnstalleer verkies. Niek...
Prof NF du Plooy
nduplooy@...
Apr 7, 2000 10:35 am
590
Weer eens, sonder gesag het ek nog altyd van evaluasiekopie gepraat. Niek...
Prof NF du Plooy
nduplooy@...
Apr 7, 2000 10:36 am
591
... Ontoeganklik? Of het dit te veel ander betekenisse ('n persoon is ontoeganklik)?...
Prof NF du Plooy
nduplooy@...
Apr 7, 2000 10:39 am
592
Probeer my bes om werf inslag te laat vind. Gemengde reaksie, sommige lag hul dood. Nogtans is werf 'n lekker persoonlike woord, en ek verkies dit bo ruimte....
Prof NF du Plooy
nduplooy@...
Apr 7, 2000 10:41 am
593
... Kyk ook hier http://i18n.kde.org/po_overview/af.messages msgid is die Engelse term en msgstr die vertaalde term. Ek het nog nie dit ingesluit in my...
schalkc@...
Apr 7, 2000 10:46 am
594
... Haai almal, Wat van : verwyder? Ons gebruik hierdie term baie. Deïnstalleer word ook gebruik, maar verwyder (Nederlands: verwijderen) klink vir my...
Mascha Gasseling
language@...
Apr 7, 2000 10:49 am
595
... Dalk is TRW net effens verouderd. Kan image nie ook afbeelding wees nie? Werk dit nie partykeer beter as beeld nie? Is die beeld op my TV regtig 'n...
Prof NF du Plooy
nduplooy@...
Apr 7, 2000 10:49 am
596
In dieselfde verband het ons hier die woord reengineer (soos in BPR) vertaal met hergenieer - inderdaad die spelling wat Samuel verkies. Niek...
Prof NF du Plooy
nduplooy@...
Apr 7, 2000 11:00 am
597
... verwyder -> terugvertaal na remove (volgens my nie tegnies genoeg nie) ek begin ook nou van deïnstalleer hou - ek wysig dit dienooreenkomstig in my lys en...
Riaan Van Niekerk
itbaevn@...
Apr 7, 2000 11:05 am
598
wie is daarvoor verantwoordelik dat die term in foldoc vervat word? word dit nog gedoen? ... net om seker te maak. Jy sê die spelling wat Samuel verkies. is...
Riaan Van Niekerk
itbaevn@...
Apr 7, 2000 11:17 am
599
Ek stem vir CSS netso. ... Schalk W. Cronjé : The life of John F Kennedy Mobile: 083-279-7047 : The death of Martin Luther King Fax: 083-8-279-7047 : On...
schalkc@...
Apr 7, 2000 11:31 am
600
dynamic link library <programmering> ((s.nw.)) dinamiesebinding-programmateek Afkorting - DLL Ek twyfel ietwat oor die vasskryf van dinamiesebinding Ek ken...
Riaan Van Niekerk
itbaevn@...
Apr 7, 2000 11:49 am
601
... sorrie, ek druk myself verkeerd uit: die vertaling van image na beeld is volgens my informeel, dws hulle is nie natuurlike ekwivalente nie grafika =...
Riaan Van Niekerk
itbaevn@...
Apr 7, 2000 11:56 am
602
Oraait, nou is ek self nie meer seker wat S. verkies nie. Ek verkies hergenieer. Niek...
Prof NF du Plooy
nduplooy@...
Apr 7, 2000 12:27 pm
603
... Niek...
Prof NF du Plooy
nduplooy@...
Apr 7, 2000 12:28 pm
604
... Nou dat ek daaraan dink: Ek twyfel of daar 'n verskil is tussen die twee is. Nogtans: Is toepas volgens julle die beste vertaling vir apply/commit?...