Wonder self Niek du Plooy ... From: e_gentle To: rekenaarterme@yahoogroups.com Sent: Wednesday, May 28, 2008 11:29 PM Subject: [rekenaarterme] Leef die groep...
2581
Albert Cruywagen
albertcruywagen
May 29, 2008 9:38 am
... Goeie vraag! Dalk is ons twee net van die poslys afgehaal... ;-)...
2582
diepdink
May 29, 2008 1:38 pm
... Ek het net gister by http://groups.google.com/group/rekenaarterme/ aangesluit. Daar het amper twee jaar terug 'n e-mail uitgegaan om te s dat dit...
2583
Edward Gentle
e_gentle
Jun 4, 2008 2:35 pm
Is erg besig met vertaal werk .. Enige iemand 'n Idee wat RAID in afrikaans sal wees ...??? -- I am using the free version of SPAMfighter for private users. It...
2584
KobusV
kabousv1
Jun 4, 2008 5:25 pm
... Edward Dit is 'n taai een - ek kan nie onthou dat ekself al die term vertaal of probeer vertaal het nie. As mens in aanmerking neem waarvandaan die begrip...
2585
niek du plooy
niekduplooy
Jun 5, 2008 1:17 pm
Ek sou dit vertaal met Oortollige Groep van Onafhanklike Skywe (OGOS) in navolging van die huidige term vir 'oortollig39;. Niek . ... From: KobusV To:...
2586
KobusV
kabousv1
Jun 5, 2008 6:11 pm
... Niek Ek dink in die geval is dit juis die probleem - redundant het hier meer die betekenis van "beskerm" of "samewerkend, maar al die skywe werk saam -...
2587
Edward Gentle
e_gentle
Jun 5, 2008 7:52 pm
sal in die geval redundand nie eerder "surplus to requirements" implisseer nie dan sal RAID = AGOS (Additionele Groep van Onafhanklike Skywe) Saamgestelde...
2588
Chavoux Luyt
chavoux
Jun 6, 2008 5:54 am
Hallo "Oortollig" is vir my nie heeltemal dieselfde as "redundant" soos dit in rekenaar-wetenskap gebruik word nie. "Redundancy" het die idee van iets ekstra...
2589
Benti Czanik
czanikbt
Jun 7, 2008 5:25 am
Wat is die Afrikaans vir luser? Volgens http://en.wikipedia.org/wiki/Lusers is dit 'In Internet slang, a luser (sometimes expanded to local user; also luzer or...
2590
KobusV
kabousv1
Jun 7, 2008 6:45 am
... Benti Ek sou s dat dit iets soos "lokale" of "plaaslike" gebruiker moet wees. As jy dit dus, volgens my, wil afkort, sal dit of lgebruiker of pgebruiker...
2591
KobusV
kabousv1
Jun 7, 2008 6:58 am
... Skuus julle - dit moes eintlik PEBKAC gewees het.... Groete -- Kobus Venter CNE NCDA (+27) 833893155 (+27) 828246183 WEB Adres: ...
2592
Hvjunk
hendrikmensaza
Jun 8, 2008 10:18 am
User gebruiker Luser verbruiker (en net ons sysadmins sal verstaan ;) Maar dalk sal iets soos geloorder die gees van luser beter vas vang. Maw. 'n nuwe woord...
2593
Hvjunk
hendrikmensaza
Jun 8, 2008 11:45 am
In sekere raid opstellings is van die skywe oortollig in die lees aksies Te veel van die afrikaanse terme is direkte vertalings wat nie die essensie en...
2594
Anne Matthews
anne131m
Feb 20, 2012 8:50 am
Goeie more Kan mens 'nommerformaat' gebruik wanneer jy van hierdie funksie in Excel praat, of moet dit 'syfer- of getalleformaat39; wees? Groete Anne [Non-text...
2595
Anne Matthews
anne131m
Feb 20, 2012 8:59 am
Hi Ek dink my vorige vraag was dalk nie duidelik genoeg nie. As ek in Engels so s: Change the number format of the data in cell B9 to currency. Hoe s ek...
2596
Chavoux Luyt
chavoux
Feb 20, 2012 2:32 pm
Hallo Anne Posted by: "Anne Matthews" aematthews@... anne131m Mon Feb 20, 2012 12:50 am (PST) ... praat, of moet dit 'syfer- of getalleformaat39;...
2597
Kobus Venter
kabousv1
Jun 2, 2012 9:13 am
Goeie dag almal Kan iemand asb help met die vertaling van die woord "Cyborg"? Ek het nogal gedink aan iets soos mensbot of botmens? Dit word gebruik in die...
2598
Chavoux Luyt
chavoux
Jun 3, 2012 5:07 pm
Hallo Kobus Posted by: "Kobus Venter" kobusven@... kabousv1 ... Ek is nie seker wat die kort term vir "cyborg" is nie. "Kubernetiese organisme"...
2599
Kobus Venter
kabousv1
Jun 3, 2012 7:24 pm
Naand Almal Ek het by iemand die naam "Kuborg", gekry as vertaling van Cyborg. "/Volgens die Kuberwoordeboek wat ek het (Viljoen, Du Plooy en Murray) is cyborg...
2600
Harteveld, T, Miss &l...
tanjaharteveld
Jun 4, 2012 6:12 am
Naand Die Burger se argiewe het meer optekeninge van "robotmens" as van "kuborg" Groete Tanja Harteveld From: rekenaarterme@yahoogroups.com...
2601
Phlip Pretorius
phlip@...
Jun 4, 2012 6:49 am
Hi, Ek hou van die term “robotmens”: die botmens is te na aan ‘n seker tipe (vleeslike) mens wat bloot bot en dus ontoeganklik is. Groete, ...
2602
Anne Matthews
anne131m
Jun 21, 2012 9:10 am
Hi Wat is die Afrikaans vir ‘social engineering’ – dis nou bv. om inligting van iemand te kry deur uit te maak dat jy ‘n bank ens. verteenwoordig. Anne...
2603
Kobus Venter
kabousv1
Jun 28, 2012 5:20 pm
Anne Klink amper vir my of dit so iets soos "sosiale verkragting" kan wees. Dalk weet die ander lede van iets beter? Ek dink nie die bg sal so goed afgaan...
2604
Hendrik Visage
hendrikmensaza
Jun 30, 2012 11:13 pm
Dis meer bedrog deur middel van gevoels spel, of te wel, speel op die jammer kry gevoelens van die ander persoon. Dit is 'n ompratery van die ander persoon...
2605
Chavoux Luyt
chavoux
Jul 1, 2012 4:27 pm
Hallo Anne Eintlik is die maar net "bedrog". Maar dan wel bedrog met die spesifieke doel om toegang tot rekenaarstelsels te verkry. En dit is ook nie presies ...
2606
Hendrik Visage
hendrikmensaza
Jul 1, 2012 9:19 pm
Nee, "social engineering" is nie *net* rekenaar verwante bedrog nie. Ja dit is meer verwant a.g.v. die vermoe"e om baie meer te verkry deur toegang te verkry...
2607
Anne Matthews
anne131m
Jul 2, 2012 6:22 am
'Grifter39; en om te 'hustle39; en 'pretexting39; is almal addisionele Engelse terme, maar oor die algemeen is dit 'face to face' en nie oor die Internet nie. Ek...
2608
Hendrik Visage
hendrikmensaza
Jul 2, 2012 6:44 am
2012/7/2 Anne Matthews <aematthews@...> ... Anne, In *my* ervaring van rekenaar sekuriteit, is daardie "oor die internet" vergelykbaar met ketting...
2609
Kobus Venter
kabousv1
Aug 12, 2012 10:10 am
Goeie dag almal Ek het vrymoedigheid geneem en 'n Afrikaanse Bakkiesblad groep geskep vir Afrikaanse rekenaar terme, en programme. Soek gerus na: Afrikaanse ...