Group Information- Members: 112
- Category: Chatting
- Founded: Jan 12, 1999
- Language: English
|
Try Yahoo! Groups Chat Beta! Now available on the left menu.
Read more...
Description
Ons gesels op dié lys oor Afrikaans en taal in die algemeen. "Taalgesprek" is 'n besonder lewendige kletslys, waar die humeure soms opvlam, maar dit geskied altyd in 'n goeie gees. Jy kan die lys stilswyend geniet, aktief deelneem of dit as blitsvinnige, gratis naslaanbron gebruik. Die lede reageer gewoonlik in 'n japtrap. Enige taalkwessies word bespreek en neologismes word voorgestel.
Jy kan 'n verskil maak deur deel te neem, want van die lede is topmedewerkers aan die "AWS" en senior woordeboekmakers.
|
Re1:
It’s fantastic! http://ryhmh25.zzl.org/httphome76solutions37752.php?egurCIDID=98 Tue, 7 Feb 2012 18:38:45 _____________________ "Gray, although this was
Posted - Tue Feb 7, 2012 5:38 pm
|
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
|
A-Z-Adler: absolute waarheid
TAALTERAPIE met behulp van ALFRED ADLERse a-z-trefwoorde Saamgestel, vertaal, vertolk en vertel deur Leon van den Berg a   absolute waarheidword deur
Posted - Sun Jan 29, 2012 2:26 pm
|
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
|
A-Z-Adler:dogma
TAALTERAPIE met behulp van ALFRED ADLERse a-z-trefwoorde Saamgestel, vertaal, vertolk en vertel deur Leon van den Berg d dogmasspruit dikwels uit, sê Adler
Posted - Wed Jan 25, 2012 7:59 am
|
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
|
A-Z-Adler: bewussyn
TAALTERAPIE met behulp van ALFRED ADLERse a-z-trefwoorde Saamgestel, vertaal, vertolk en vertel deur Leon van den Berg  b       bewussyn en
Posted - Sun Jan 22, 2012 2:14 pm
|
Leon van den Berg
taalbeeld
Offline Send Email
|
Re: serie-moordenaar of 'moordsproeier'
Dagse Nick, ag, ekke is jammer; ekke het gedenk, miskien is daar mense wat vir die woord gehoor het. n 'moordsproeier' : lyk vir my n mens wat moorde sproei;
Posted - Thu Jan 12, 2012 11:20 am
|
frits vrij
fritsvrij@...
Send Email
|
Add taalgesprek to your personalized My Yahoo! page What's This?
|
Message History
|
|
Post message:
taalgesprek@yahoogroups.com
Subscribe:
taalgesprek-subscribe@yahoogroups.com
Unsubscribe:
taalgesprek-unsubscribe@yahoogroups.com
List owner:
taalgesprek-owner@yahoogroups.com
|